Ek bly sedert 1974 in Pretoria en is geseend met 'n vrou, Elsa, 4 getroude kinders en 6 kleinkinders. Almal bly ook hier in Prtoria.
Ek werk by die Universiteit van Pretoria, 5 km van my huis af nadat ek vir dekades elke dag Johannesburg toe moes ry.