Hou van kuier,musiek maak,die lewe geniet en hou nie van mense wat baie van hulle self dink nie! Ek is 'n old skool outjie!Meisies wat in hulle eie wêreld lewe is vir my aantreklik. 'n Minuut saam met my vriende is die beste minuut wat daar bestaan. Ek hou van dans en my naam gat maak, want wie worry! Blou is my gunstelling kleur. As jy my wil omkoop gee my 'n bottel melk, 'n muffin en 'n soet appel. Ek het 'n sterk persoonlikheid maar is ook 'n baie emosionele persoon.aaah cute,jaja dit is waar. reën is great maar ook nie te veel nie. Desembers sal jy my sien by die see en vreemde mense wat my invite op facebook freak my uit!!!Mar nou ja,SKRYF IETS OP MY WALL!