ºÝºÝߣ

ºÝºÝߣShare a Scribd company logo
Personal Information
Organization / Workplace
Krugersdorp, Gauteng
Occupation
DataEase Software Developer / Trainer
About
In liefde kan jy op iemand leun terwyl jy hom of haar regop hou. Daar is min dinge so oorweldigend soos die besef dat iemand jou liefhet. Daar is so baie soorte liefde,dit is soos 'n heeljaarvrug binne bereik van elkeen wat dit wil pluk en uitdeel... Ek is getroud met die wonderlikste man in die wêreld. Ek het drie kinders aan wie ek geboorte geskenk het Phillip(24) Jorinda (21) en Ruan (20) en dan twee stiefdogters Tarien (22) en Louise (17). Ek sou graag wou digbundels en boeke skryf en 'n Coffee shop op Uniondale hê