As ons terugkyk, raak ons hartseer oor die pyn en verliese. As ons te ver vorentoe kyk, raak ons bang vir die toekoms, maar as ons OPKYK en fokus op ONS VADER, raak ons rustig want ons weet.......
HY hou die verlede, hede en toekoms in SY HAND!
Don't let the moment pass you...
Prys die Here!