2. Inleiding
Wie kan onthou wat is die gaswisseling
oppervlaktes by die
Platwurm hele liggamsoppervlak
Ronde wurm hele liggaamsoppervlak
Insekte trageas
Visse kieue
Waar is die gaswisselingsoppervlakte by die
mens?
DIE LONGE
4. Die asemhalingstelsel
Vind die volgende tydens prakties:
1. Epiglottis
2. Tragea
3. Tussenribspiere
4. Long
5. Brongus
6. Brongiole
7. Diafragma
8. Groep alveoli
9. Longmembrane
10.Alveole (lugsakkies)
11.Ribbes
5. Neusgange /
Nasale kanale
Uitgevoer deur die sweephaar suil - epiteel
Beweeg heeltyd om
stofdeeltjies van die
longe weg te voer
Het bekerselle
Hou ingeasemde lug
vogtig
Skei slym af
Stofdeeltjies klou aan die slym vas VOORDAT dit
die longe kan bereik.
6. Tragea
brongi brongi
Word oopgehou deur die kraakbeenring
brongiole brongiole
Netwerk van mikroskopiese buisies
Elke brongiool eindig in piepklein lugsakkies , wat
alveole genoem word , en waar gaswisseling
plaasvind.