ºÝºÝߣ

ºÝºÝߣShare a Scribd company logo
maureenbarnard

Maureen Barnard

Personal Information
Occupation
Private Nursing Practitioner and Diabetes Educator
About
Gelukkig getroud vir 43 jaar met Johan. Het twee wonderlike kinders, 'n dogter en 'n seun. Ouma van twee kleinseuns, ongelukkig is hulle in Kanada. My dogter en haar man is nog in SA, maar is kinderloos. Die twee kleinkinders is die van my seun. Johan is 'n meubelvervaardiger en ons Hemelse Vader seën sy besigheid met voorspoed, alle lof en eer aan ons God.