Leef die lewe voluit, die lewe is kort en more mag dalk nooit wees nie. Die enigste spyt wat jy moet hê as jy terug kyk na die lewe moenie wees oor goed wat jy gedoen het nie, maar eerder oor die geleenthede, of kanse wat jy weg gegooi het.
Loving and caring. My gesin is baie na aan my hart en al my vriende het 'n spesiale plekkie. Ek is baie lief vir GOD! Het soveel blessings in my lewe ontvang en is getroud met die wonderlikste man.
We’ve updated our privacy policy so that we are compliant with changing global privacy regulations and to provide you with insight into the limited ways in which we use your data.
You can read the details below. By accepting, you agree to the updated privacy policy.