際際滷shows by User: annelinejanzen / http://www.slideshare.net/images/logo.gif 際際滷shows by User: annelinejanzen / 際際滷Share feed for 際際滷shows by User: annelinejanzen https://cdn.slidesharecdn.com/profile-photo-annelinejanzen-48x48.jpg?cb=1540092204 Ek is een mal persoon. Ek vat die lewe soos dit kom. Ek is baie saggeaard en kry mense baie gou jammer. Ek hou van sport en dun enige iets wat fun en aanvaarbaar is. Ek is my ouers se laaste en die bederfste een.Ek is baie lief vir my ou a.k.a Jaco. As jy my goed ken weet jy hy het my baie verander oor my siening oor die lewe. Hy het my gehelp om positief oor die lewe te dink en een dag op 'n slag te vat.. Hy is 'n engel van Bo.