En as jy God wil ken, is dit nie nodig om ‘n uitleêr van raaisels te wees nie. Kyk liewers om jou en jy sal Hom met jou kinders sien
speel. En kyk omhoog; en jy sal Hom in die wolke sien loop en Sy arms in die weerlig uitsteek en neerdaal in die reën. Jy sal Hom in die blomme sien glimlag en dan opstaan en Sy hande in die bome sien waai...
-Kahlil Gibran-
My lewens filosofie : As jy doen wat reg is, dan sal jy gelukkig wees. Maar as jy doen wat verkeerd is, dan doen jy sonde. (Genesis 4:7)
We’ve updated our privacy policy so that we are compliant with changing global privacy regulations and to provide you with insight into the limited ways in which we use your data.
You can read the details below. By accepting, you agree to the updated privacy policy.