Ek glo alles in die lewe gebeur met 'n rede en soms wil ons dit nie verstaan nie, maar GOD,ons Vader, weet wat is die beste vir ons.Vertrou op die HERE en hy sal jou krag gee om deur elke dag te kom al lyk die toekoms vir jou nou so duister, vertrou net op Hom. Hy is die 1 persoon wat jou NOOIT in die steek sal laat nie, want jy is Syne en Hy het jou sondes vergeef al is dit hoe groot - HY het jou lief!
We’ve updated our privacy policy so that we are compliant with changing global privacy regulations and to provide you with insight into the limited ways in which we use your data.
You can read the details below. By accepting, you agree to the updated privacy policy.