"Ek wil nie ‘n gereserveerde lewe lewe nie, ek wil met my hele hart leef en nie bang wees vir foute maak of verloor of verkeerd wees of verkeerd gaan/droom nie. Ek wil nie spyt wees eendag nie, ek wil alles maak van dit wat ek het, en ek wil alles gee van wat ek het. Ek wil nie opgevang raak in ‘n wereldjie van onmoontlikhede en verlore geleenthede nie. Ek wil nie vashaak by dinge wat ek nie kan doen nie, en ek wil nie glo dat daar nie hope geleenthede om die draai le elke dag om te gryp en alles daarvan te maak nie!
Ek glo dat die wereld iets berykbaar is, en niks jou regtig kan keer nie. Want ek weet mens kan enige iets doen as mens regtig wil! Want daar is Hoop.
Ek weet dat as mens
We’ve updated our privacy policy so that we are compliant with changing global privacy regulations and to provide you with insight into the limited ways in which we use your data.
You can read the details below. By accepting, you agree to the updated privacy policy.