ºÝºÝߣ

ºÝºÝߣShare a Scribd company logo
Personal Information
Organization / Workplace
Potchefstroom
About
SR:AKSA Aktuele Sake se hoofdoelwitte is om sosiale integrasie, diversiteit en eenheid op kampus te bevorder asook vraagstukke rondom aktuele sake op kampus te identifiseer wat problematies kan word. AKSA tree op as skakeling met die Gesondheidsentrum om die bewusmaking van MIV/VIGS en ander gesondheidskwessies soos byvoorbeeld dwelm- en alkoholmisbruik aan te spreek. Saam met Beskermingsdienste is ons verantwoordelik vir studente se sekuriteit en veiligheid. Ons is ook verantwoordelik vir die AKSA Eerstejaarskamp waar eerste generasie studente voorberei word in terme van aanpassing tot die universiteitslewe en kultuur. Visie: Breaking the Silence! Missie: Om studente op te lei sodat