ºÝºÝߣ

ºÝºÝߣShare a Scribd company logo
Personal Information
Organization / Workplace
Pretoria, South Africa
Occupation
Publisher
About
Jy het nie 'n graad en 'n kredietkaart nodig om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar nie Ek is vrolik - het soms slegte dae, maar dis minnerig. Ek sien elke dag as 'n uitdaging. Lewe gebalenseerd.Vermy skuld,en verkies beleggings. Is eerlik, betroubaar, sagte hart (soms dink ek te sag).Min issues. Luister baierig, praat minerig. Skaam rondom vreemde mense, uitgelate rondom vertrouelinge. Ek hou van spontaniteit - nie impulsiewiteit nie. Om spontaan te werk tot ek nie meer kan nie, spontaan te speel tot ek moeg is. Drink ongesonde hoeveelhede koffie. Hou van vooruitdink en beplan.Leef baie in die toekoms, stress maklik. Dink soms te veel en doen te min.Leef gesond, dink gesond. W