Ek is n ordentlikke, plat op die aarde mens en is vriendelik. Ek probeer om met almal oor die weg te kom en n voorbeeld van God se liefde uit straal. Ek hou van vrede en liefde en probeer om so ver moontlik n vreedsame lewens styl aan te neem. Ek is toegewyd aan die wat ek lief het en sal enige iets doen wat ek moontlik kan om hul gelukkig te maak. Ek is hard werkend en sien uit na nuwe uitdagings. Ek het die ondersteuning van wonderlikke familie en vriende. God gee my elke dag krag om my beste te gee.
We’ve updated our privacy policy so that we are compliant with changing global privacy regulations and to provide you with insight into the limited ways in which we use your data.
You can read the details below. By accepting, you agree to the updated privacy policy.