際際滷

際際滷Share a Scribd company logo
SKEPPENDE KUNSTE: DRAMA
VOKALE & FISIESE
KARAKTERISERING
STEREOTIPERING IN TEATER
GRAAD 9
KWARTAAL 2
KARAKTERISERING (bl.95)
 Definisie: om die rol van die karakter op die verhoog te speel.
 Gebruik liggaam (fisies) en stem (vokaal) om houdings, gedagtes, emosies, aksies
van karakter uit te beeld.
 Characterization or characterisation is the representation of persons (or other beings or
creatures) in narrative and dramatic works of art. This representation may include direct methods
like the attribution of qualities in description or commentary, and indirect (or "dramatic") methods
inviting readers to infer qualities from characters' actions, dialogue, or appearance. Such a
personage is called a character.
FISIESE KARAKTERISERING (bl.95; 125)
 Aanbieding van karakter deur liggaamshouding, aksies, gebare om
n geloofwaardige en afgeronde opvoering te skep
 POSTUUR
 GESIGSUITDRUKKINGS
 MANNERISMES
 BEWEGINGS
 KOSTUUM + GRIMERING
POSTUUR/ LIGGAAMSHOUDING
LIGGAAMSHOUDINGS/ VORMS
( Body Shapes)
 WALL
 BALL
 PIN
 SCREW
Ontleed die volgende karakters se
postuur/gesigsuitdrukkings/mannerismes
/kostumering
Gr 9 kw2 vokale en fisiese karakterisering
Gr 9 kw2 vokale en fisiese karakterisering
VOKALE KARAKTERISERING (bl. 95)
 Uitdrukking van die karakter deur stem
 Suggereer status, emosie, motivering
 Gee aan karakter vokale verskeidenheid en beheer om n geloofwaardige en
afgeronde karakter te skep
 A character's voice is his or her manner of speech. Different characters use different vocabularies
and rhythms of speech. The way a character speaks can be a powerful way of revealing the
characters personality. Tone of voice, volume, rate of delivery, vocabulary, inflection, emphasis,
pitch, topics of conversation, idioms, colloquialisms, and figures of speech: all of these are
expressions of who the character is on the inside. A characters manner of speech must grow from
the inside out. The speaking is how his or her essential personality leaks out for the world to see.
Vokale karakteruitbeelding
(bl. 118;126-127)
 Elke karakter = unieke eienskappe in die manier wat hulle praat
Neem in ag:
 Pousering
 Toonhoogte
 Tempo
 Klem
 Volume
 Toon
STEREOTIPERING (bl. 121-122)
 Stereotipes = algemeen aanvaarde, oorvereenvoudigde idees van n
spesifieke person/groep
 Aannames gebaseer op ras/geslag/kultuur/klas
 Gee uiting aan bevooroordeelde houdings
 Ondersteun en diskrimineer
 Massamedia versprei  kragtig kommunikeer + groot reikwydte
 Humor gebruik stereotipering vir effek
STEREOTIPERING (bl. 121-122)
 Plat karakters (geen ontwikkeling)
 Geronde karakters (toon ontwikkeling deur loop van toneelstuk)
 Deel van uitvoerende tradisies (gek, skurk, jong minnaar)
 Jung argetipes:
 The psychologist Carl Jung identified twelve primary 'original patterns' of the human
psyche. He believed that these reside in the collective subconscious of people across
cultural and political boundaries. These twelve archetypes are often cited in fictional
characters. 'Flat' characters may be considered so because they stick to a single archetype
without deviating, whereas 'complex' or 'realistic' characters will combine several
archetypes, with some being more dominant than others  as people are in real life.
Jung's twelve archetypes are: the Innocent, the Orphan, the Hero, the Caregiver, the
Explorer, the Rebel, the Lover, the Creator, the Jester, the Sage, the Magician, and
the Ruler.
STEREOTIPES IN DIE MEDIA
STEREOTIPES IN DIE MEDIA
STEREOTIPES IN DIE MEDIA
GETIPEER IN N ROL
 TYPECASTING
 Slegs gekontrakteer om n spesifieke rol/karakter te speel
 Altyd dieselfde tipe karakter
Michael Cera =
bleeksiel (nerd)
Al Pacino=
skurk, mafiabaas,
korrup
Queen Latifah=
sterk, selfstandige vrou,
luidrigtig, uitgesproke
PRAKTIES!
 Skryf n kort toneel waarin elke groeplid n stereotipiese karakter vertolk
 Hierdie karakters se fisiese en vokale karakterisering moet deeglik nagevors en ontwikkel
word.
 Elke groeplid handig hulle EIE geskrewe opdrag in.
 Geskrewe opdrag = n beskrywing van die karakter
= hoe karakters se fisiese en vokale karaktereienskappe
uitgebeeld gaan word
= moet ook verwysingsmateriaal soos sketse/ fotos bevat
 VOORBEREIDING: 3 PERIODES (insluitend vandag)
 Datums vir optrede: 9A = Dag 4 30 Mei
9B= Dag 6 1 Junie
9C= Dag 7 2 Junie
9D= Dag 7 2 Junie

More Related Content

Gr 9 kw2 vokale en fisiese karakterisering

  • 1. SKEPPENDE KUNSTE: DRAMA VOKALE & FISIESE KARAKTERISERING STEREOTIPERING IN TEATER GRAAD 9 KWARTAAL 2
  • 2. KARAKTERISERING (bl.95) Definisie: om die rol van die karakter op die verhoog te speel. Gebruik liggaam (fisies) en stem (vokaal) om houdings, gedagtes, emosies, aksies van karakter uit te beeld. Characterization or characterisation is the representation of persons (or other beings or creatures) in narrative and dramatic works of art. This representation may include direct methods like the attribution of qualities in description or commentary, and indirect (or "dramatic") methods inviting readers to infer qualities from characters' actions, dialogue, or appearance. Such a personage is called a character.
  • 3. FISIESE KARAKTERISERING (bl.95; 125) Aanbieding van karakter deur liggaamshouding, aksies, gebare om n geloofwaardige en afgeronde opvoering te skep POSTUUR GESIGSUITDRUKKINGS MANNERISMES BEWEGINGS KOSTUUM + GRIMERING
  • 5. LIGGAAMSHOUDINGS/ VORMS ( Body Shapes) WALL BALL PIN SCREW
  • 6. Ontleed die volgende karakters se postuur/gesigsuitdrukkings/mannerismes /kostumering
  • 9. VOKALE KARAKTERISERING (bl. 95) Uitdrukking van die karakter deur stem Suggereer status, emosie, motivering Gee aan karakter vokale verskeidenheid en beheer om n geloofwaardige en afgeronde karakter te skep A character's voice is his or her manner of speech. Different characters use different vocabularies and rhythms of speech. The way a character speaks can be a powerful way of revealing the characters personality. Tone of voice, volume, rate of delivery, vocabulary, inflection, emphasis, pitch, topics of conversation, idioms, colloquialisms, and figures of speech: all of these are expressions of who the character is on the inside. A characters manner of speech must grow from the inside out. The speaking is how his or her essential personality leaks out for the world to see.
  • 10. Vokale karakteruitbeelding (bl. 118;126-127) Elke karakter = unieke eienskappe in die manier wat hulle praat Neem in ag: Pousering Toonhoogte Tempo Klem Volume Toon
  • 11. STEREOTIPERING (bl. 121-122) Stereotipes = algemeen aanvaarde, oorvereenvoudigde idees van n spesifieke person/groep Aannames gebaseer op ras/geslag/kultuur/klas Gee uiting aan bevooroordeelde houdings Ondersteun en diskrimineer Massamedia versprei kragtig kommunikeer + groot reikwydte Humor gebruik stereotipering vir effek
  • 12. STEREOTIPERING (bl. 121-122) Plat karakters (geen ontwikkeling) Geronde karakters (toon ontwikkeling deur loop van toneelstuk) Deel van uitvoerende tradisies (gek, skurk, jong minnaar) Jung argetipes: The psychologist Carl Jung identified twelve primary 'original patterns' of the human psyche. He believed that these reside in the collective subconscious of people across cultural and political boundaries. These twelve archetypes are often cited in fictional characters. 'Flat' characters may be considered so because they stick to a single archetype without deviating, whereas 'complex' or 'realistic' characters will combine several archetypes, with some being more dominant than others as people are in real life. Jung's twelve archetypes are: the Innocent, the Orphan, the Hero, the Caregiver, the Explorer, the Rebel, the Lover, the Creator, the Jester, the Sage, the Magician, and the Ruler.
  • 16. GETIPEER IN N ROL TYPECASTING Slegs gekontrakteer om n spesifieke rol/karakter te speel Altyd dieselfde tipe karakter Michael Cera = bleeksiel (nerd)
  • 17. Al Pacino= skurk, mafiabaas, korrup Queen Latifah= sterk, selfstandige vrou, luidrigtig, uitgesproke
  • 18. PRAKTIES! Skryf n kort toneel waarin elke groeplid n stereotipiese karakter vertolk Hierdie karakters se fisiese en vokale karakterisering moet deeglik nagevors en ontwikkel word. Elke groeplid handig hulle EIE geskrewe opdrag in. Geskrewe opdrag = n beskrywing van die karakter = hoe karakters se fisiese en vokale karaktereienskappe uitgebeeld gaan word = moet ook verwysingsmateriaal soos sketse/ fotos bevat VOORBEREIDING: 3 PERIODES (insluitend vandag) Datums vir optrede: 9A = Dag 4 30 Mei 9B= Dag 6 1 Junie 9C= Dag 7 2 Junie 9D= Dag 7 2 Junie