Moeilik maar laat ek probeer! Ek is in die algemeen 'n Ekstrovert maar het soms ook 'n Introvertiese streek. Ek is absoluut lief vir die lewe en geniet die geselskap van alle mense, gee nie om uit watter agtergrond hul kom nie, die lewe gee ONS almal soms taai klappe, partye beweeg daaruit en ander stagneer. Om met my hande te werk is 'n Lied in die Hart, om ander te help binne my vermoë eweneens, hoewel ek soms tot my eie nadeel ook bereid is om bystand te gee waar dit regtig van belang is. Ek is mal oor die Natuurlewe in die algemeen. Hou van Braai en alles wat daarmee gepaardgaan, natuurlik binne perke!! Ek het 'n persoonlike probleem met mense wat hulself vergryp in Alkohol om eenvo