際際滷

際際滷Share a Scribd company logo
1
Die Aard van
Prototaal
2
Die Aard van
Prototaal
Op watter maniere het die vroegste tale van natuurlike taal
soos ons dit vandag ken, verskil?
Met erkenning aan Roger W Wescott.
Pieter Uys
Orchards
2021
3
Die Aard van Prototaal
n Meerderheid lingu誰ste stem saam dat daar n voorganger van natuurlike taal soos ons dit
vandag ken, moes bestaan het, te wete Prototaal. Hulle verskil egter oor die aard daarvan,
en die manier waarop dit in moderne taal ontwikkel het.
Let Wel: in hierdie skrywe verwys prototaal na
(a) Gerekonstrueerde tale soos Proto-Indo-Europees en Proto-Semities
(b) die proto-vorme van die lingu誰stiese makrofamilies soos Nostraties/Eurasiaties,
Amerindies, Den辿-Sino-Kaukasies, Afro-Asiaties, Austries, Niger-Kongo, Nilo-Saharies,
Australies en Indo-Pasifies.
(c) Proto-Bories, die direkte voorouer van minstens Eurasiaties, Amerindies, Den辿-Sino-
Kaukasies, Afro-Asiaties en Austries.
4
Ooreenkomste
Wetenskaplikes wat die voorvermelde makrofamilies navors, ontdek voortdurend
soortgelyke woorde regdeur die families, wat nie bloot toevallige ooreenkomste in moderne
tale kan wees nie, maar op diep chronologiese vlakke nagespoor kan word.
Di辿 korpus van ooreenkomste is reeds in die 1980s deur Sergei Starostin in die Dene-Sino-
Kaukasiese en Eurasiatiese makrofamilies onderskei. Later het hy dieselfde in die Afro-
Asiatiese en Austriese makrofamilies raakgesien, en eindelik besef dat daardie vier
makrofamilies van Eurasi raakpunte toon met makrofamilies van Afrika en die Amerikas.
Die volume en tipe bewyse wat reeds ingesamel is, kan nie toevallig wees nie. Intussen is
bevind dat makrofamilies soos Makro-Khoisan en Indo-Pasifies ook eggos van die arga誰ese
vorme bevat, hoewel tot n mindere mate as die voorvermelde groepe.
5
Bories
Die taal van die arga誰ese vorme is die hipotetiese moedertaal Bories wat 25 000  18 000
jaar gelede bestaan het.
Die arga誰ese Boriese stamme is konsonant-skelette waarvan die vokale nie bepaal kan word
nie; hulle kan ook nie as etimologie beskou word nie, maar dien as bronmateriaal vir
vergelykende doeleindes gemik op die identifisering van fonetiese ooreenkomste wat in die
toekoms tot rekonstruksies kan lei.
Die Boriese konsepstamme is hoogs verwysend en dus doeltreffend om basiese konsepte
oor te dra. In hulle ontwikkeling van Bories na moderne tale word die protokonsepte
uitgebrei deur middel van onder meer metonimie en metafoor, wat verskuilde betekenisse
aan die lig bring.
6
Klanksimboliek
Klanksimboliek speel n rol; verskillende semantiese kenmerke word deur spesifieke
fonetiese vorme uitgedruk, byvoorbeeld die idee van dowwe of donker kleure neem n
stemdraende konsonant soos /b/ terwyl skerp of helder kleure die skerper, stemlose /p/
verkies.
Semantiese Skuiwe
Van Bories na die makrofamilie-prototale (soos Eurasiaties) is die semantiese skuiwe
eenvormig, maar die spesifisiteit daarvan neem toe van die makrofamilie na die familie (soos
Proto-Indo-Europees), en van die familie na die taalgroep (soos Proto-Germaans). Die
afstand van die kern of oorsprong af be誰nvloed dus die aard van semantiese skuiwe  hoe
verder van die bron, hoe meer uiteenlopend.
Roger W Wescott
Sekere unieke insigte oor die aard van prototaal en die ontwikkeling van moderne tale van
die lingu誰s Roger W Wescott, is insiggewend en waarskynlik korrek.
Volgens Wescott het geen Prototaal voor Proto-Indo-Europees oor prosodiese, vokaliese en
konsonantfoneme beskik nie. Hy glo dat die spraakvorme van Proto-Nostraties eksklusief uit
konsonante bestaan het. Die vokale wat gekies is om dit uit te spreek, is gekies in terme van
funksie, dus prosodies eerder as fonemies.
Vokalisme bied sillabisiteit: spesifieke emotiewe kleure word voorsien deur fonetiese
verskille. Kontraste in vokaliese hoogte of tongposisie dui opposisies tussen eienskappe
soos verkleining of aanvulling, verhoging of verlaging, ensovoorts, aan.
Byvoorbeeld die monosillabiese protoform *TK mag op n ekstreme ledemaat dui, *TIK op
vinger, *TUK op hand, *T暢K op arm, *TAK op been. Dieselfde met die Afrikaanse antonieme
dik, dun en die rede waarom soveel kleurterme met bl-/br- begin: blou, bruin, blank, brons.
7
Wescott glo dat Ablaut (apofonie, die sistemiese alternasie van foneme) nie net in klinkers
(sing/sang/sung), maar ook onder konsonante bestaan het, bv call, gale, holler, en drip, drivel,
dribble. Dit kom baie meer algemeen in prehistoriese tale voor, volgens die rekonstruksies,
en is dikwels gebruik vir antonieme:
Proto-Indo-Europees *pet vlerk vs *ped voet, *kel warm vs *gel koel
Affikse
Infikse was meer algemeen en is vervang deur pre- en suffikse. Infiksering is egter steeds in
produktiewe gebruik in onder meer Semitiese tale, en Afro-Asiaties as geheel. Volgens
Wescott sou palatale glyklanke dan verkleining aangedui het (dink aan Engels moo vs mew).
Grammatisering
Grammatisering is die proses wat groter kompleksiteit meebring, wat vereis word om
moderne taal te produseer. Dit beteken dat inhoudswoorde soos naam- en werkwoorde in
funksiewoorde verander wat eksplisiete betrekkinge tussen woorde aandui.
8
Boriese stamme
Die Boriese konsep- of woordstamme is beskikbaar by die webwerf van die Tower of Babel-
projek, n Internasionale Etimologiese Databasisprojek van die Russiese Staatsuniversiteit
van die Menswetenskappe (Sentrum van Vergelykende Lingu誰stiek), Moskou Joodse
Universiteit, Die Russiese Akademie vir Wetenskappe (Dept. van Geskiedenis en Filologie),
Die Stadsuniversiteit van Hong Kong en Leiden Universiteit.
Let wel, in die Boriese konsepstamme staan V vir enige klinker/vokaal,
T vir enige dentaal [d t dh th 丹  慮     擢 綻 of ],
C vir enige affrikaat [t諭s d諭z t諭必 d諭筆 t諭 d諭 t諭 d諭 
諭  of 
諭 ],
H vir [h 髭 張 徴 of ], K vir [k kh g gh of 跳 ], en P vir [p ph b bh v f of 个]
Etlike Boriese stamme uit die Swadesh-lys en die prototale waarin hulle voorkom:
Semantiese
waarde
Boriese
Stam
Taalfamilies waarin reflekse
van die Boriese stam voorkom
Ek
HVKV
MV
NV
WV
HVCV
CV
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
Eurasiaties Afro-Asiaties Austries
Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
Jy
HV
MV
NV
TV
WV
CV
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Amerind
Austries Amerind
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Amerind
Dene-S-Kaukasies Amerind
Eurasiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
9
Ons
PV
TV
WV
Austries Amerind
Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
Oor
KVRV
LVLV
MVNCV
Eurasiaties Afro-Asiaties Austries
Dene-S-Kaukasies Austries
Eurasiaties Dene-S-Kaukasies
Oog
HVPV
HVKV
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
Neus
NVKCV
NVRV
TVNV
CYRV
KVKNV
Eurasiaties Afro-Asiaties Amerind
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies
Eurasiaties Afro-Asiaties Austries
Eurasiaties Afro-Asiaties
Eurasiaties Dene-S-Kaukasies
Mond
HVPV
HVWV
KVMPV
Eurasiaties Afro-Asiaties Austries Amerind
Eurasiaties Afro-Asiaties
Eurasiaties Dene-S-Kaukasies Austries
Man
KVNTV
MVNV
MVRV
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Amerind
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries
Hond
KVNV
HVCV
PVRV
KVCV
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
Afro-Asiaties Austries Amerind
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Amerind
Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Amerind
Persoon
CVPV
MVCV
Eurasiaties Afro-Asiaties
Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
10
Bibliografie
Donald, M. (1999). Preconditions for the evolution of protolanguages. In M. C. Corballis & S. E. G. Lea
(Eds.), The descent of mind: Psychological perspectives on hominid evolution (p. 138154). Oxford
University Press.
Dowman, M. (2008) The Nature of Words in Human Protolanguages: Its Not a Holophrastic-Atomic
Meanings Dichotomy. Artificial Life 14:4, 445-465
Huff, Chad D., Jinchuan Xing, Alan R. Rogers, David Witherspoon, Lynn B. Jorde. (2010) Mobile elements
reveal small population size in the ancient ancestors of Homo sapiens. Proceedings of the
National Academy of Sciences, 107 (5) 2147-2152
Gell-Man, Murray, Testing the "Borean" Hypothesis, by Ilia Peiros, Santa Fe Institute, George
Starostin,Russian State University for the Humanities.
The Global Lexicostatistical Database
https://starling.rinet.ru/new100/GLD.htm
Greenberg, Joseph H. (2000). Indo-European and its Closest Relatives: The Eurasiatic Language Family, Vol.
1: Grammar . Stanford: Stanford University Press. 2000
Greenberg, Joseph H. 1987. Language in the Americas. Stanford, Stanford University Press.
Haase, Fee-Alexandra. 2019. Chaining". Studies of the conceptualization of genuine concepts of
linguistic communication in the roots of the proto-language-thesaurus and reflexes across
language families. Dialectologia 2019 no. 3.
Haase, Fee-Alexandra. Protolanguages Vs. Linguistic Networks Across Language Branches. A Basic
Inventory For Relations Of Concepts In Prehistoric States Of Linguistic Communication.
Haase, Fee-Alexandra. Where does speech come from?' a historical linguistic answer.
The Free Library. 2011 Estonian Academy Publishers 11 Jul. 2021.
Heged撤s, Ir辿n. 1977. Principles for Palaeolinguistic Reconstruction.
Jackendoff, R & Wittenberg, E (2014) What can you say without syntax? A hierarchy of grammatical
complexity, in Newmeyer, F J & Preston, L B Measuring grammatical complexity Oxford U P
McWhorter, John. 2019. Language Families of the World. Columbia University.
Pulgram, Ernst. Nature and Use of Proto-Language.
Ryan, Patrick C. 2008. The Proto-Language: A Brief Description.
Shevoroshkin, Vitaly. Deep Reconstruction of Languages and Semantics.
11
Smith, Andrew D M. Protolanguage Reconstructed, University of Edinburgh
Starostin, S A. 2005. Sino-Caucasian. Unfinished manuscript.
Transeurasian proto-languages. In M. Robbeets, & A. Savelyev (Eds.), The Oxford guide to the
Transeurasian languages (pp. 753-771). Oxford: Oxford University Press. doi:10.17617/2.3230623.
Tallerman, M (2012) Protolanguage. In Gibson & Tallerman (eds) Oxford Handbook of Language
Evolution. Oxford: Oxford Univ Press.
Roger W. Wescott (1970) Types of Vowel Alternation in English, Word, 26:3, 309-343, DOI:
10.1080/00437956.1970.11435602
Roger W. Wescott (1998) An Editorial for Mother Tongue III. Issue III, December 1997.
Pieter Uys 息2021

More Related Content

Aard van prototaal

  • 2. 2 Die Aard van Prototaal Op watter maniere het die vroegste tale van natuurlike taal soos ons dit vandag ken, verskil? Met erkenning aan Roger W Wescott. Pieter Uys Orchards 2021
  • 3. 3 Die Aard van Prototaal n Meerderheid lingu誰ste stem saam dat daar n voorganger van natuurlike taal soos ons dit vandag ken, moes bestaan het, te wete Prototaal. Hulle verskil egter oor die aard daarvan, en die manier waarop dit in moderne taal ontwikkel het. Let Wel: in hierdie skrywe verwys prototaal na (a) Gerekonstrueerde tale soos Proto-Indo-Europees en Proto-Semities (b) die proto-vorme van die lingu誰stiese makrofamilies soos Nostraties/Eurasiaties, Amerindies, Den辿-Sino-Kaukasies, Afro-Asiaties, Austries, Niger-Kongo, Nilo-Saharies, Australies en Indo-Pasifies. (c) Proto-Bories, die direkte voorouer van minstens Eurasiaties, Amerindies, Den辿-Sino- Kaukasies, Afro-Asiaties en Austries.
  • 4. 4 Ooreenkomste Wetenskaplikes wat die voorvermelde makrofamilies navors, ontdek voortdurend soortgelyke woorde regdeur die families, wat nie bloot toevallige ooreenkomste in moderne tale kan wees nie, maar op diep chronologiese vlakke nagespoor kan word. Di辿 korpus van ooreenkomste is reeds in die 1980s deur Sergei Starostin in die Dene-Sino- Kaukasiese en Eurasiatiese makrofamilies onderskei. Later het hy dieselfde in die Afro- Asiatiese en Austriese makrofamilies raakgesien, en eindelik besef dat daardie vier makrofamilies van Eurasi raakpunte toon met makrofamilies van Afrika en die Amerikas. Die volume en tipe bewyse wat reeds ingesamel is, kan nie toevallig wees nie. Intussen is bevind dat makrofamilies soos Makro-Khoisan en Indo-Pasifies ook eggos van die arga誰ese vorme bevat, hoewel tot n mindere mate as die voorvermelde groepe.
  • 5. 5 Bories Die taal van die arga誰ese vorme is die hipotetiese moedertaal Bories wat 25 000 18 000 jaar gelede bestaan het. Die arga誰ese Boriese stamme is konsonant-skelette waarvan die vokale nie bepaal kan word nie; hulle kan ook nie as etimologie beskou word nie, maar dien as bronmateriaal vir vergelykende doeleindes gemik op die identifisering van fonetiese ooreenkomste wat in die toekoms tot rekonstruksies kan lei. Die Boriese konsepstamme is hoogs verwysend en dus doeltreffend om basiese konsepte oor te dra. In hulle ontwikkeling van Bories na moderne tale word die protokonsepte uitgebrei deur middel van onder meer metonimie en metafoor, wat verskuilde betekenisse aan die lig bring.
  • 6. 6 Klanksimboliek Klanksimboliek speel n rol; verskillende semantiese kenmerke word deur spesifieke fonetiese vorme uitgedruk, byvoorbeeld die idee van dowwe of donker kleure neem n stemdraende konsonant soos /b/ terwyl skerp of helder kleure die skerper, stemlose /p/ verkies. Semantiese Skuiwe Van Bories na die makrofamilie-prototale (soos Eurasiaties) is die semantiese skuiwe eenvormig, maar die spesifisiteit daarvan neem toe van die makrofamilie na die familie (soos Proto-Indo-Europees), en van die familie na die taalgroep (soos Proto-Germaans). Die afstand van die kern of oorsprong af be誰nvloed dus die aard van semantiese skuiwe hoe verder van die bron, hoe meer uiteenlopend. Roger W Wescott Sekere unieke insigte oor die aard van prototaal en die ontwikkeling van moderne tale van die lingu誰s Roger W Wescott, is insiggewend en waarskynlik korrek. Volgens Wescott het geen Prototaal voor Proto-Indo-Europees oor prosodiese, vokaliese en konsonantfoneme beskik nie. Hy glo dat die spraakvorme van Proto-Nostraties eksklusief uit konsonante bestaan het. Die vokale wat gekies is om dit uit te spreek, is gekies in terme van funksie, dus prosodies eerder as fonemies. Vokalisme bied sillabisiteit: spesifieke emotiewe kleure word voorsien deur fonetiese verskille. Kontraste in vokaliese hoogte of tongposisie dui opposisies tussen eienskappe soos verkleining of aanvulling, verhoging of verlaging, ensovoorts, aan. Byvoorbeeld die monosillabiese protoform *TK mag op n ekstreme ledemaat dui, *TIK op vinger, *TUK op hand, *T暢K op arm, *TAK op been. Dieselfde met die Afrikaanse antonieme dik, dun en die rede waarom soveel kleurterme met bl-/br- begin: blou, bruin, blank, brons.
  • 7. 7 Wescott glo dat Ablaut (apofonie, die sistemiese alternasie van foneme) nie net in klinkers (sing/sang/sung), maar ook onder konsonante bestaan het, bv call, gale, holler, en drip, drivel, dribble. Dit kom baie meer algemeen in prehistoriese tale voor, volgens die rekonstruksies, en is dikwels gebruik vir antonieme: Proto-Indo-Europees *pet vlerk vs *ped voet, *kel warm vs *gel koel Affikse Infikse was meer algemeen en is vervang deur pre- en suffikse. Infiksering is egter steeds in produktiewe gebruik in onder meer Semitiese tale, en Afro-Asiaties as geheel. Volgens Wescott sou palatale glyklanke dan verkleining aangedui het (dink aan Engels moo vs mew). Grammatisering Grammatisering is die proses wat groter kompleksiteit meebring, wat vereis word om moderne taal te produseer. Dit beteken dat inhoudswoorde soos naam- en werkwoorde in funksiewoorde verander wat eksplisiete betrekkinge tussen woorde aandui.
  • 8. 8 Boriese stamme Die Boriese konsep- of woordstamme is beskikbaar by die webwerf van die Tower of Babel- projek, n Internasionale Etimologiese Databasisprojek van die Russiese Staatsuniversiteit van die Menswetenskappe (Sentrum van Vergelykende Lingu誰stiek), Moskou Joodse Universiteit, Die Russiese Akademie vir Wetenskappe (Dept. van Geskiedenis en Filologie), Die Stadsuniversiteit van Hong Kong en Leiden Universiteit. Let wel, in die Boriese konsepstamme staan V vir enige klinker/vokaal, T vir enige dentaal [d t dh th 丹 慮 擢 綻 of ], C vir enige affrikaat [t諭s d諭z t諭必 d諭筆 t諭 d諭 t諭 d諭 諭 of 諭 ], H vir [h 髭 張 徴 of ], K vir [k kh g gh of 跳 ], en P vir [p ph b bh v f of 个] Etlike Boriese stamme uit die Swadesh-lys en die prototale waarin hulle voorkom: Semantiese waarde Boriese Stam Taalfamilies waarin reflekse van die Boriese stam voorkom Ek HVKV MV NV WV HVCV CV Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind Eurasiaties Afro-Asiaties Austries Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind Dene-S-Kaukasies Austries Amerind Jy HV MV NV TV WV CV Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Amerind Austries Amerind Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Amerind Dene-S-Kaukasies Amerind Eurasiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
  • 9. 9 Ons PV TV WV Austries Amerind Dene-S-Kaukasies Austries Amerind Dene-S-Kaukasies Austries Amerind Oor KVRV LVLV MVNCV Eurasiaties Afro-Asiaties Austries Dene-S-Kaukasies Austries Eurasiaties Dene-S-Kaukasies Oog HVPV HVKV Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind Neus NVKCV NVRV TVNV CYRV KVKNV Eurasiaties Afro-Asiaties Amerind Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Eurasiaties Afro-Asiaties Austries Eurasiaties Afro-Asiaties Eurasiaties Dene-S-Kaukasies Mond HVPV HVWV KVMPV Eurasiaties Afro-Asiaties Austries Amerind Eurasiaties Afro-Asiaties Eurasiaties Dene-S-Kaukasies Austries Man KVNTV MVNV MVRV Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Amerind Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Hond KVNV HVCV PVRV KVCV Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind Afro-Asiaties Austries Amerind Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Amerind Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Amerind Persoon CVPV MVCV Eurasiaties Afro-Asiaties Dene-S-Kaukasies Austries Amerind
  • 10. 10 Bibliografie Donald, M. (1999). Preconditions for the evolution of protolanguages. In M. C. Corballis & S. E. G. Lea (Eds.), The descent of mind: Psychological perspectives on hominid evolution (p. 138154). Oxford University Press. Dowman, M. (2008) The Nature of Words in Human Protolanguages: Its Not a Holophrastic-Atomic Meanings Dichotomy. Artificial Life 14:4, 445-465 Huff, Chad D., Jinchuan Xing, Alan R. Rogers, David Witherspoon, Lynn B. Jorde. (2010) Mobile elements reveal small population size in the ancient ancestors of Homo sapiens. Proceedings of the National Academy of Sciences, 107 (5) 2147-2152 Gell-Man, Murray, Testing the "Borean" Hypothesis, by Ilia Peiros, Santa Fe Institute, George Starostin,Russian State University for the Humanities. The Global Lexicostatistical Database https://starling.rinet.ru/new100/GLD.htm Greenberg, Joseph H. (2000). Indo-European and its Closest Relatives: The Eurasiatic Language Family, Vol. 1: Grammar . Stanford: Stanford University Press. 2000 Greenberg, Joseph H. 1987. Language in the Americas. Stanford, Stanford University Press. Haase, Fee-Alexandra. 2019. Chaining". Studies of the conceptualization of genuine concepts of linguistic communication in the roots of the proto-language-thesaurus and reflexes across language families. Dialectologia 2019 no. 3. Haase, Fee-Alexandra. Protolanguages Vs. Linguistic Networks Across Language Branches. A Basic Inventory For Relations Of Concepts In Prehistoric States Of Linguistic Communication. Haase, Fee-Alexandra. Where does speech come from?' a historical linguistic answer. The Free Library. 2011 Estonian Academy Publishers 11 Jul. 2021. Heged撤s, Ir辿n. 1977. Principles for Palaeolinguistic Reconstruction. Jackendoff, R & Wittenberg, E (2014) What can you say without syntax? A hierarchy of grammatical complexity, in Newmeyer, F J & Preston, L B Measuring grammatical complexity Oxford U P McWhorter, John. 2019. Language Families of the World. Columbia University. Pulgram, Ernst. Nature and Use of Proto-Language. Ryan, Patrick C. 2008. The Proto-Language: A Brief Description. Shevoroshkin, Vitaly. Deep Reconstruction of Languages and Semantics.
  • 11. 11 Smith, Andrew D M. Protolanguage Reconstructed, University of Edinburgh Starostin, S A. 2005. Sino-Caucasian. Unfinished manuscript. Transeurasian proto-languages. In M. Robbeets, & A. Savelyev (Eds.), The Oxford guide to the Transeurasian languages (pp. 753-771). Oxford: Oxford University Press. doi:10.17617/2.3230623. Tallerman, M (2012) Protolanguage. In Gibson & Tallerman (eds) Oxford Handbook of Language Evolution. Oxford: Oxford Univ Press. Roger W. Wescott (1970) Types of Vowel Alternation in English, Word, 26:3, 309-343, DOI: 10.1080/00437956.1970.11435602 Roger W. Wescott (1998) An Editorial for Mother Tongue III. Issue III, December 1997. Pieter Uys 息2021