Eks 'n plaasmeisie wat hou van braaivleis en lekker kuier om die vuur saam met my vriende. Ek sal so nou en dan die braaivleisvuur vir 'n sushibar verruil.
Ek hou van lag en het 'n passie vir mense. Ek verruil niks vir slaap nie, sal eerder vroeg opstaan as laat gaan slaap, by die hoenders op die plaas geleer....
Ek is mal daaroor om somtyds net alleen te wees met my eie gedagtes en dagdrome
EK haat mense wat agteraf is, en goed doen om ander seer te maak, of ander se geluk van hulle af weg neem, ten koste van hulself
My gunsteling tydverdryf is Jaco.....
We’ve updated our privacy policy so that we are compliant with changing global privacy regulations and to provide you with insight into the limited ways in which we use your data.
You can read the details below. By accepting, you agree to the updated privacy policy.