際際滷

際際滷Share a Scribd company logo
DIE ONTKENNENDE
VORM(DIE NEGATIEF)
Gr. 11
Die Negatief...
 Ek gaan nie my naam s棚
nie.
 Ek gaan nie my teken vir
jou gee nie.
 Ek gaan nie my nommer
vir jou gee nie.
Basiese re棚ls
 As jy iets ontken  then youre denying it.
 In n sin sonder n voorwerp gebruik ons nie twee nies.
 The pirate sentence / Die seerower Sin
 The pirate only has one nie (knee).
 Jan lees. Jan lees nie.
Basiese re谷ls
 n Normale mens het twee knie谷 (two nies).
 Daarom het n gewone sin met n voorwerp twee nies.
 Jan lees n boek. Jan lees nie n boek nie.
 Jan het n interessante boek in die biblioteek gelees.
 Jan het nie n interessante boeke in die biblioteek gelees nie.
 Die eerste nie word na die werkwoord geskryf en die tweede nie
word aan die einde van die sin geskryf.
 Jan sal n interessant boek tydens die vakansie lees.
 Jan sal nie n interessant boek tydens die vakansie lees nie.
Die Ontkennende Vorm Graad 11
Wanneer jy n vraag gevra word
 Ons antwoord met n Nee deur nie na die werkwoord en nie
aan die einde van die sin.
 Voel jy siek? Nee, ek voel nie siek nie.
 Hou jy daarvan om sokker te speel? Nee, ek hou nie
daarvan om sokker te speel nie.
 Gaan jy volgende jaar Wiskunde neem? Nee, ek gaan nie
volgende jaar Wiskunde neem nie.
 Gaan hulle volgende jaar universiteit toe? Nee, hulle
gaan nie volgende jaar universiteit toe nie.
Party woorde verander as ons die negatief
gebruik
 Die veranderde woord neem die plek van die eerste
nie en die tweede nie gaan soos gewoonlik na die einde
van die sin.
 iemand  niemand.......nie
 棚rens  n棚rens.......nie
 ooit  nooit.....nie
 iets  niks.....nie
 al  nog nog.... nie
 al ooit  nog nooit.... nie
 Is daar iemand in die kamer? Nee, daar is niemand
in die kamer nie.
 Het jy al ooit op n skaatsplank gery? Nee, ek het
nog nooit op n skaatsplank gery nie.
 Ek het iets buite gehoor wat my bangmaak Nee, ek
het niks buite gehoor wat my bangmaak nie.
 Hy het die skelm 棚rens gesien. Nee, hy het die
skelms n棚rens gesien nie.
As ons n bevel gee
 Begin ons die sin met Moenie (dont) die werkwoord
staan dan aan die einde van die sin, gevolg deur die
nie.
 Jy sal n bevel herken, want dit begin met n werkwoord
en eindig met n uitroepteken.
 Staan op! Moenie opstaan nie!
 Maak die venster toe! Moenie die venster toemaak
nie!
 Maak asseblief die venster oop. Moet asseblief nie
die venster oopmaak nie.
Haal julle handboeke uit...
 Op bl. 53 en voltooi die aktiwiteit.

More Related Content

Die Ontkennende Vorm Graad 11

  • 2. Die Negatief... Ek gaan nie my naam s棚 nie. Ek gaan nie my teken vir jou gee nie. Ek gaan nie my nommer vir jou gee nie.
  • 3. Basiese re棚ls As jy iets ontken then youre denying it. In n sin sonder n voorwerp gebruik ons nie twee nies. The pirate sentence / Die seerower Sin The pirate only has one nie (knee). Jan lees. Jan lees nie.
  • 4. Basiese re谷ls n Normale mens het twee knie谷 (two nies). Daarom het n gewone sin met n voorwerp twee nies. Jan lees n boek. Jan lees nie n boek nie. Jan het n interessante boek in die biblioteek gelees. Jan het nie n interessante boeke in die biblioteek gelees nie.
  • 5. Die eerste nie word na die werkwoord geskryf en die tweede nie word aan die einde van die sin geskryf. Jan sal n interessant boek tydens die vakansie lees. Jan sal nie n interessant boek tydens die vakansie lees nie.
  • 7. Wanneer jy n vraag gevra word Ons antwoord met n Nee deur nie na die werkwoord en nie aan die einde van die sin. Voel jy siek? Nee, ek voel nie siek nie. Hou jy daarvan om sokker te speel? Nee, ek hou nie daarvan om sokker te speel nie. Gaan jy volgende jaar Wiskunde neem? Nee, ek gaan nie volgende jaar Wiskunde neem nie. Gaan hulle volgende jaar universiteit toe? Nee, hulle gaan nie volgende jaar universiteit toe nie.
  • 8. Party woorde verander as ons die negatief gebruik Die veranderde woord neem die plek van die eerste nie en die tweede nie gaan soos gewoonlik na die einde van die sin. iemand niemand.......nie 棚rens n棚rens.......nie ooit nooit.....nie iets niks.....nie
  • 9. al nog nog.... nie al ooit nog nooit.... nie Is daar iemand in die kamer? Nee, daar is niemand in die kamer nie. Het jy al ooit op n skaatsplank gery? Nee, ek het nog nooit op n skaatsplank gery nie. Ek het iets buite gehoor wat my bangmaak Nee, ek het niks buite gehoor wat my bangmaak nie. Hy het die skelm 棚rens gesien. Nee, hy het die skelms n棚rens gesien nie.
  • 10. As ons n bevel gee Begin ons die sin met Moenie (dont) die werkwoord staan dan aan die einde van die sin, gevolg deur die nie. Jy sal n bevel herken, want dit begin met n werkwoord en eindig met n uitroepteken.
  • 11. Staan op! Moenie opstaan nie! Maak die venster toe! Moenie die venster toemaak nie! Maak asseblief die venster oop. Moet asseblief nie die venster oopmaak nie.
  • 12. Haal julle handboeke uit... Op bl. 53 en voltooi die aktiwiteit.