2. Kuns is n magtige instrument in mense se
stryd na vryheid... Die daaglikse ervaringe
word vir die toeskouer vertoon: die skaamte,
die aanvalle op hul menslikheid, die
mislukkings, die trauma, die oorwinning, die
blydskap. Mense word gedwing om te besef dat
hulle nie totaal impotente speelgoed van die
mense in magsposisies is nie - Desmond
Tutu
4. Basil Dube skryf: Kuns kan nie bestaan
sonder die samelewing nie. Daar kan geen
lyn wees wat die kunstenaar van sy
gemeenskap skei nie. Die progressiewe
effek van kuns lei tot kulturele groei. Die
kunstenaar in Suid-Afrika moet maniere
soek om sy gemeenskap te verbeter. Die
swart kunstenaar behoort enige
struikelblokke in sy pad te oorkom. Hy
behoort geklemde-vuis protes te vermy en
n waardevolle bydrae te maak.
6. Die wit kunstenaar kan dit nie waag om
selfondersoek te doen nie. Hy wil nie gesteur
word met sy verantwoordelikhede as n lid
van die uitverkorene en dominante groep nie.
Hy trek terug en verlang na die
vreedsaamheid van die klein intellektuele huis
in die veld, langs n deursigtige rivier... Die
kunstenaar wat sy o谷 toemaak vir daaglikse
onreg en onmenslikheid, sal sonder
uitsondering ook minder sien met sy skilders-
of skrywerso谷. Sy werk sal onvrugbaar word.
7. Muurskilderye, banniere
en T-hemde
1988: Neglected Tradition
uitstalling
Kunsskole het nie bestaan
vir swart leerder
10. SAM NHLENGETHWA
Nhlengethwa is n televisie tegnikus wat saans aan sy kuns
werk.
1978 n kunsdiploma by Rorkes Drift Kunssentrum in
voltooi.
Hy het die Standard Bank Jong Kunstenaars Toekenning in
1994 verwerf.
Sy energieke uitbeeldings van swart stedelike lewe word d
Maak gebruik van foto-montage
Hy word grootliks deur Jazz be誰nvloed en speel dit in die
agtergrond terwyl hy sy werke skep.
11. 泰鞄温韓岳,
1987
Shaft, 1987. Collage op papier. 29 x 47cm
16. A few South-Africans, 1982
Miriam Makeba, born in Jhb, who became an int singing Verginia Mngoma was an activist from Alexandra
*, gave evidence against aprthd at the UN. township, Jhb, and an organiser of the successful 3-
month bus boycott of 57.