Ek is die breekbare kleipot -
Hy het in my hart 'n Lig laat skyn wat my verlig om die heerlikheid van God te sien wat uit die gesig van Jesus straal. Hierdie skat het Hy in hierdie breekbare kleipot wat ek is, gesit - maar die allesoortreffende krag kom van God en nie van my nie (verwys 2 Kor 4)