Ek's 'n ekstrovert, lief om nuwe mense oner my jassie in te laat, ek lag baie en is lief vi praat.Ek's mal oor die lewe en altyd uit daarop om adventure te soek! Ek's altyd op vir 'n groot uitdagings en sukkel om stil te sit! Ek's baie lief vir die Here! Eks GEK or verrassings, ietsi romanties en eks vrek sentimenteel or klyn goedjies. My mense om my is ongelooflik koslik en kosbaar vi my! I love MMMilk...sal liters van die goed drink, en cashew neute?? Ekt 'n ding vi die sterre en kissing in the rain(ek dink dis nog beter as in di movies) en eks helemal gek oor di Kaap en di maan,en "I believe in music the way that some people believe in fairy tales!" Musiek is my nr.1 passie! Jy sal my al
We’ve updated our privacy policy so that we are compliant with changing global privacy regulations and to provide you with insight into the limited ways in which we use your data.
You can read the details below. By accepting, you agree to the updated privacy policy.