際際滷

際際滷Share a Scribd company logo
1
Die Europese Lingu誰stiese Area
Afrikaans as Standaard Gemiddelde Europees
'n Sprachbund, ook bekend as 'n lingu誰stiese streek, 'n area van lingu誰stiese
konvergensie, 'n verspreidingsarea of taalkruispad, is 'n groep tale wat streekskenmerke
deel weens hulle geografiese posisie en onderlinge kontak. Bekende voorbeelde is die
Balkan Sprachbund, die Andiese taalkonvergensie, die Meso-Amerikaanse taal-area en
Sarasvati-Sindhu van die Indiese Subkontinent. Sprachbundkenmerke mag n valse beeld
van hegte genetiese verwantskap skep.
2
Benjamin Whorf het die konsep Standaard Gemiddelde Europees in 1939 bekendgestel om die aard van
die moderne Indo-Europese tale van Europa met hulle soortgelyke kenmerke te omskryf. Die Europese
Lingu誰stiese Area (ELA) sluit in die meeste moderne Europese tale, en omvat die Balkan Sprachbund in sy
geheel. Die ooreenkomste behels grammatika en sintaks, leksikon, idiome, woordorde en fonologie.
In sy seminale 2001-artikel oor SGE, bespreek die lingu誰s Martin Haspelmath 12 kenmerke van Standaard
Gemiddelde Europees. Die Europese Lingu誰stiese Area bestaan uit lede van die Germaanse, Romaanse,
Baltiese en Slawiese tale, Albanies, Grieks en die westerse Fins-Ugriese tale soos Fins en Hongaars.
Lidmaatskap kan as n gradint beskou word aangesien nie al die tale oor dieselfde kenmerke beskik nie.
Haspelmath beskou Duits en Frans, wat oor al die kenmerke beskik, as die kern van die SGE Sprachbund.
Die kern word omring deur n binnegroep wat Nederlands, Engels, die ander Romaanse tale, die Nordiese
tale, en die westelike en suidelike Slawiese tale insluit. Al die tale wat Haspelmath in die binnegroep sien,
is Indo-Europees, maar nie al die Indo-Europese tale het SGE-kenmerke nie: die Keltiese, Armeense en
Indo-Iraanse tale is nie lid van die Europese Lingu誰stiese Area nie.
Selfs die Semitiese taal Maltees beskik oor etlike SGE-kenmerke wat nie in ander Arabiese vorme gevind
word nie, terwyl die Kartveelse tale in Georgi ook n aantal SGE-kenmerke deel. Daars egter bitter min
SGE aan Baskies.
Die Europese Linguistiese Area het nie skerp afgebakende grense nie. Dit kan ook as volg benader word:
dat kontinentale Germaanse tale (wat Nederlands insluit) en Gallo-Romaanse tale (wat Oksitaans en
noordelike Italo-Romaans insluit) as die kerngroep, te wete die Charlemagne Sprachbund, beskou word.
Die Europese Lingu誰stiese Area is waarskynlik die gevolg van taalkontak wat in die era van die
Volksverhuisings begin het en deur die Middeleeue tot vandag voortgesit is. Oorerwing uit Proto-Indo-
Europees is nie n faktor nie want PIE het nie oor die meeste SGE-kenmerke beskik nie.
3
Die meeste ge誰dentifiseerde kenmerke is geensins beperk tot Europa nie. Etlike daarvan is wel raar
w棚reldwyd, terwyl ander weer algemeen elders voorkom. Aan die ELA se wesgrens is die Keltiese tale,
aan die suidgrens is die Arabiese tale van Noord-Afrika, en die oosgrens word gevorm waar Turks en die
Noord-Kaukasiese tale begin, sowel as die oostelike Oeraliese en Alta誰ese tale soos Tatar en Chuvash.
Kenmerke van Standaard Gemiddelde Europees
Etlike voorbeelde soos deur Haspelmath (2001) bespreek:
 Bepaalde en Onbepaalde Lidwoorde (The book/A book  Die boek/n boek) kom in alle Romaanse en
byna alle Germaanse tale voor. Lidwoorde is geensins volop in die tale van die w棚reld nie. Net sowat
een derde gebruik lidwoorde, terwyl minder as 8% beide bepaalde en onbepaalde lidwoorde het.
 Relatiewe Klousules met Relatiewe Voornaaamwoorde (The guy whose book I borrowed).
 Die het-transitiewe perfektum. (I have written  ek het geskryf) kom in alle Romaanse en alle
Germaanse tale voor.
 Die Passiewe Konstruksie met die verlede deelwoord (Die boek is geskryf), is n rare kenmerk.
 Datief vir Eksterne Besitters. (Die Mutter w辰scht dem Kind die Haare).
 Negatiewe Voornaamwoorde (geen mens, Niemand kommt, nobody comes)
 Relatief-gebaseerde Ekwatiewe Konstruksies (so Z wie X)
 Intensifeerder-Refleksiewe Differensiasie (The Pope himself gave us an audience).
 Vergelykende infleksie van byvoeglike naamwoorde (groter, kleiner)
 Geen produktiewe gebruik van reduplisering
Verdere voorbeelde deur J旦rg Rhiemeier
 Woordorde: OWV (Onderwerp-werkwoord-voorwerp).
 Akkusatiewe morfosintaktiese stelsel.
 Matige sintetiese fusionele morfologie.
 Hoofsaaklik suffikse.
 Geen besitters-affikse op naamwoorde nie.
 Voorsetsels eerder as agtersetsels.
 Net pulmoniese konsonante (geen geglottaliseerde konsonante).
 Stemhebbende vs stemlose opposise in sluitklanke. (beer / peer)
 Geen fonemiese velare vs uvulare opposisie.
4
 Geen laterale frikatiewe of affrikate nie.
 Minstens drie grade van klinkerhoogte.
 Relatief welige klinker-inventarisse (meer as vier).
 Ho voorkoms van CCV-lettergrepe. (knyp, kreef, kleef, bly)
Haspelmath se gradering van Europese tale volgens SGE-kenmerke
1 Frans & Duits
2 Albanies, Nederlands, Italiaans, Portugees, Sardinies
3 Engels, Grieks & Romeens
4 Tsjeggies, Yslands, Norweegs & Sweeds
5 Bulgaars, Hongaars, Letlands, Litous, Pools, Russies, Serwo-Kroaties, Sloweens & Oekra誰enies
6 Baskies, Breton & Maltees
7 Armeens & Georgies
Periferaal: Estlands, Fins, Iers, Komi, Lezgies, Nenets, Tatar, Turks & Oedmoert
5
Afrikaans as SGE via afkoms deur Nederlands
Danil van Olmen en Adri Breed se studie Afrikaans as Standaard Gemiddeld Europees: Wanneer n lid
uit sy taalarea beweeg het bevind dat Afrikaans tien van twaalf kenmerke met Nederlands deel. Ten
spyte van die verskillende maniere waarop Afrikaans en Nederlands negatiewe voornaamwoorde en
eksterne besitters gebruik, word Afrikaans steeds as  kernlid van die ELA beskou. Dit beteken dat die
Afrikatale van die Khoisan- en Ntu-families, en Austronesiese tale soos Maleis, benewens leenwoorde
geen invloed op Standaard-Afrikaans gelaat het nie. Afrikaans is trouens meer Europees as Engels wat n
sterk Brittoniese (Keltiese) substraat het.
6
Bibliografie
Haspelmath, Martin. 2001. The European linguistic area: Standard Average European. Handbuch der Sprach-
und Kommunikationswissenschaft vol. 20.2, pp. 1492-1510.
Haspelmath, Martin. 1998. How young is Standard Average European? Language Sciences vol 20, No 3, pp
271  287.
Haspelmath, Martin, Dryer, Matthew S., Gil, David, and Comrie, Bernard. 2005. The World Atlas of Language
Structures. Oxford University Press.
Heine, Bernd and Kuteva, Tania. 2006. The Changing Languages of Europe. Oxford University Press.
McWhorter, John. 2009. Our Magnificent Bastard Tongue: the untold history of English. Avery.
Poppe, Erich. Standard Average European and the Celticity of English intensifiers and reflexives: some
considerations and implications. English Language & Linguistics , Volume 13 , Issue 2: Re-evaluating the
Celtic hypothesis , July 2009 , pp. 251  266. DOI: https://doi.org/10.1017/S1360674309003013
Uys, Pieter. 2021. Die Engelse Taal. https://en.calameo.com/read/00668979133238bec1080
Uys, Pieter. 2021. Die Kleiner Germaanse Tale. https://en.calameo.com/read/00668979162238f136d47
Van Olmen, Danil; Breed en Adri. Afrikaans as Standaard Gemiddelde Europees: Wanneer n lid uit sy
taalarea beweeg. Southern African Linguistics and Applied Language Studies, Volume 33, Number 2, 3 April
2015, pp. 227-246(20).
http://www.joerg-rhiemeier.de/Conlang/sae.html
https://humans-who-read-grammars.blogspot.com/2019/10/language-family-maps.html
WIkipedia: Standard Average European.
Standard Average European Europese Lingu誰stiese Area Sprachbund Lingu誰stiese Streek
Lingu誰stiese Konvergensie Taalkruispad Areal Linguistics Afrikaans as Standaard Gemiddelde
Europees Nederlandse Taal Dutch Langauge Afrikaans Language Comparative Linguistics
Charlemagne Sprachbund Germanic Languages Romance Languages Balkan Sprachbund

More Related Content

Afrikaans as lid van Standaard Gemiddelde Europees

  • 1. 1 Die Europese Lingu誰stiese Area Afrikaans as Standaard Gemiddelde Europees 'n Sprachbund, ook bekend as 'n lingu誰stiese streek, 'n area van lingu誰stiese konvergensie, 'n verspreidingsarea of taalkruispad, is 'n groep tale wat streekskenmerke deel weens hulle geografiese posisie en onderlinge kontak. Bekende voorbeelde is die Balkan Sprachbund, die Andiese taalkonvergensie, die Meso-Amerikaanse taal-area en Sarasvati-Sindhu van die Indiese Subkontinent. Sprachbundkenmerke mag n valse beeld van hegte genetiese verwantskap skep.
  • 2. 2 Benjamin Whorf het die konsep Standaard Gemiddelde Europees in 1939 bekendgestel om die aard van die moderne Indo-Europese tale van Europa met hulle soortgelyke kenmerke te omskryf. Die Europese Lingu誰stiese Area (ELA) sluit in die meeste moderne Europese tale, en omvat die Balkan Sprachbund in sy geheel. Die ooreenkomste behels grammatika en sintaks, leksikon, idiome, woordorde en fonologie. In sy seminale 2001-artikel oor SGE, bespreek die lingu誰s Martin Haspelmath 12 kenmerke van Standaard Gemiddelde Europees. Die Europese Lingu誰stiese Area bestaan uit lede van die Germaanse, Romaanse, Baltiese en Slawiese tale, Albanies, Grieks en die westerse Fins-Ugriese tale soos Fins en Hongaars. Lidmaatskap kan as n gradint beskou word aangesien nie al die tale oor dieselfde kenmerke beskik nie. Haspelmath beskou Duits en Frans, wat oor al die kenmerke beskik, as die kern van die SGE Sprachbund. Die kern word omring deur n binnegroep wat Nederlands, Engels, die ander Romaanse tale, die Nordiese tale, en die westelike en suidelike Slawiese tale insluit. Al die tale wat Haspelmath in die binnegroep sien, is Indo-Europees, maar nie al die Indo-Europese tale het SGE-kenmerke nie: die Keltiese, Armeense en Indo-Iraanse tale is nie lid van die Europese Lingu誰stiese Area nie. Selfs die Semitiese taal Maltees beskik oor etlike SGE-kenmerke wat nie in ander Arabiese vorme gevind word nie, terwyl die Kartveelse tale in Georgi ook n aantal SGE-kenmerke deel. Daars egter bitter min SGE aan Baskies. Die Europese Linguistiese Area het nie skerp afgebakende grense nie. Dit kan ook as volg benader word: dat kontinentale Germaanse tale (wat Nederlands insluit) en Gallo-Romaanse tale (wat Oksitaans en noordelike Italo-Romaans insluit) as die kerngroep, te wete die Charlemagne Sprachbund, beskou word. Die Europese Lingu誰stiese Area is waarskynlik die gevolg van taalkontak wat in die era van die Volksverhuisings begin het en deur die Middeleeue tot vandag voortgesit is. Oorerwing uit Proto-Indo- Europees is nie n faktor nie want PIE het nie oor die meeste SGE-kenmerke beskik nie.
  • 3. 3 Die meeste ge誰dentifiseerde kenmerke is geensins beperk tot Europa nie. Etlike daarvan is wel raar w棚reldwyd, terwyl ander weer algemeen elders voorkom. Aan die ELA se wesgrens is die Keltiese tale, aan die suidgrens is die Arabiese tale van Noord-Afrika, en die oosgrens word gevorm waar Turks en die Noord-Kaukasiese tale begin, sowel as die oostelike Oeraliese en Alta誰ese tale soos Tatar en Chuvash. Kenmerke van Standaard Gemiddelde Europees Etlike voorbeelde soos deur Haspelmath (2001) bespreek: Bepaalde en Onbepaalde Lidwoorde (The book/A book Die boek/n boek) kom in alle Romaanse en byna alle Germaanse tale voor. Lidwoorde is geensins volop in die tale van die w棚reld nie. Net sowat een derde gebruik lidwoorde, terwyl minder as 8% beide bepaalde en onbepaalde lidwoorde het. Relatiewe Klousules met Relatiewe Voornaaamwoorde (The guy whose book I borrowed). Die het-transitiewe perfektum. (I have written ek het geskryf) kom in alle Romaanse en alle Germaanse tale voor. Die Passiewe Konstruksie met die verlede deelwoord (Die boek is geskryf), is n rare kenmerk. Datief vir Eksterne Besitters. (Die Mutter w辰scht dem Kind die Haare). Negatiewe Voornaamwoorde (geen mens, Niemand kommt, nobody comes) Relatief-gebaseerde Ekwatiewe Konstruksies (so Z wie X) Intensifeerder-Refleksiewe Differensiasie (The Pope himself gave us an audience). Vergelykende infleksie van byvoeglike naamwoorde (groter, kleiner) Geen produktiewe gebruik van reduplisering Verdere voorbeelde deur J旦rg Rhiemeier Woordorde: OWV (Onderwerp-werkwoord-voorwerp). Akkusatiewe morfosintaktiese stelsel. Matige sintetiese fusionele morfologie. Hoofsaaklik suffikse. Geen besitters-affikse op naamwoorde nie. Voorsetsels eerder as agtersetsels. Net pulmoniese konsonante (geen geglottaliseerde konsonante). Stemhebbende vs stemlose opposise in sluitklanke. (beer / peer) Geen fonemiese velare vs uvulare opposisie.
  • 4. 4 Geen laterale frikatiewe of affrikate nie. Minstens drie grade van klinkerhoogte. Relatief welige klinker-inventarisse (meer as vier). Ho voorkoms van CCV-lettergrepe. (knyp, kreef, kleef, bly) Haspelmath se gradering van Europese tale volgens SGE-kenmerke 1 Frans & Duits 2 Albanies, Nederlands, Italiaans, Portugees, Sardinies 3 Engels, Grieks & Romeens 4 Tsjeggies, Yslands, Norweegs & Sweeds 5 Bulgaars, Hongaars, Letlands, Litous, Pools, Russies, Serwo-Kroaties, Sloweens & Oekra誰enies 6 Baskies, Breton & Maltees 7 Armeens & Georgies Periferaal: Estlands, Fins, Iers, Komi, Lezgies, Nenets, Tatar, Turks & Oedmoert
  • 5. 5 Afrikaans as SGE via afkoms deur Nederlands Danil van Olmen en Adri Breed se studie Afrikaans as Standaard Gemiddeld Europees: Wanneer n lid uit sy taalarea beweeg het bevind dat Afrikaans tien van twaalf kenmerke met Nederlands deel. Ten spyte van die verskillende maniere waarop Afrikaans en Nederlands negatiewe voornaamwoorde en eksterne besitters gebruik, word Afrikaans steeds as kernlid van die ELA beskou. Dit beteken dat die Afrikatale van die Khoisan- en Ntu-families, en Austronesiese tale soos Maleis, benewens leenwoorde geen invloed op Standaard-Afrikaans gelaat het nie. Afrikaans is trouens meer Europees as Engels wat n sterk Brittoniese (Keltiese) substraat het.
  • 6. 6 Bibliografie Haspelmath, Martin. 2001. The European linguistic area: Standard Average European. Handbuch der Sprach- und Kommunikationswissenschaft vol. 20.2, pp. 1492-1510. Haspelmath, Martin. 1998. How young is Standard Average European? Language Sciences vol 20, No 3, pp 271 287. Haspelmath, Martin, Dryer, Matthew S., Gil, David, and Comrie, Bernard. 2005. The World Atlas of Language Structures. Oxford University Press. Heine, Bernd and Kuteva, Tania. 2006. The Changing Languages of Europe. Oxford University Press. McWhorter, John. 2009. Our Magnificent Bastard Tongue: the untold history of English. Avery. Poppe, Erich. Standard Average European and the Celticity of English intensifiers and reflexives: some considerations and implications. English Language & Linguistics , Volume 13 , Issue 2: Re-evaluating the Celtic hypothesis , July 2009 , pp. 251 266. DOI: https://doi.org/10.1017/S1360674309003013 Uys, Pieter. 2021. Die Engelse Taal. https://en.calameo.com/read/00668979133238bec1080 Uys, Pieter. 2021. Die Kleiner Germaanse Tale. https://en.calameo.com/read/00668979162238f136d47 Van Olmen, Danil; Breed en Adri. Afrikaans as Standaard Gemiddelde Europees: Wanneer n lid uit sy taalarea beweeg. Southern African Linguistics and Applied Language Studies, Volume 33, Number 2, 3 April 2015, pp. 227-246(20). http://www.joerg-rhiemeier.de/Conlang/sae.html https://humans-who-read-grammars.blogspot.com/2019/10/language-family-maps.html WIkipedia: Standard Average European. Standard Average European Europese Lingu誰stiese Area Sprachbund Lingu誰stiese Streek Lingu誰stiese Konvergensie Taalkruispad Areal Linguistics Afrikaans as Standaard Gemiddelde Europees Nederlandse Taal Dutch Langauge Afrikaans Language Comparative Linguistics Charlemagne Sprachbund Germanic Languages Romance Languages Balkan Sprachbund