Goeie Day Ouens..! Jean Hier
Die blad en die groep is vir Gay Boere wat die liefde van hulle lewe soek.
Iemand wat bereid is om 'n lewe saam op 'n Plaas te, deel.
Daar fokus altyd op Boer soek 'n Vrou, maar wat van Boer soek Boer of Boer soek 'n Man.
Ons hou dalk nie van te fein goedtertjies nie, maar ons Harte is vol liefde en one Boere Arems kan styf vashou