ºÝºÝߣ

ºÝºÝߣShare a Scribd company logo
UITSTALLERS
                                                            AANSOEKVORM

                                                            21 Maart 2013
BESONDERHEDE VAN UITSTALLERS:
NAAM VAN MAATSKAPPY/UITSTALLER: ______________________________________________

KONTAK PERSOON:           __________________________________________________________

TEL NO:                   _________________________ FAKS NO: _________________________

E-POS ADRES:              __________________________________________________________

PRODUKTE WAT UITGESTAL OF VERKOOP WORD: ______________________________________

____________________________________________________________________________

KRAG BENODIGHEDE: (bo 5 amp moet verklaar word en sal addisionele fooi gehef word)

____________________________________________________________________________

Die organiseerders behou die reg voor om te besluit welke produkte uitgestal mag word en om enige aansoek binne
uitsluitlike diskressie af te keur. Terme en voorwaardes geld. Met ondertekening van enige aansoek word die re?ls en
regulasies en die voorwaardes aanvaar. In geval van suksesvolle aansoek betree die applikant die terrein op eie risiko en
onderhewig aan sodanige re?ls, regulasies en voorwaardes soos bepaal deur die organiseerders.

SPASIE VERLANG: (merk asb met X in blokkie)                          KATEGORIE: (merk asb met X in blokkie)

3m x 3m          R 300.00                                            Kos en drinkgoed (geen alkohol)
3m x 6m          R 500.00                                            Arts en Crafts (handewerk)
5m x 5m          R1 000.00                                           Klere
5m x 8m          R1 500.00                                           Gesondheid/skoonheid/oefening
5m x 10m         R1 800.00                                           Besighede
10m x 10m        R2 500.00                                           Motor Expo (motors/bybehore)
Parkering        R 100.00                                            Kuns (skilderye, beeldhou ens)*
                                                                     Stokperdjies
                                                                     Groen Stalletjies
                                                                     Ander

__________________                                          ______________________
DATUM                                                       HANDTEKENING
Terme en Voorwaardes:

   1.   Die Jolliejik Fees vind plaas op donderdag 21 Maart (vakansiedag) vanaf 09h00 tot 22h00
   2.   Die Fees vind plaas by Jim Fouche Ho?rskool, Bloemfontein
   3.   Die Aansoekvorm moet volledig voltooi word en ge-epos word na blackwhite@mweb.co.za vir goedkeuring
   4.   ¡®n AFskrif van die ID dokument van die kontakpersoon/uitstaller moet die aansoekvorm vergesel
   5.   Die Organiseerders behou die reg voor om enige aansoek af te keur
   6.   Aansoeke vir uitstalruimtes sluit op 23 Februarie 2013
   7.   Aansoeke sal werk op ¡®n ¡°first come, first served¡± basis
   8.   Met goedkeuring van u aansoek sal die uitleg, besprekingsvorms en bankbesonderhede aan u ge e-pos word
   9.   Die volle bedrag is onmiddellik betaalbaar met die bespreking van u stalletjie nr
   10. Geen besprekings en betalings sal aanvaar word na 1 Maart 2013 nie
   11. Geen kansellasie fooi is terugbetaalbaar nie
   12. Dit is die verantwoordelikheid van die uitstaller om enige logo¡¯s in j-peg formaat aan te stuur vir plasing op die
        webtuiste
   13. Kos stalletjies moet aan gesondheidsregulasies en wetgewing voldoen en moet hul eie brandblussers voorsien
   14. Kos stalletjies moet ten alle tye ¡®n ho? standaard handhaaf en kan deur die organiseerders versoek word om die
        terrein te verlaat sou daar nie voldoen word aan die vereistes nie
   15. Die Organiseerders neem geen verantwoordelikheid vir enige onvoorsiene omstandighede soos re?n, wind, storms,
        geweld, diefstal en enige ander omstandighede buite die beheer van die organiseerders nie
   16. Geen fooie is terugbetaalbaar sou die fees om enige rede nie plaasvind nie soos uiteengesit in punt 13
   17. Alle uitstallers kan die oggend tussen 06h00 en 06h30 registreer op die feesterrein en die nodige permitte afhaal
   18. Elke uitstaller sal ¡®n permit ontvang om die terrein met hul motor te betree ¨C slegs 2 insittendes per motor sal
        toegelaat word wat beteken dat elke uitstaller 2 gratis kaartjies ontvang om die fees te betree
   19. Enige addisionele kaartjies kan by die hekke aangekoop word @ R70 per kaartjie vir volwassene, R30 per kind onder
        12. Kinders onder 5 sal gratis toegelaat word.
   20. Uitstallers mag vanaf 06h30 tot 08h00 op 21 Maart 2013 hul stalletjies gereed kry
   21. Alle motors moet teen 08h00 verwyder wees
   22. Spesiale parkering sal vir uitstallers gereel word @ R100 per parkeerplek vir die dag binne die skool terrein
   23. Buite uitstallers moet hul eie Gazebo, tafels en stoele verskaf
   24. Alle uitstallers moet teen 08h00 gereed wees vir die Organiseerders om seker te maak dat alle uitstallers aan die
        vereistes voldoen
   25. Alle stalletjies moet ten alle tye netjies wees
   26. Alle stalletjies moet ten alle tye beman word
   27. Geen uitstaller sal toegelaat word om voor 22h00 die aand op te pak nie
   28. Geen voertuie sal deur die dag of aand voor 22h00 toegelaat word nie
   29. Elke uitstaller moet sy uitstalruimte behoorlik opruim tydens afslaan
30. Uitstallers word toegelaat om advertensieborde en bemarkingsmateriaal binne u uitstalruimte te vertoon en uit te
    deel met die voorwaarde dat dit nie die stalletjie aan u weerskante se sig belemmer nie
31. Geen klanksisteme sal toegelaat word sonder skriftelike versoek en voorafgoedkeuring van die organiseerders nie
32. Geen aankondigings mag deur uitstallers self gedoen word nie
33. Jolliejik Fees verskaf sekuriteit maar sal geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verliese of skade nie en sal die
    uitstalruimte insluitende alle items, produkte ens ten alle tye die uitstaller se verantwoordelikheid bly
34. Geen uitstaller word toegelaat om pamflette op die fees terrein uit te deel behalwe binne u uitstalruimte nie
35. Uitstallers is verantwoordelik vir hul eie reis- en verblyfreelings
36. Geen wangedrag, geweld, bakleiery en swak taal sal geduld word nie en is dit die Organiseerders se reg om enige
    uitstaller te verwyder van die Feesterrein sou die uitstaller hom/haar skuldig maak aan enige vorm van wangedrag
37. Die uitstaller sal versoek word om die terrein te verlaat as dit onder die aandag van die Organiseerders kom dat enige
    produkte verkoop word deur die uitstaller wat nie op die aansoekvorm gemeld is nie
38. Die aansoeker/uitstaller betree die Jollie Jik Fees op eie risiko en onderworpe aan die Terme en Voorwaardes
    uiteengesit deur die Organiseerders. Die Organiseerders, borge, bestuur, werkers en enige ander persoon betrokke
    by die fees aanvaar gee aanspreeklikheid vir enige verliese of skade, dood of beserings van enige aard nie.

HIermee aanvaar ek ______________________________ as aansoeker met ID _______________________
bogemelde Terme en Voorwaardes en onderneem om te alle tye daarby te hou.

Geteken te ______________________ op hierdie ______dag van _____________ 20___.

_________________                                           _______________________________
DATUM                                                       HANDTEKENING
Ad

Recommended

Imana Team 3
Imana Team 3
guestac43227
?
Text 01 000
Text 01 000
Stefhanie Brown
?
Proverbe cool
Switch On
?
ÁùºÏ²Ê,Ïã¸ÛÁùºÏ²Ê
ÁùºÏ²Ê,Ïã¸ÛÁùºÏ²Ê
uahnjk
?
Unidad 5
MargaGutierrez
?
ATHALIA UITREIK OUTREACH
ATHALIA UITREIK OUTREACH
Athalia Uitreik / Outreach
?
Jollie Jik Fees Bloemfontein
Jollie Jik Fees Bloemfontein
Athalia Uitreik / Outreach
?
2024 Trend Updates: What Really Works In SEO & Content Marketing
2024 Trend Updates: What Really Works In SEO & Content Marketing
Search Engine Journal
?
Storytelling For The Web: Integrate Storytelling in your Design Process
Storytelling For The Web: Integrate Storytelling in your Design Process
Chiara Aliotta
?
Artificial Intelligence, Data and Competition ¨C SCHREPEL ¨C June 2024 OECD dis...
Artificial Intelligence, Data and Competition ¨C SCHREPEL ¨C June 2024 OECD dis...
OECD Directorate for Financial and Enterprise Affairs
?
How to Leverage AI to Boost Employee Wellness - Lydia Di Francesco - SocialHR...
How to Leverage AI to Boost Employee Wellness - Lydia Di Francesco - SocialHR...
SocialHRCamp
?
2024 State of Marketing Report ¨C by Hubspot
2024 State of Marketing Report ¨C by Hubspot
Marius Sescu
?
Everything You Need To Know About ChatGPT
Everything You Need To Know About ChatGPT
Expeed Software
?
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Pixeldarts
?
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
ThinkNow
?
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
marketingartwork
?
Skeleton Culture Code
Skeleton Culture Code
Skeleton Technologies
?
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
Neil Kimberley
?
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
contently
?
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
Albert Qian
?
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
?
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Search Engine Journal
?
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
SpeakerHub
?
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
Clark Boyd
?
Getting into the tech field. what next
Getting into the tech field. what next
Tessa Mero
?
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Lily Ray
?
How to have difficult conversations
How to have difficult conversations
Rajiv Jayarajah, MAppComm, ACC
?

More Related Content

Featured (20)

2013 aansoek & reels

  • 1. UITSTALLERS AANSOEKVORM 21 Maart 2013 BESONDERHEDE VAN UITSTALLERS: NAAM VAN MAATSKAPPY/UITSTALLER: ______________________________________________ KONTAK PERSOON: __________________________________________________________ TEL NO: _________________________ FAKS NO: _________________________ E-POS ADRES: __________________________________________________________ PRODUKTE WAT UITGESTAL OF VERKOOP WORD: ______________________________________ ____________________________________________________________________________ KRAG BENODIGHEDE: (bo 5 amp moet verklaar word en sal addisionele fooi gehef word) ____________________________________________________________________________ Die organiseerders behou die reg voor om te besluit welke produkte uitgestal mag word en om enige aansoek binne uitsluitlike diskressie af te keur. Terme en voorwaardes geld. Met ondertekening van enige aansoek word die re?ls en regulasies en die voorwaardes aanvaar. In geval van suksesvolle aansoek betree die applikant die terrein op eie risiko en onderhewig aan sodanige re?ls, regulasies en voorwaardes soos bepaal deur die organiseerders. SPASIE VERLANG: (merk asb met X in blokkie) KATEGORIE: (merk asb met X in blokkie) 3m x 3m R 300.00 Kos en drinkgoed (geen alkohol) 3m x 6m R 500.00 Arts en Crafts (handewerk) 5m x 5m R1 000.00 Klere 5m x 8m R1 500.00 Gesondheid/skoonheid/oefening 5m x 10m R1 800.00 Besighede 10m x 10m R2 500.00 Motor Expo (motors/bybehore) Parkering R 100.00 Kuns (skilderye, beeldhou ens)* Stokperdjies Groen Stalletjies Ander __________________ ______________________ DATUM HANDTEKENING
  • 2. Terme en Voorwaardes: 1. Die Jolliejik Fees vind plaas op donderdag 21 Maart (vakansiedag) vanaf 09h00 tot 22h00 2. Die Fees vind plaas by Jim Fouche Ho?rskool, Bloemfontein 3. Die Aansoekvorm moet volledig voltooi word en ge-epos word na blackwhite@mweb.co.za vir goedkeuring 4. ¡®n AFskrif van die ID dokument van die kontakpersoon/uitstaller moet die aansoekvorm vergesel 5. Die Organiseerders behou die reg voor om enige aansoek af te keur 6. Aansoeke vir uitstalruimtes sluit op 23 Februarie 2013 7. Aansoeke sal werk op ¡®n ¡°first come, first served¡± basis 8. Met goedkeuring van u aansoek sal die uitleg, besprekingsvorms en bankbesonderhede aan u ge e-pos word 9. Die volle bedrag is onmiddellik betaalbaar met die bespreking van u stalletjie nr 10. Geen besprekings en betalings sal aanvaar word na 1 Maart 2013 nie 11. Geen kansellasie fooi is terugbetaalbaar nie 12. Dit is die verantwoordelikheid van die uitstaller om enige logo¡¯s in j-peg formaat aan te stuur vir plasing op die webtuiste 13. Kos stalletjies moet aan gesondheidsregulasies en wetgewing voldoen en moet hul eie brandblussers voorsien 14. Kos stalletjies moet ten alle tye ¡®n ho? standaard handhaaf en kan deur die organiseerders versoek word om die terrein te verlaat sou daar nie voldoen word aan die vereistes nie 15. Die Organiseerders neem geen verantwoordelikheid vir enige onvoorsiene omstandighede soos re?n, wind, storms, geweld, diefstal en enige ander omstandighede buite die beheer van die organiseerders nie 16. Geen fooie is terugbetaalbaar sou die fees om enige rede nie plaasvind nie soos uiteengesit in punt 13 17. Alle uitstallers kan die oggend tussen 06h00 en 06h30 registreer op die feesterrein en die nodige permitte afhaal 18. Elke uitstaller sal ¡®n permit ontvang om die terrein met hul motor te betree ¨C slegs 2 insittendes per motor sal toegelaat word wat beteken dat elke uitstaller 2 gratis kaartjies ontvang om die fees te betree 19. Enige addisionele kaartjies kan by die hekke aangekoop word @ R70 per kaartjie vir volwassene, R30 per kind onder 12. Kinders onder 5 sal gratis toegelaat word. 20. Uitstallers mag vanaf 06h30 tot 08h00 op 21 Maart 2013 hul stalletjies gereed kry 21. Alle motors moet teen 08h00 verwyder wees 22. Spesiale parkering sal vir uitstallers gereel word @ R100 per parkeerplek vir die dag binne die skool terrein 23. Buite uitstallers moet hul eie Gazebo, tafels en stoele verskaf 24. Alle uitstallers moet teen 08h00 gereed wees vir die Organiseerders om seker te maak dat alle uitstallers aan die vereistes voldoen 25. Alle stalletjies moet ten alle tye netjies wees 26. Alle stalletjies moet ten alle tye beman word 27. Geen uitstaller sal toegelaat word om voor 22h00 die aand op te pak nie 28. Geen voertuie sal deur die dag of aand voor 22h00 toegelaat word nie 29. Elke uitstaller moet sy uitstalruimte behoorlik opruim tydens afslaan
  • 3. 30. Uitstallers word toegelaat om advertensieborde en bemarkingsmateriaal binne u uitstalruimte te vertoon en uit te deel met die voorwaarde dat dit nie die stalletjie aan u weerskante se sig belemmer nie 31. Geen klanksisteme sal toegelaat word sonder skriftelike versoek en voorafgoedkeuring van die organiseerders nie 32. Geen aankondigings mag deur uitstallers self gedoen word nie 33. Jolliejik Fees verskaf sekuriteit maar sal geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verliese of skade nie en sal die uitstalruimte insluitende alle items, produkte ens ten alle tye die uitstaller se verantwoordelikheid bly 34. Geen uitstaller word toegelaat om pamflette op die fees terrein uit te deel behalwe binne u uitstalruimte nie 35. Uitstallers is verantwoordelik vir hul eie reis- en verblyfreelings 36. Geen wangedrag, geweld, bakleiery en swak taal sal geduld word nie en is dit die Organiseerders se reg om enige uitstaller te verwyder van die Feesterrein sou die uitstaller hom/haar skuldig maak aan enige vorm van wangedrag 37. Die uitstaller sal versoek word om die terrein te verlaat as dit onder die aandag van die Organiseerders kom dat enige produkte verkoop word deur die uitstaller wat nie op die aansoekvorm gemeld is nie 38. Die aansoeker/uitstaller betree die Jollie Jik Fees op eie risiko en onderworpe aan die Terme en Voorwaardes uiteengesit deur die Organiseerders. Die Organiseerders, borge, bestuur, werkers en enige ander persoon betrokke by die fees aanvaar gee aanspreeklikheid vir enige verliese of skade, dood of beserings van enige aard nie. HIermee aanvaar ek ______________________________ as aansoeker met ID _______________________ bogemelde Terme en Voorwaardes en onderneem om te alle tye daarby te hou. Geteken te ______________________ op hierdie ______dag van _____________ 20___. _________________ _______________________________ DATUM HANDTEKENING