Ek is doelgerig en vat elke dag soos wat hy kom... Ek is nie negatief nie, maar ek leef elke dag asof dit my laaste sou wees. Ek hou baie daarvan om te sing, al kan ek nie regtig nie. Ek hou daarvan om saam al my vriendinne te klets, en soms wil ek net bietjie my-tyd hê. Huidiglik is die man in my lewe bly Liewe Jesus! Soms voel dit asof dit TE goed gaan met my-ek borrel oor van blydskap en niemand kan my dan onderkry nie...:)