Hier is Sondag se slides vir net as jy dalk iets gemis het. Hier kan jy die hoofpunte, die teks en die afkondigings weer sien.
1 of 7
Download to read offline
More Related Content
26 jan
2. 12Jy kan dalk s棚: Ek mag nou enigiets doen. Maar ek sal daarop
antwoord: Nie alles is vir jou goed nie. Selfs al s棚 jy ek mag enigiets
doen, mag ek my nie deur enigiets laat verslaaf nie. 13Jy s棚: Kos is
vir die maag en die maag is vir kos. Dis waar, maar God sal eendag
albei hierdie dinge tot niet maak. Ons liggame is nie bedoel vir
seksuele losbandigheid nie. Hulle is daar vir die Here, net soos die
Here sorg dra vir ons liggame. 14God sal ons deur sy wonderlike
krag opwek, net soos Hy ons Here opgewek het.15Besef julle nie dat
ons liggame deel is van Christus nie? Sal n mens dan jou liggaam
wat aan Christus behoort, met n prostituut verenig? Dit kan tog
nie! 16Of dink julle nie daaraan dat iemand wat homself aan n
prostituut verbind, liggaamlik met haar een word nie? Die Skrif s棚
tog: Die twee sal tot een liggaam verenig word. 17Daarteenoor
word di辿 wat hulle aan die Here verbind, geestelik met Hom
een.18Vlug dus weg van seksuele losbandigheid. Geen ander sonde
be誰nvloed n mens se liggaam so direk soos hierdie een nie. Want as
jy seksuele losbandigheid bedryf, sondig jy teen jou eie liggaam. 19Of
verstaan julle nie dat julle liggame n tempel van die Heilige Gees is
wat in julle woon en deur God aan julle gegee is nie? Julle behoort nie
aan julleself nie,20want julle is teen n duur prys gekoop. Daarom
moet julle God met julle liggaam verheerlik.
3.
Het jy n SMS gekry?
Belydenis kamp vorms is reg
Ons het jou hulp nodig!
#Imagine
Facebook
Vrydagaand GIG
DETOX WEEK 2
Kalender