ºÝºÝߣshows by User: maureenbarnard / http://www.slideshare.net/images/logo.gif ºÝºÝߣshows by User: maureenbarnard / ºÝºÝߣShare feed for ºÝºÝߣshows by User: maureenbarnard https://cdn.slidesharecdn.com/profile-photo-maureenbarnard-48x48.jpg?cb=1523589351 Gelukkig getroud vir 43 jaar met Johan. Het twee wonderlike kinders, 'n dogter en 'n seun. Ouma van twee kleinseuns, ongelukkig is hulle in Kanada. My dogter en haar man is nog in SA, maar is kinderloos. Die twee kleinkinders is die van my seun. Johan is 'n meubelvervaardiger en ons Hemelse Vader seën sy besigheid met voorspoed, alle lof en eer aan ons God.