3. Biografiese agtergrond
1952 in Johannesburg
Hebrew University van Jerusalem gestudeer
en later n diploma in keramiekwerk van die
Witwatersrand Technikon
1989- bedank
Trek na die Kaap
4. Styl en tegniek
Keramiekeetgerei en teestelle
Gebruik fabriekvervaardigde ru-produkte
gebruik en dit met oorgeglasuurde emalje
versier
6. Inspirasie
Wes-Afrika tekstielontwerp
Afrikamitologie
Geometriese beginsels van die Zoeloe- en
Ndebele-kralewerk, Afrikatekstiele,
pottebakkery en mandjiewerk.
9. Kuns vs. Kunshandewerk
Sy het kontak met die kunsw畛reld behou
Hoe het sy dit gedoen?
deur individuele uitstalstukke in die tradisie
van keramiekhouers te vervaardig en aan
tentoonstellings en uitstallings deel te neem.
Haar ateljee het uitgebrei om n kunsgalery,
wat hoofsaaklik Afrika-stedelike-kuns uitstal,
te inkorporeer.
11. Have nothing in your homes that you
do not know to be useful or believe to
be beautiful.
William Morris
12. Invloede
1993
Hylton Nel in Bethulie besoek
Breek weg van fabriekgeproduseerde
eetgerei
Ontwikkel meer individuele styl
Nie meer generies
Wat beteken dit?
13. Doel van haar werk
Funksioneel
Esteties
Reeks bakke en deksels
16. Vir diegene wie die heilige in die
gewone, alledaagse lewe soek
Clementina van der
Walt
17. Verbintenis
Afrikatradisies
Gedenkdimensie van huishoudelike rituele
Bevestig daardeur die individu se plek in die
gemeenskap.
18. Voorbeelde van haar werk
Beklemtoon n groot verskeidenheid bronne
Verskeie mediums
19. Basiese kenmerke
Klem op ryk teksture en subtiele resonante
kleure
Inkorporeer die vereistes vir eenvormigheid
Liefde vir eksperimentering deur oor-en
onderglasuring soos in die Japanese
Oribitradisie
Kombineer deur organiese en geometriese
vorme te gebruik
20. Stylkenmerke
Eklekties
Maak dit haar eie
Derhalwe kombineer sy funksionaliteit met
estetisisme.
Buitegewone kombinasie van respek vir
materiaal
n Bewondering vir geskiedenis
Viering van funksie.