~Just be~ >>REAL<< ,,*God* {{can handle it}}...
Ek's 'n bubbly mensie && geniet dit om te social && net om mense te wees-Especially om te lag ^_^...My family is my hart se punt && ek het ook 'n spesiale plekkie vir my vriende :) ..Ek's ook mal daaroor om te draf en net 'n tydjie in die natuur te spandeer en dan die belangrikste van alles...Ek's ongelooflik baie lief vir die Here♥ Hy is my anker && my shelter :)
♥The Lover of my soul♥