際際滷

際際滷Share a Scribd company logo
1
Bories & Betekenis
Semantiese oordrag uit die Boriese oertaal
deur die prototale na die reflekse in lewende tale.
2
Inhoudsopgawe
Inleiding: Bories 3
Boriese boomdiagram 5
Globale Leksikostatistiese Databasis 5
Boriese konsepstamme 6
Semantiese skuiwe 7
Skyn en skadu 9
Aardbewoner 10
Slotsom 11
Bibliografie 12
Aanhangsel: Afrikaanse Swadeshlys 14
3
Bories, Boreaals of Boreaans (Borean of Boreal in Engels) is 'n hipotetiese mega-
taalfamilie wat al die makro- taalfamilies van Europa, Asi谷 en die Amerikas insluit.
Die term is op Grieks 硫凌劉留 gegrond wat "noordelik beteken, weens die feit dat
alle tale van die noordelike halfrond daartoe behoort. Die Proto-Boriese taal
dateer dus uit die Paleolitikum (Ou Steentydperk 50,000 tot 12,000 jaar gelede).
Die term is aan die lingu誰s Harold C. Fleming (1987) te danke.
Twee modelle bestaan vir Bories, di辿 van Harold C. Fleming en di辿 van Sergei Starostin. Fleming noem
Boralies n filetiese ketting eerder as n superpfilum, en assosieer dit met die begin van die
Paleolitikum in Europa en die Midde-Ooste sowat 50,000 jaar gelede. Bories omvat dus die
Eurasiatiese, Drawidiese, Kartveliese, en Den辿-sino-Kaukasiese makro- taalfamilies, met Afro-Asiaties
as sentrale en Amerindies as oostelike anker.
Volgens Fleming vorm die makrofamilies Australies, Indo-Pasifies, Khoisan, Niger-Kongo en Nilo-
Saharies nie deel van Bories nie. Hiervolgens is die enigste gebiede waar Boraliese tale nie gepraat is
voor die Europese ekspansie nie, dele van Afrika, die Andaman Eilande, Nieu-Guinee, sekere eilande
van Melanesi谷 en Indonesi, Australi谷 en Tasmani谷. Fleming fouteer oor Niger-Saharies (Niger-Kongo
en Nilo-Saharies), waar ooreenkomste wel waargeneem word.
4
Sergei Starostin se Bories bestaan uit twee kerngroepe:
I Nostraties met sy Afro-Asiatiese, Eurasiatiese, Drawidiese en Kartveelse takke.
II Den辿-Da誰es wat die Den辿-sino-Kaukasiese en die Austriese makrofamilies insluit.
Volgens Murray Gell-Mann, Ilia Peiros en Georgiy Starostin kan Khoisan nie by Boralies gevoeg word
nie, terwyl die verbintenis met Indo-Pasifies, Niger-Kongo en Nilo-Saharies verder ondersoek moet
word. Hulle skat die era van Proto-Boralies op 25,000  17,000 jaar gelede.
Die oorgang van Bories na die proto-tale Afro-Asiaties, Austries, Dene-Sino-Kaukasies, Nostraties,
Eurasiaties, Kartveels en Drawidies bring vrae oor huidige begrippe in die lingu誰stiek na vore. Die wyse
waarop Boriese konsepstamme in die prototale etimologiseer, is besonder interessant, en van belang
vir dissiplines soos sielkunde.
5
Die omvang van die beskikbare semantiese velde wat die semantiese terrein van lingu誰stiese
kommunikasie dek, word toegelig deur die materiaal beskikbaar by die Tower of Babel-projek,
n Internasionale Etimologiese Databasisprojek van die Russiese Staatsuniversiteit van die
Menswetenskappe (Sentrum van Vergelykende Lingu誰stiek), Moskou Joodse Universiteit, Die
Russiese Akademie vir Wetenskappe (Dept. van Geskiedenis en Filologie), Die Stadsuniversiteit
van Hong Kong en Leiden Universiteit.
The Global Lexicostatistical Database (GLD) is n projek van die internasionale program Tower
of Babel / Evolution of Human Language. Sy doelstelling is om die mees volledige reeks
basiese woordelyste van alle tale te versamel en aan navorsers beskikbaar te stel.
6
Boriese Konsepstamme
Let wel, in die Boriese konsepstamme staan V vir enige klinker/vokaal,
T staan vir enige dentaal [d t 丹  慮    釘 擢 綻 ],
C staan vir enige affrikaat [t諭s d諭z t諭必 d諭筆 t諭 d諭 t諭 d諭 諭 諭],
H staan vir enige van [h 髭 張 畍 徴 ],
K staan vir enige van [k g 跳 ],
P staan vir [p b v f 个], ensovoorts.
Die Boriese stam verteenwoordig n konsepkontinuum en voorsien n semantiese raamwerk. Om die
verspreiding van Boriese konsepstamme in die prototale en die reflekse daarvaan in natuurlike tale te volg,
gebruik die navorser die Swadesh-lys.
n Swadeshlys is n lys van kernwoorde vir basiese konsepte vir die doeleindes van histories-komparatiewe
analise. Die Swadeshlys stel navorsers in staat om die onderlinge bande tussen tale te kwantifiseer. Die lys,
wat na die taalkundige Morris Swadesh vernoem is, verteenwoordig die kernwoordeskat, die mees stabiele
woorde in n taal wat die minste kans staan om vervang te word.
Swadesh se finale lys van 1971 bevat 100 woorde, terwyl die Swadesh 207-woordelys (aangepas uit Swadesh
1952) die meeste gebruik word. Soortgelyke lyste is deur Dolgopolsky, Lionel Bender, Winfred P. Lehmann,
Don Ringe, Sergei Starostin en B. Kessler saamgestel.
7
Semantiese skuiwe
Etimon: n vroer vorm van n woord in dieselfde taal of n voorouertaal, of n woord waaruit
ander woorde afgelei word.
Die semantiese verbintenis tussen die etimon en sy spruite kan baie logies wees, byvoorbeeld Proto-Indo-
Europees *nas- neus: Ou Indies nsik neusgat, latyn nris neusgat, waar die betekenis uitbrei van HELE
(neus) na DEEL (neusgat) MENSLIKE (neus) > NIE-MENSLIKLE > DIER (snoet).
Die semantiese verbintenis kan vaag word, bv PIE *ak雰- water > Oud-Hoog-Duits aha, Duits Ache rivier;
stroom; VLOEIKANAAL (Latyn aquaduct kanaal); NEEM VLOEISTOF (Nesili ekuzi hy/sy drink); OMRING
DEUR WATER (Sweeds 旦 eiland; Ou Yslands ey eiland; veld); MITOLOGIESE HELD (Ou Yslands 納gir God
van die see).
Die Boriese stamme se betekenisvelde versprei in alle rigtings wanneer hulle reflekse in lewende tale verskyn,
byvoorbeeld WVTV met die konseptuele betekenis van spraak kan betekenisse dra soos /resiteer/, /sing/,
/lees/, /skel/, /roep/ en /vertel/.
Eurasiaties *watV /praat/ word in Oeralies *wa[t]V /woord/ en in Indo-Europees *wod- met die betekenisse
/praat/, /sing/ en /skel/, en in Neshili uttar /woord/. Dit klink nogal soos Afrikaans /uiter/.
Proto-Afro-Asiaties *wat- beteken /roep/ en /praat/ en meer.
8
CVWV (2) met die konseptuele betekenis van s棚 en klank kan betekenisse dra soos /bevestig/, /duidelik
word/, /prys/, en /belowe/.
Eurasiaties *VwV, Afro-Asiaties *cVway/H-, en Eurasiaties *VwV, Alta誰es *`buen Kartveels *caw-.
Indo-Europees *stew- en *(s)teubh- beteken /aanprys/ en /bevestig/. Reflekse sluit in Neshili isduwa
/helder word/, Ou Indies st叩uti en st叩vate /aanprys/ en Avestan staoiti /aanprys/. Proto-Afro-Asiaties
*cVway/H /praat/ en /skreeu/ word in Egipties swhy /gil/, en *s/cay- in Wes-Tsjadies vir /s棚/ en /spraak/.
Van Boriese konsepstam tot refleks
HVPV mond, praat mond, praat, plaas in mond, gaap, oopmaak
PVTV noem, roep s棚, noem, praat, vertel, vloek
KVRV roep roep, blaas, ruik, inasem, vra
MVLV s棚, bid s棚, vra, bedel, belowe, aandui
TVPV vra, roep vra, roep, praat, antwoord, hoor
9
Skyn en Skadu
n Analise van 14 Boriese konsepstamme wat skyn beteken, lewer ses kenmerke op in die
makrofamilies:
 skynende voorwerp
 lig/helder
 wit/bleek
 dag, oggend, daglig
 sien, verskyn
 vrolik, aangenaam, gaaf
Byvoorbeeld *HVLV lig; skyn word in die Nostratiese tale voortgesit: Eurasiaties *HVLV lig; skyn > Alta誰es,
iln maan, Afroasiaties > Semities, Arabies hill- nuwemaan; sowel as in Amerindies (*ali son), Niger-
Kongo (Proto-Ntu *-y辿d狸 maan).
Die semantiese reflekse volg die roete: skyn > ligbron; en ontwikkel betekenisse soos maan, son, ster,
konstellasie. n Tweede rigting is: weerlig, vuur, vlam. Bories *CVLV skyn word Austries *qusila
weerlig; PIE *leuk- skyn > Proto-Germaans *leuh-/lauh- lig, Goties lauhmuni weerlig.
Die semantiese skuiwe kan teenoorgestelde konsepte voortbring: Die Boriese konsepstam CVJV skyn >
Eurasiatiese *c`ajV skyn> PIE *ski-/ski-/sk朝- /glinster, glimmer, glans/ kan in enige rigting beweeg,
byvoorbeeld Afrikaans /skyn/, /skim/, /skemer/ of Engels /glitter/ vs /gloom/ en /glum/. (Die teenwoordigheid
van lig of die afwesigheid van lig).
10
Aardbewoner
Baie Indo-Europese tale het n woord vir mens wat op aarde, grond, klei berus:
o Kelties *gdonyo- (Iers duine persoon, Wallies dyn man) < *d憤鼻憤om-yo-
o Germaans *guman- man (Engels [bride]groom]) ; < *d憤鼻憤m魅 -mon-
o Latyn hom, hominis persoon < *d憤鼻憤m-on- (ook h笛mnus)
Die onderliggende stam met sy oorspronklike betekenis kom ook gereeld voor:
o Kelties *gdon- (Ou Iers d炭, don plek) < *d憤鼻憤om-
o Latyn humus grond < *d憤鼻憤om-o-, humilis naby die grond < *d憤鼻憤em-el-i-
Dieselfde afleiding van mens uit aarde bestaan in die Semitiese tale, byvoorbeeld
Hebreeus:  峺 峺 dm man, Adam van  峺 峺峅 dm但 grond. (Die onderliggende stam
dm beteken rooi).
Dis nie die enigste stam in hierdie verband nie. Grieks anthropos 畆僚慮凌 mens dui op
aarde, grond, onder, bodem uit die Boriese konsepstam TVHV aarde met die Proto-Austro-
Asiatiese vorm *tj aarde.
In die Niger-Kongo-familie vind mens die bekende stam *-ntu vir mens in Proto-Ntu, en *taw in
Proto-Austronesies, wat met Proto-Indo-Europees *ndho ooreenstem, wat onder, onderkant
beteken.
Proto-Afro-Asiaties het *tV vir n tipe grond, en dieselfde prototaal het *du畍 vir laag, terwyl
Egipties t3 aarde beteken en d畍 na laag verwys.
In Khoesan is Tuu die naam van die suidelike taalfamilie en die woorde t en t笛 beteken
persoon in verwante Tuu-tale. In die noordelike Kxa-familie is dit *転u persoon.
Proto-Den辿-Sino-Kaukasies *dVHV, Proto-Sino-Tibetaans *di:lH bodem en Chinees t:j basis
of wortel.
11
Slotsom
Die grootste mate van ooreenkoms in semantiese kenmerke word op die vlak van die makro-taalfamilie
gevind. By kleiner groeperinge vind differensiasie plaas weens geografiese, kulturele en historiese faktore.
Die Boriese konsepstamme is hoogs verwysend en dus doeltreffend om basiese konsepte oor te dra. In hulle
ontwikkeling word die protokonsepte uitgebrei deur middel van onder meer metonimie en metafoor, wat
verskuilde betekenisse aan die lig bring.
Klanksimboliek speel n rol; verskillende semantiese kenmerke word deur spesifieke fonetiese vorme
uitgedruk, byvoorbeeld die idee van dowwe of donker kleure neem n stemdraende konsonant soos /b/ terwyl
skerp of helder kleure die skerper, stemlose /p/ verkies.
Van Bories na die prototale is die semantiese skuiwe eenvormig, maar die spesifisiteit daarvan neem toe van
die makrofamilie na die familie, en van die familie na die taalgroep. Die afstand van die kern of oorsprong af
be誰nvloed dus die aard van semantiese skuiwe  hoe verder van die bron, hoe meer uiteenlopend.
12
Bibliografie
Bengtson, John D. 2008. In Hot Pursuit of Language in Prehistory: Essays in the Four Fields of Anthropology - in
Honor of Harold Crane Fleming. John Benjamins.
Binsbergen, Wim van. 2009. Exploring the long range pre and proto-history of Element Cosmologies. In: Quest:
An African Journal of Philosophy. Vol. XXIII-XXIV, No. 1-2, 2009-2010.
Blench, Roger. New developments in the classification of Bantu languages and their historical implications.
https://horizon.documentation.ird.fr/exl-doc/pleins_textes/pleins_textes_6/colloques2/38088.pdf
Fleming, H C (2002). Afrasian and Its Closest Relatives: the Borean Hypothesis. Global Perspectives on Human
Language http://greenberg-conference.stanford.edu/Fleming_Abstract.htm
Fleming, Harold C, Stephen L. Zegura, James B. Harrod, John D. Bengtson, Shomarka O.Y. Keita. The Early
Dispersions of Homo sapiens sapiens and proto-Human from Africa, in: Journal of the Association for
the Study of Language in Prehistory  Issue XVIII  2013.
Fleming, H C. 1991. A New Taxonomic Hypothesis: Borean or Boralean', Mother Tongue 14 (1991).
Gell-Man, Murray. Testing the "Borean" Hypothesis, by Ilia Peiros, Santa Fe Institute, George Starostin, Russian
State University for the Humanities.
Gell-Mann, Murray et al. (2009) Distant Language Relationship: The Current Perspective, Journal of Language
Relationship揃仂仗仂 磶从仂于仂亞仂 仂亟于舒
The Global Lexicostatistical Database. https://starling.rinet.ru/new100/GLD.htm
Haase, Fee-Alexandra. 2019. Chaining". Studies of the conceptualization of genuine concepts of
linguistic communication in the roots of the proto-language-thesaurus and reflexes across
language families. Dialectologia 2019 no. 3.
Haase, Fee-Alexandra. 2014. Protolanguages vs. Linguistic Networks across language branches. A basic
inventory for relations of concepts in prehistoric states of linguistic communication. In: Speech and
Context I (VI) 2014.
Haase, Fee-Alexandra. 2021. Where does speech come from?' a historical linguistic answer.
The Free Library. 2011 Estonian Academy Publishers 11 Jul. 2021.
13
Kozlova T. O. Recurrent Patterns Of Semantic Change: Evidence From Global Etymologies. DOI
https://doi.org/10.36059/978-966-397-171-1/41-58
Meitei, Ningombam Bupenda. Age of proto-human. Department of Philosophy,University of Delhi
Sergei Starostin, 1953  2005. https://pantheon.world/profile/person/Sergei_Starostin/
Tavakoli, Leila. A New Integrating Overview in the History of Long-Range Linguistics.
Uys, Pieter. 2021. Taal is n brug oor die stroom van tyd. https://en.calameo.com/books/0066897910bd05997cedc
Uys, Pieter. 2021. Taal is n drif deur die spruit van tyd. https://www.edocr.com/v/yko3n0by/Pietertoypom/taal-is-n-drif-
deur-die-spruit-van-tyd
Uys, Pieter. Taal is n poort deur die muur van tyd. /PieterUys7/amerindies-taal-is-n-poort-deur-die-
muur-van-tyd
Vuosaly , Hellas, The Untaught: Latest Horizon in Long-Range Historical Comparative Linguistics. New York:
International Committee of Koinoetymology and Post-Metaphysical Thinking, ICKPT, 2017. Pp. 132
息Pieter Uys 2021
14
Aanhangsel
Afrikaanse 100-woord Swadeshlys
1 ek
2 jy (informal), u
3 hy
4 ons
5 julle (informal), u
6 hulle
7 di辿, hierdie
8 dat, daardie
9 hier
10 daar
11 wie (interrogative)
12 wat (interrogative)
13 waar (interrogative)
14 wanneer
15 hoe (interrogative)
16 nie
17 alle
18 baie, vele
19 party, sekere,
20 min
21 ander
22 een
23 twee
24 drie
25 vier
26 vyf
27 groot
28 lank, lang
29 wyd
30 dik
31 swaar
32 klein
33 kort
34 nou, smal
35 dun
36 vrou
37 man
38 mens
39 kind
40 vrou, gade, eggenoot
41 man, gade, eggenoot
42 moeder
43 vader
44 dier
45 vis
46 vo谷l
47 hond
48 luis
15
49 slang
50 wurm
51 boom
52 woud, bos
53 stok
54 vrug
55 saad
56 blaar
57 wortel
58 bas
59 blom
60 gras
61 tou, koord
62 vel
63 vleis
64 bloed
65 been
66 vet
67 eier
68 horing
69 stert
70 veer
71 haar
72 kop
73 oor
74 oog
75 neus
76 mond
77 tand
78 tong
79 nael, vingernael
80 voet
81 been
82 knie
83 hand
84 vlerk
85 maag
86 ingewande
87 nek
88 rug
89 bors
90 hart
91 lewer
92 drink
93 eet
94 byt
95 suig
96 spoeg
97 kots, opgooi, braak
98 waai, blaas
99 asemhaal
100 lag

More Related Content

Bories en Betekenis (Borean and semantics)

  • 1. 1 Bories & Betekenis Semantiese oordrag uit die Boriese oertaal deur die prototale na die reflekse in lewende tale.
  • 2. 2 Inhoudsopgawe Inleiding: Bories 3 Boriese boomdiagram 5 Globale Leksikostatistiese Databasis 5 Boriese konsepstamme 6 Semantiese skuiwe 7 Skyn en skadu 9 Aardbewoner 10 Slotsom 11 Bibliografie 12 Aanhangsel: Afrikaanse Swadeshlys 14
  • 3. 3 Bories, Boreaals of Boreaans (Borean of Boreal in Engels) is 'n hipotetiese mega- taalfamilie wat al die makro- taalfamilies van Europa, Asi谷 en die Amerikas insluit. Die term is op Grieks 硫凌劉留 gegrond wat "noordelik beteken, weens die feit dat alle tale van die noordelike halfrond daartoe behoort. Die Proto-Boriese taal dateer dus uit die Paleolitikum (Ou Steentydperk 50,000 tot 12,000 jaar gelede). Die term is aan die lingu誰s Harold C. Fleming (1987) te danke. Twee modelle bestaan vir Bories, di辿 van Harold C. Fleming en di辿 van Sergei Starostin. Fleming noem Boralies n filetiese ketting eerder as n superpfilum, en assosieer dit met die begin van die Paleolitikum in Europa en die Midde-Ooste sowat 50,000 jaar gelede. Bories omvat dus die Eurasiatiese, Drawidiese, Kartveliese, en Den辿-sino-Kaukasiese makro- taalfamilies, met Afro-Asiaties as sentrale en Amerindies as oostelike anker. Volgens Fleming vorm die makrofamilies Australies, Indo-Pasifies, Khoisan, Niger-Kongo en Nilo- Saharies nie deel van Bories nie. Hiervolgens is die enigste gebiede waar Boraliese tale nie gepraat is voor die Europese ekspansie nie, dele van Afrika, die Andaman Eilande, Nieu-Guinee, sekere eilande van Melanesi谷 en Indonesi, Australi谷 en Tasmani谷. Fleming fouteer oor Niger-Saharies (Niger-Kongo en Nilo-Saharies), waar ooreenkomste wel waargeneem word.
  • 4. 4 Sergei Starostin se Bories bestaan uit twee kerngroepe: I Nostraties met sy Afro-Asiatiese, Eurasiatiese, Drawidiese en Kartveelse takke. II Den辿-Da誰es wat die Den辿-sino-Kaukasiese en die Austriese makrofamilies insluit. Volgens Murray Gell-Mann, Ilia Peiros en Georgiy Starostin kan Khoisan nie by Boralies gevoeg word nie, terwyl die verbintenis met Indo-Pasifies, Niger-Kongo en Nilo-Saharies verder ondersoek moet word. Hulle skat die era van Proto-Boralies op 25,000 17,000 jaar gelede. Die oorgang van Bories na die proto-tale Afro-Asiaties, Austries, Dene-Sino-Kaukasies, Nostraties, Eurasiaties, Kartveels en Drawidies bring vrae oor huidige begrippe in die lingu誰stiek na vore. Die wyse waarop Boriese konsepstamme in die prototale etimologiseer, is besonder interessant, en van belang vir dissiplines soos sielkunde.
  • 5. 5 Die omvang van die beskikbare semantiese velde wat die semantiese terrein van lingu誰stiese kommunikasie dek, word toegelig deur die materiaal beskikbaar by die Tower of Babel-projek, n Internasionale Etimologiese Databasisprojek van die Russiese Staatsuniversiteit van die Menswetenskappe (Sentrum van Vergelykende Lingu誰stiek), Moskou Joodse Universiteit, Die Russiese Akademie vir Wetenskappe (Dept. van Geskiedenis en Filologie), Die Stadsuniversiteit van Hong Kong en Leiden Universiteit. The Global Lexicostatistical Database (GLD) is n projek van die internasionale program Tower of Babel / Evolution of Human Language. Sy doelstelling is om die mees volledige reeks basiese woordelyste van alle tale te versamel en aan navorsers beskikbaar te stel.
  • 6. 6 Boriese Konsepstamme Let wel, in die Boriese konsepstamme staan V vir enige klinker/vokaal, T staan vir enige dentaal [d t 丹 慮 釘 擢 綻 ], C staan vir enige affrikaat [t諭s d諭z t諭必 d諭筆 t諭 d諭 t諭 d諭 諭 諭], H staan vir enige van [h 髭 張 畍 徴 ], K staan vir enige van [k g 跳 ], P staan vir [p b v f 个], ensovoorts. Die Boriese stam verteenwoordig n konsepkontinuum en voorsien n semantiese raamwerk. Om die verspreiding van Boriese konsepstamme in die prototale en die reflekse daarvaan in natuurlike tale te volg, gebruik die navorser die Swadesh-lys. n Swadeshlys is n lys van kernwoorde vir basiese konsepte vir die doeleindes van histories-komparatiewe analise. Die Swadeshlys stel navorsers in staat om die onderlinge bande tussen tale te kwantifiseer. Die lys, wat na die taalkundige Morris Swadesh vernoem is, verteenwoordig die kernwoordeskat, die mees stabiele woorde in n taal wat die minste kans staan om vervang te word. Swadesh se finale lys van 1971 bevat 100 woorde, terwyl die Swadesh 207-woordelys (aangepas uit Swadesh 1952) die meeste gebruik word. Soortgelyke lyste is deur Dolgopolsky, Lionel Bender, Winfred P. Lehmann, Don Ringe, Sergei Starostin en B. Kessler saamgestel.
  • 7. 7 Semantiese skuiwe Etimon: n vroer vorm van n woord in dieselfde taal of n voorouertaal, of n woord waaruit ander woorde afgelei word. Die semantiese verbintenis tussen die etimon en sy spruite kan baie logies wees, byvoorbeeld Proto-Indo- Europees *nas- neus: Ou Indies nsik neusgat, latyn nris neusgat, waar die betekenis uitbrei van HELE (neus) na DEEL (neusgat) MENSLIKE (neus) > NIE-MENSLIKLE > DIER (snoet). Die semantiese verbintenis kan vaag word, bv PIE *ak雰- water > Oud-Hoog-Duits aha, Duits Ache rivier; stroom; VLOEIKANAAL (Latyn aquaduct kanaal); NEEM VLOEISTOF (Nesili ekuzi hy/sy drink); OMRING DEUR WATER (Sweeds 旦 eiland; Ou Yslands ey eiland; veld); MITOLOGIESE HELD (Ou Yslands 納gir God van die see). Die Boriese stamme se betekenisvelde versprei in alle rigtings wanneer hulle reflekse in lewende tale verskyn, byvoorbeeld WVTV met die konseptuele betekenis van spraak kan betekenisse dra soos /resiteer/, /sing/, /lees/, /skel/, /roep/ en /vertel/. Eurasiaties *watV /praat/ word in Oeralies *wa[t]V /woord/ en in Indo-Europees *wod- met die betekenisse /praat/, /sing/ en /skel/, en in Neshili uttar /woord/. Dit klink nogal soos Afrikaans /uiter/. Proto-Afro-Asiaties *wat- beteken /roep/ en /praat/ en meer.
  • 8. 8 CVWV (2) met die konseptuele betekenis van s棚 en klank kan betekenisse dra soos /bevestig/, /duidelik word/, /prys/, en /belowe/. Eurasiaties *VwV, Afro-Asiaties *cVway/H-, en Eurasiaties *VwV, Alta誰es *`buen Kartveels *caw-. Indo-Europees *stew- en *(s)teubh- beteken /aanprys/ en /bevestig/. Reflekse sluit in Neshili isduwa /helder word/, Ou Indies st叩uti en st叩vate /aanprys/ en Avestan staoiti /aanprys/. Proto-Afro-Asiaties *cVway/H /praat/ en /skreeu/ word in Egipties swhy /gil/, en *s/cay- in Wes-Tsjadies vir /s棚/ en /spraak/. Van Boriese konsepstam tot refleks HVPV mond, praat mond, praat, plaas in mond, gaap, oopmaak PVTV noem, roep s棚, noem, praat, vertel, vloek KVRV roep roep, blaas, ruik, inasem, vra MVLV s棚, bid s棚, vra, bedel, belowe, aandui TVPV vra, roep vra, roep, praat, antwoord, hoor
  • 9. 9 Skyn en Skadu n Analise van 14 Boriese konsepstamme wat skyn beteken, lewer ses kenmerke op in die makrofamilies: skynende voorwerp lig/helder wit/bleek dag, oggend, daglig sien, verskyn vrolik, aangenaam, gaaf Byvoorbeeld *HVLV lig; skyn word in die Nostratiese tale voortgesit: Eurasiaties *HVLV lig; skyn > Alta誰es, iln maan, Afroasiaties > Semities, Arabies hill- nuwemaan; sowel as in Amerindies (*ali son), Niger- Kongo (Proto-Ntu *-y辿d狸 maan). Die semantiese reflekse volg die roete: skyn > ligbron; en ontwikkel betekenisse soos maan, son, ster, konstellasie. n Tweede rigting is: weerlig, vuur, vlam. Bories *CVLV skyn word Austries *qusila weerlig; PIE *leuk- skyn > Proto-Germaans *leuh-/lauh- lig, Goties lauhmuni weerlig. Die semantiese skuiwe kan teenoorgestelde konsepte voortbring: Die Boriese konsepstam CVJV skyn > Eurasiatiese *c`ajV skyn> PIE *ski-/ski-/sk朝- /glinster, glimmer, glans/ kan in enige rigting beweeg, byvoorbeeld Afrikaans /skyn/, /skim/, /skemer/ of Engels /glitter/ vs /gloom/ en /glum/. (Die teenwoordigheid van lig of die afwesigheid van lig).
  • 10. 10 Aardbewoner Baie Indo-Europese tale het n woord vir mens wat op aarde, grond, klei berus: o Kelties *gdonyo- (Iers duine persoon, Wallies dyn man) < *d憤鼻憤om-yo- o Germaans *guman- man (Engels [bride]groom]) ; < *d憤鼻憤m魅 -mon- o Latyn hom, hominis persoon < *d憤鼻憤m-on- (ook h笛mnus) Die onderliggende stam met sy oorspronklike betekenis kom ook gereeld voor: o Kelties *gdon- (Ou Iers d炭, don plek) < *d憤鼻憤om- o Latyn humus grond < *d憤鼻憤om-o-, humilis naby die grond < *d憤鼻憤em-el-i- Dieselfde afleiding van mens uit aarde bestaan in die Semitiese tale, byvoorbeeld Hebreeus: 峺 峺 dm man, Adam van 峺 峺峅 dm但 grond. (Die onderliggende stam dm beteken rooi). Dis nie die enigste stam in hierdie verband nie. Grieks anthropos 畆僚慮凌 mens dui op aarde, grond, onder, bodem uit die Boriese konsepstam TVHV aarde met die Proto-Austro- Asiatiese vorm *tj aarde. In die Niger-Kongo-familie vind mens die bekende stam *-ntu vir mens in Proto-Ntu, en *taw in Proto-Austronesies, wat met Proto-Indo-Europees *ndho ooreenstem, wat onder, onderkant beteken. Proto-Afro-Asiaties het *tV vir n tipe grond, en dieselfde prototaal het *du畍 vir laag, terwyl Egipties t3 aarde beteken en d畍 na laag verwys. In Khoesan is Tuu die naam van die suidelike taalfamilie en die woorde t en t笛 beteken persoon in verwante Tuu-tale. In die noordelike Kxa-familie is dit *転u persoon. Proto-Den辿-Sino-Kaukasies *dVHV, Proto-Sino-Tibetaans *di:lH bodem en Chinees t:j basis of wortel.
  • 11. 11 Slotsom Die grootste mate van ooreenkoms in semantiese kenmerke word op die vlak van die makro-taalfamilie gevind. By kleiner groeperinge vind differensiasie plaas weens geografiese, kulturele en historiese faktore. Die Boriese konsepstamme is hoogs verwysend en dus doeltreffend om basiese konsepte oor te dra. In hulle ontwikkeling word die protokonsepte uitgebrei deur middel van onder meer metonimie en metafoor, wat verskuilde betekenisse aan die lig bring. Klanksimboliek speel n rol; verskillende semantiese kenmerke word deur spesifieke fonetiese vorme uitgedruk, byvoorbeeld die idee van dowwe of donker kleure neem n stemdraende konsonant soos /b/ terwyl skerp of helder kleure die skerper, stemlose /p/ verkies. Van Bories na die prototale is die semantiese skuiwe eenvormig, maar die spesifisiteit daarvan neem toe van die makrofamilie na die familie, en van die familie na die taalgroep. Die afstand van die kern of oorsprong af be誰nvloed dus die aard van semantiese skuiwe hoe verder van die bron, hoe meer uiteenlopend.
  • 12. 12 Bibliografie Bengtson, John D. 2008. In Hot Pursuit of Language in Prehistory: Essays in the Four Fields of Anthropology - in Honor of Harold Crane Fleming. John Benjamins. Binsbergen, Wim van. 2009. Exploring the long range pre and proto-history of Element Cosmologies. In: Quest: An African Journal of Philosophy. Vol. XXIII-XXIV, No. 1-2, 2009-2010. Blench, Roger. New developments in the classification of Bantu languages and their historical implications. https://horizon.documentation.ird.fr/exl-doc/pleins_textes/pleins_textes_6/colloques2/38088.pdf Fleming, H C (2002). Afrasian and Its Closest Relatives: the Borean Hypothesis. Global Perspectives on Human Language http://greenberg-conference.stanford.edu/Fleming_Abstract.htm Fleming, Harold C, Stephen L. Zegura, James B. Harrod, John D. Bengtson, Shomarka O.Y. Keita. The Early Dispersions of Homo sapiens sapiens and proto-Human from Africa, in: Journal of the Association for the Study of Language in Prehistory Issue XVIII 2013. Fleming, H C. 1991. A New Taxonomic Hypothesis: Borean or Boralean', Mother Tongue 14 (1991). Gell-Man, Murray. Testing the "Borean" Hypothesis, by Ilia Peiros, Santa Fe Institute, George Starostin, Russian State University for the Humanities. Gell-Mann, Murray et al. (2009) Distant Language Relationship: The Current Perspective, Journal of Language Relationship揃仂仗仂 磶从仂于仂亞仂 仂亟于舒 The Global Lexicostatistical Database. https://starling.rinet.ru/new100/GLD.htm Haase, Fee-Alexandra. 2019. Chaining". Studies of the conceptualization of genuine concepts of linguistic communication in the roots of the proto-language-thesaurus and reflexes across language families. Dialectologia 2019 no. 3. Haase, Fee-Alexandra. 2014. Protolanguages vs. Linguistic Networks across language branches. A basic inventory for relations of concepts in prehistoric states of linguistic communication. In: Speech and Context I (VI) 2014. Haase, Fee-Alexandra. 2021. Where does speech come from?' a historical linguistic answer. The Free Library. 2011 Estonian Academy Publishers 11 Jul. 2021.
  • 13. 13 Kozlova T. O. Recurrent Patterns Of Semantic Change: Evidence From Global Etymologies. DOI https://doi.org/10.36059/978-966-397-171-1/41-58 Meitei, Ningombam Bupenda. Age of proto-human. Department of Philosophy,University of Delhi Sergei Starostin, 1953 2005. https://pantheon.world/profile/person/Sergei_Starostin/ Tavakoli, Leila. A New Integrating Overview in the History of Long-Range Linguistics. Uys, Pieter. 2021. Taal is n brug oor die stroom van tyd. https://en.calameo.com/books/0066897910bd05997cedc Uys, Pieter. 2021. Taal is n drif deur die spruit van tyd. https://www.edocr.com/v/yko3n0by/Pietertoypom/taal-is-n-drif- deur-die-spruit-van-tyd Uys, Pieter. Taal is n poort deur die muur van tyd. /PieterUys7/amerindies-taal-is-n-poort-deur-die- muur-van-tyd Vuosaly , Hellas, The Untaught: Latest Horizon in Long-Range Historical Comparative Linguistics. New York: International Committee of Koinoetymology and Post-Metaphysical Thinking, ICKPT, 2017. Pp. 132 息Pieter Uys 2021
  • 14. 14 Aanhangsel Afrikaanse 100-woord Swadeshlys 1 ek 2 jy (informal), u 3 hy 4 ons 5 julle (informal), u 6 hulle 7 di辿, hierdie 8 dat, daardie 9 hier 10 daar 11 wie (interrogative) 12 wat (interrogative) 13 waar (interrogative) 14 wanneer 15 hoe (interrogative) 16 nie 17 alle 18 baie, vele 19 party, sekere, 20 min 21 ander 22 een 23 twee 24 drie 25 vier 26 vyf 27 groot 28 lank, lang 29 wyd 30 dik 31 swaar 32 klein 33 kort 34 nou, smal 35 dun 36 vrou 37 man 38 mens 39 kind 40 vrou, gade, eggenoot 41 man, gade, eggenoot 42 moeder 43 vader 44 dier 45 vis 46 vo谷l 47 hond 48 luis
  • 15. 15 49 slang 50 wurm 51 boom 52 woud, bos 53 stok 54 vrug 55 saad 56 blaar 57 wortel 58 bas 59 blom 60 gras 61 tou, koord 62 vel 63 vleis 64 bloed 65 been 66 vet 67 eier 68 horing 69 stert 70 veer 71 haar 72 kop 73 oor 74 oog 75 neus 76 mond 77 tand 78 tong 79 nael, vingernael 80 voet 81 been 82 knie 83 hand 84 vlerk 85 maag 86 ingewande 87 nek 88 rug 89 bors 90 hart 91 lewer 92 drink 93 eet 94 byt 95 suig 96 spoeg 97 kots, opgooi, braak 98 waai, blaas 99 asemhaal 100 lag