Ek's baie skaam rondom mense wat ek nie ken nie, maar is passievol oor die dinge waarvoor ek lief is. Be it people or activities.
Ek's lief vir God en probeer my padjie so na moontlik aan Sy wil loop, al is dit nie altyd moontlik nie. Even Christians are human beings. En ek maak foute en ook baie van hulle.
Ek raak maklik ongeduldig en maak gewoonlik TE vinnig gevolgtrekkings.
Ek's baie lief vir my familie, veral my ouma en tornado's is geneig om my kamer te target.
Ek glo maklik in mense se goegheid en kan baie liefdevol wees, if given the chance.
enough said.