Ek is Miné . . . Niks meer en niks minder ni ! Ek hou van adventure en van blomme in my hare ! Klein goedjies ini lewe is belangrik ! Ek is nie 'n oggend persoon nie (Glad nie!!!). Hou ni van boontjies ni ! Ja ek is hardkoppig ! En moenie my vertroue probeer breek ni ! Ek hou van CUDDEL en drukkies !!! Ek is mal or LIEFDE en om dit uit te deel !!! Dis die mooiste ding wat Liewe Jesus ons gegee het ! Mense wat in my hartjie kryp sal weet dat ek enige ietsie vi hule sal doen . . . Eks baja lief vi my family en my frwends ! Het ek gesè al ek LoVe LoVe AnD To Be LoVeD !!! Hehe Mwa !