Personal Information
Organization / Workplace
Nigel, Gauteng
About
Ek is 'n goed gemanierde dogter en ek aard baie na my ma. Ek like van om te knibbel aan boelie beef met 'n dollop van katjie botter op. Dai is konnings kos. Om die koning kos af te sluk geniet ek gewoontlik 'n bob jonny. ek gooi 'n kwart koppie cane in 'n beker en dan maak vol met tap water. Sit hom vir een draai in die microwave. garnish ho dan met 'n slice pluimvee polony. Dan is daar net een pad vir hom. Maag toe. In my vry tyd geniet ek dit om 'n deur trekkertjie aan te trek en my naels te bederf met 'n dik laag cue tex. Ek geniet dit ook om onder ander mense se beddens te gaan le en te wag tot hulle slaap en dan vir hulle die skrik in die lyf te jaag, gewoontlik met morsige gevolge. Ek
Users following Simon Streicher