2. Leerder Doelwitte
Onderskeiding te kan tref tussen direkte en indirekte rede.
Die direkte rede te kan omskryf in die indirekte rede
Gepaste gebruik van leestekens
3. Direkte rede
Wanneer n persoon se direkte woorde gebruik word
sonder enige verandering, noem ons dit die direkte
rede.
Hy s棚: Ek was nie daar nie.
Ek was, s棚 hy, nie daar nie.
Ek was nie daar nie, s棚 hy.
4. Direkte rede
Onthou die volgorde van die leesteken en die
aanhalingsteken:
1. Eers leesteken
2. Dan aanhalingsteken
5. Direkte rede
Die aanwysings kan:
voor
in die middel of
agter staan
6. Direkte rede
1. Hy s棚: Ek eet die kos. (voor)
2. Ek eet, s棚 hy, die kos. (middel)
3. Ek eet die kos, s棚 hy. (agter)
Die vraag-en uitroepteken kan die plek van die komma
neem as die aanwysing in die middel of agter staan:
Eina! skreeu hy.
7. Die volgende is belangrik by die indirekte rede:
Direkte rede Indirekte rede
hier daar
hiernatoe daarnatoe
hierdie daardie
nou/dan toe
8. Die volgende is belangrik by die indirekte rede:
Direkte rede Indirekte rede
vandag daardie dag
vanjaar daardie jaar
gister die vorige dag
gistermiddag die vorige middag
9. Die volgende is belangrik by die indirekte rede:
Direkte rede Indirekte rede
gistermiddag die vorige middag
gisteraand die vorige aand
eergister twee dae gelede
m担re die volgende dag
10. Die volgende is belangrik by die indirekte rede:
Direkte rede Indirekte rede
m担re middag die volgende middag
m担re aand die volgende aand
oorm担re oor twee dae
11. Wat gebeur met die voornaamwoord (pronoun) in die
indirekte rede?
DIT VERANDER!
12. Direkte rede Indirekte rede
my haar / hom
jy hy / sy
julle hulle
joune syne (his)/ haar (hers)
ek sy (hy) / haar (she)
ons julle
myne syne / hare
13. Die gebruik van dat of of
By die indirekte rede gebruik ons in stelsinne dat
Charles s棚: Ek hou baie van skool. (Direkte rede)
Charles s棚 dat hy baie van skool hou. (Indirekte rede)
14. By vraagsinne gebruik ons of (whether):
Charles vra: Hou jy baie van skool? (Direkte rede)
Charles vra of jy van baie skool hou. (indirekte rede)
15. Wanneer die eerste woord van n vraag n vraende
voornaamwoord is, word hierdie vraag gebruik in die
indirekte rede:
Die man vra: Wanneer eet ons?
Die man vra wanneer ons eet.
16. Wanneer daar n bevel (order) in die direkte rede
voorkom:
Die onderwyser beveel: Kinders, doen julle huiswerk!
(Direkte rede)
Die onderwyser beveel dat die kinders hulle huiswerk moet
doen. (Indirekte rede)
OF
Die onderwyser beveel die kinders om hulle huiswerk te
doen. (Indirekte rede)
17. Wanneer die werkwoord in die aanwysing in die
verlede tyd is, bv het ges棚 / het gevra, dan verander
die werkwoord tussen die aanhalingsteken ook na die
verlede tyd:
Die netbalspeler het ges棚: Ons het die wedstryd vandag
verloor.
Die netbalspeler het ges棚 dat hulle die wedstryd daardie dag
verloor het.
18. OF
Vader het ges棚: Hierdie papiere moet voor m担re
opgetel word.
Vader het ges棚 dat daardie papiere voor die volgende
dag opgetel moes word.
19. Uitroepe soos Eina!; Foei tog!; Hoera! mag net in die
direkte rede gebruik word. In die indirekte rede moet
die emosie nog steeds uitgedruk word deur dit te
beskryf.
Eina, ek het my vinger in die deur vasgeknyp! het die
meisie geskreeu.
Die meisie het van pyn geskreeu dat sy haar vinger in
die deur vasgeknyp het.
20. Die kaptein van die span roep uit: Hoera, ons het die
wedstryd gewen!
Die kaptein van die span roep met blydskap uit dat
hulle die wedstryd gewen het.
21. In die volgende gevalle word die woord dat nie gebruik
nie, want die woorde het nie verander nie:
Devan s棚: Ek is moeg.
Devan s棚 hy is moeg.
22. Die leerder het ges棚: Ek het vandag die toets gedruip.
Die leerders het ges棚 hy het daardie dag die toets
gedruip.
23. DIE EINDE...
Kahoot Game Pin : 07084842
https://kahoot.it/challenge/07084842?challenge-
id=8212d812-7e48-4550-a1a8-
8c55611beffd_1631136994856