2. Doelwitte....
Internasionale en nasionale inisiatiewe tenopsigte
van opleiding en persoontlike ontwikkeling.
n Effektiewe onderwyser ontwerp, implementeer
en assesseer leerervarings om leerders betrokke te
kry om die leerproses te verbeter.
Positiewe rolmodelle.
3. Informasie en kommunikasie
tegnologie
Onderwys in die verlede
e education beklemtoon die belangrikheid van
elektroniese onderwys
Opleiding is n vereiste vir informsasie en
kommunikasie tegnologie.
Elke onderwyser moet rekenaarvaardig wees
Informasie en kommunikasie tegnologie,
word ook ook geken as ICT
4. Belangstellings,houdings en
vaardighede van individuele om die
tegnologie en kommunikasie
gereedskap te gebruik om toegang te
h棚, te bestuur, informasie te integreer
en evalueer en nuwe kennis te
konstruktueer omdat nuwe kennis ander
kan help om hulle kennis te verreik
5. Tegnologie en die onderwys
金E education vereis dat die nodige
kennis, vaardighede en
ondersteuning gebied word om
ICT te integreer.
Plaas druk op onderwysers.
Nodige opleidings en werkwinkels is
noodsaaklik.
Onderwysers moet klaskamers kan
beheer ongeag van die agtergrond
van die leerders.
6. Nasionale stategiese
doelwit
Regering erken die probleem.
Tekort aan n samehangende langtermyn plan
het vermo谷 verswak om beleid te voorsien.
Die doelwit is om langtermyn voornemende,
fokus en vasberadenheid te skep
Onderwys-visie te verwesentlik.
7. In die toekoms, moet die nasionale strategiese
doelwit en die opvoedkundige landskap van die
student-onderwysers in staat wees om hierdie tipe
van e-werk te doen sodat hulle in die praktyk kan
gaan en die "ouer onderwysers" van die ICT
kan gaan leer.
Fokus om vordering te maak om die foute van die
verlede van die van apartheid kolonialisme
hi谷rargie van sosiale uitsluiting en verwaarlosing
te uit te vee.
8. Die probleem is geidentifiseer,
maar moet reggestel word deur
die nasional strategiese
doelwitte.
Die raamwerk moet die
verstaanbaarheid uiteensit van
die interverwantskap tussen die
verskillende komponente van
onderwyserontwikkeling.
Onderwysers,
bestuurders,beleismakers en
diensverskaffers
9. Jy as onderwyser moet betyds wees
in jou klaskamer!
Die gebruik van hulpbronne is
noodsaaklik in die leerproses.
Bevorder onderwyserontwikkeling
deur opleidings beskikbaar te maak.
10. ICT en tegnologie
Hoofdoel: verbeter die
vaardighede van onderwyser
Integrasie van ICT
Verandering in klaskamer en
verandering by onderwyser
Ontwikkelende vlakke
volgens White Paper en e
education
12. Aannemings vlak:
a. Gebruik die ICT gemaklik
b. Rekenaars, tradisionele bestuur,
adiministrasie en onderrig en leerproses
c. Kan leerders leer oor ICT
13. Aanpassings vlak:
a. Gebruik die ICT program in die daaglikse
klaskamer aktiwiteite.
b. Verseker vordering
c. Kritiese refleksie
d. Die gebruik vir die bestuur en administrasie
e. Poduktiwiteit verbeter
14. Holistiese verstaanbaarheid van ICT en hoe
dit bydra tot die leerproses en die onderrig.
Verstaanbaarheid van die natuur van
ontwikkeling
Ondervinding
Selfvertroue
Gebruik van nuwe strategie
15. Innovasie vlak:
Onderwyser is in staat om totale nuwe
leeromgewing te ontwikkel.
Leerproses moet samewerkend en interaktief
wees.
16. Onderwys, opleiding en innovasie is die middelpunt
van langtermyn ontwikkeling.
Drie elemente is die basis van die eliminasie van
armoede, verminder van ongelykhede en die resep vir
gelykheid van n sosiale samelewing.
Onderwys bemag mense om:
a. hulle individualiteit te ontwikkel
b. Beheer te vat van hulle lewens
c. Gelukkige gesonde families groot te maak
2030 is die fokus van die dokument.
17. a) Vroe谷 kinderjare is baie belangrik omdat kinders
hulle volle potensiaal kan bereik sodoende
gemotiveer is en harder kan werk.
b) Die onderwys se kennis van hulle vak is noodsaaklik
c) Onderwys is n hoogs gewaardeerde beroep
18. Die toekoms
Bel棚 in die toekoms deur die nodige
befondsing vir opleiding vir huidige
en toekomstige onderwysers
Opleiding mag dalk nie die oplossing
wees nie maar die gemeentskap se
vermo谷 om probleme op te los, is die
weg tot die ontwikkeling van die
skoolstruktuur.
Skooling is die boublokkies van leer
en sosialisering tussen leerders
19. 1. Hulle lei mense op met die nodige
ho谷 standaard vaardighede for die
indiensneming behoeftes van
publieke en private sektors.
2. Universiteite is die dominante
verskaffers van nuwe kennis, hulle
kritiseer informasie en ontdek nuwe
plaaslike en internasionale
applikasies vir bestaande kennis.
20. 3. As ons kyk na die apartheid geskiedenis,
verdere onderwys bied geleenthede vir
sosiale mobiliteit, versterking van ekwiteit
gelyktydig en sosiale geregtigheid en
domokrasie.
21. Die regering moet saam werk om n wye raamwerk en beleid
te ontwikkel wat w棚reldklas navorsing en innovasie bevorder.
n Sterk onderwysstelsel wat die vroe谷 kinderontwikkeling,
prim棚re, sekond棚re en tersi棚re onderwys bevorder is
noodsaaklik vir die vermindering en aanspreek van armoede
en ongelykhede.
22. 1. L棚 n sterk basis vir lang en gesonde lewensstyl,
naskoolse opleiding en wetenskaplike prestasie
2. Bou n ordentlike gekwalifiseerde, professionele,
bekwame en toegewyde onderwys, akademie,
navorsing en publieke dienste kern.
3. Bou n sterk en samehangende stel van institusies
vir die lewering van kwaliteit onderwys,
wetenskap en tegnologiese innovasie, opleiding en
vaardighede ontwikkeling.
23. 3. Brei die ontwikkeling van hoogs geskoolde
professionele individue uit en vebeter die
innoverende kapasiteit van die nasie.
4. Skep n opvoedkundige en nasionele
wetenskaplike stelsels wat die behoefte van die
gemeentskap bevredig. Vermeerder die
deelname koers in ho谷r onderwys na meer as 30
persent, verdubbel die aantal wetenskaplikes en
vermeerder die aantal mense wat grade ontvang
in Afrika om die navorsing en innovasie
kapisiteit te verbeter.
24. Belangrike aspekte van opvoedkundige
opleiding en innovasie vir 2030
Vroe谷 kinderontwikkeling
Skoling
Verdere onderrig en
opleiding en vaardigheid
ontwikkeling
Ho谷r onderrig
Vordering van 1994
Nasionale sisteem van
innovasie
25. ISTE.NETS.T Advancing digital
age teaching
In onderwys is daar sekere standaarde wat
gehandhaaf moet word:
Fasiliteer en inspireer die leerproses en
kreatiwiteit
Ontwikkel en ontwerp ontwerp digitale
ouderdom leer.
Digitale ouderdom werk en leer.
27. Strategiese plan 2011-2014
Beleide is besig om gefinaliseer te word
waar die nasionale departement nuwe
opleidingspakkette
Daar is baie studente wat n passie het vir
onderwys maar nie die finansiering het nie
Die onderwys het reeds pakkette soos Funza Lushaka beurs.
Finansiering is belangrik vir die onderwysers van die
toekoms
28. Strategiese doelwitte
Verbeter die kwaliteit van onderrig en
die leerproses.
Voordurende assessering moet
plaasvind om die vordering te
evalueer.
Verbeter vroe谷 kinderontwikkeling
Verseker n geloofwaardige
beplanning van uitkomste en
aanspreeklikheid stelsels om die
onderwysers te help.
Verbeter die kapasiteit van die
basiese onderwys
29. Hulpbronne is noodsaaklike vir die leerproses
maar daar is tans n tekort aan hulpbronne.
Produktief te wees om die leerproses te
bevorder.
Onderwysverbeterings begin by kwaliteit
onderrig.
In die onderwysdepartement is daar n
program wat onderwysers leer hoe om die
ICT te integreer.
Dit is belangrik omdat tegnologie te gebruik
om leerders te bemag omdat ons in n digitale
era lewe.
30. Drie faktore wat dien as basis wat die ekonomie
en die benadering tot die onderrigbeleid
konnekteer:
Vermeerder die gebruik van nuwe tegnologie
Vermeerder die vermo谷 van studente of
leerders om werklike probleme op te los
Vermeerder die vermo谷 van leerders om nuwe
kennis te produseer
31. Omvattende
tegnologie
Tegnologiese geletterdheid benadering stel
leerders in staat om sosiale ontwikkeling te
bevorder
Tegnologie verbeter daagliks en kan orals om ons
gevind word.
Joseph Weizenbaum spreek sy gevoel oor
tegnologie uit deur dit te vergelyk met globale
verwarming (Weizenbaum, 2004)
32. Leerproses kan nie stagneer
nie. Saam met die w棚reld
ontwikkel
Tegnologie verander reg om
ons byvoorbeeld:
Verkeersligte
Telefone
Rekenaars
ipads
Tegnologie kan diepleer
bevorder
Voorbeeld
34. Onderwys vir almal
Suid Afrika word gekenmerk as n demokratiese land.
Dit is die eerste aanduiding dat almal n reg het tot onderrig.
Niemand mag weg gewys word indien hulle onderrig wil
ontvang nie.
Privaatskole en staatskole
Paar punte hoekom onderwys belangrik is:
1. Onderwys is n basiese reg
2. Onderwys is n goeie belegging vir die land.
35. Basiese onderwyser kan n verskil maak deur die volgende
faktore aan te raak:
Ekonomies groei
Lewens verdienste
Gesondheid
Gemeentskap
Broosheid en konflik
36. Vervolg...
3. Globale mededingendheid vereis nuwe kennis en
vaardighede wat afhanklik is van n soliede fondasie van
basiese onderwys
4. Onderwys sal die sleutel aspek wees in die
verstaanbaarheid en aanspreek van klimaatsverander
5. In state wat konflik ervaar, kan onderwys gebruik word om
die spanning te verminder, vrede te bevorder en lewens te
herbou
37. Dit is noodsaaklik dat onderrig ontvang word
deur kinders van n vroe谷 ouderdom sodat die
fondasie reg gel棚 word.
Baie mense glo dat dit is genoeg as hulle
kinders net Prim棚re fase skool hardloop maar
dit is glad nie genoeg nie. Die probleem van
kwaliteit word ook erken.
38. Daar is drie uitdagings voorentoe:
1. Leeruitkomste moet gemonitor word.
Assesserings kan nie alleenlik gebruik word om te evalueer
of die leeruitkomste bereik word nie.
2. Leeromgewings moet verbeter word.
Ons lewe in n era waar armoede n groot rol speel in die
leerproses. Baie leerders het nie eers die nodige tafels en
stoele in hulle skole om die kwaliteit onderrig te ontvang
wat hulle verdien nie.
3. Dit is belangrik om beter kwaliteit onderrig te soek. Die
tekort aan onderwysers is n groot probleem in die
ontwikkelende w棚reld. Volgens die Education for all by
2015 is die skaal van leerlinge tot onderwysers maar slegs
40:1.
39. Knowledge society
Information can be transmitted,
Knowledge must be acquired, constructed
Kennis kan gedefineer word as die uitsette van
rekonstruksie van informasie van n ander persoon
volgens hulle agtergrond kennis en inhoud. Alles hang
van die persoon af.
40. Kennis samelewing : n Menslike samelewing waar kennis
die regverdigheid, demokrasie, vrede moet bring. Kennis
kan gebruik word om n samelewing te verplig tot verander.
n samelewing wat n universiele en billike toegang tot
inligting voorsien (UNESCO).
W棚reld gaan te gronde sonder kennis
Om die ICT te integreer bou ons n sterker kennis vir die
samelewing:
Leer om te weet
Leer om saam te lewe
Leer om in die kennis samelewing aktief deel te neem wat sal
lei tot persoonlike ontwikkeling
41. ICT Verander kennis self
Benodig nuwe kennis wat nie tradiosionele
dissipline kan verminder nie.
Edgar Morin het die boek Seven complex
lessons in education for the future geskryf.
Tegnologie is n goeie manier om ons kennis te
verbeter omdat daar konstant verandering is.
Die ware revolusie van die internet is nie die
revolusie masjien nie maar liewer die
kommunikasie tussen twee mense.
Gesamenlike leer
42. Leerders en die lewenslange leerproses
Elke leerder is n lewenslange leerder.
Inhoud en metode moet ingedagte gehou word
ICT is die resep to lewenslange leer
Integrasie van onderrig deur ICT gebruik in die proses
Lewenslange leer moet bevorder word deur elke land, as n
hulpbron om digitale gedeeltheid te verminder.
44. Bronnelys
DOE Guidelines for Teacher Training Book
Weizenbaum, J. ( 2004, January 05). The Pervasiveness of Technology
Degrades Personal Responsibility.
NPC National Development Plan Vision 2030
ISTE_2008_NETST
UNESCO_Teacher_competency_framework
Strat Plan 2011to2014
White paper 7 on e-Education
Partners in Learning Framework for 21st Century Learning
ICTeTSA.
knowledge society
DFID_learning-for-all-strategy
EFA report repsonse
"Education for All
Juanita Visser
201070219
Editor's Notes
#3: Daar is n internasionale en nasionale inisiatiewe vir opvoedkundige tegnologie ten opsigte van opleiding en persoontlike ontwikkeling. . n Effektiewe onderwysers ontwerp, implementeer en assesser leerervarings om leerders betrokke te kry om die leerproses te verbeter, die professionele praktyk te verreik en positiewe rolmodelle vir leerlinge, personeel en gemeentskap te wees
#4: Ons almal is bewus van die feit dat onderwys verander het van die verlede en daarom beklemtoon e education die belangrikheid van onderwysers om op datum te wees met die elektroniese onderwys maar sonder die nodige opleiding vir onderwyser, sal daar geen informasie en kommunikasie tegnologie ICT wees nie.
#5: Informasie en kommunikasie tegnologie, ook geken as ICT word gedefinieer as die belangstellings,houdings en vaardighede van individuele om die tegnologie en kommunikasie gereedskap te gebruik om toegang te h棚, te bestuur, informasie te integreer en evalueer en nuwe kennis te konstruktueer omdat nuwe kennis ander kan help om hulle kennis te verreik.
#6: E education verreis dat onderwysers, bestuurders en administrasie personeel in publieke skole die nodige kennis, vaardighede en ondersteuning het om die ICT te integreer in onderrig en die leerproses. Die informasie en kommunikasie tegnologie ICT, het nuwe moontlikhede in die onderwys in gebring maar het baie druk op die vaardighede wat onderwysers benodig gesit. Onderwysers moet vir die nodige opleidings gaan en onderwysers wat al lank in die onderwyssektor is moet werkswinkels bywoon sodat hulle op datum kan wees met die nuwe hulpbronne wat gebruik kan word in die leerproses. Onderwysers van vandag moet in staat wees om die klaskamer te hanteer wat konstant verander terwyl leerders hulle verskillende agtergronde in die klaskamer in bring en daarom word van die onderwyser verwag om die nodige vaardighede te h棚 om die leerproses te bevorder deur emansipatoriese leer te begelei.
#7: Die regering erken dat die gebrek aan 'n samehangende langtermyn plan het hulle vermo谷 verswak om n duidelike en konsekwente beleid te voorsien, maar hulle toekomstige nasionale strategiese doelwit is om langtermyn voornemende, fokus en vasberadenheid te skep om die onderwys-visie te verwesenlik.
#8: In die toekoms, moet die nasionale strategiese doelwit en die opvoedkundige landskap van die student-onderwysers in staat wees om hierdie tipe van e-werk te doen sodat hulle in die praktyk kan gaan en die "ouer onderwysers" van die ICT kan gaan leer. Een van die nasionale strategiese doelwitte is om om genoeg vordering te maak sodat die foute van die verlede, wat ontstaan het van apartheid kolonialisme hi谷rargie van sosiale uitsluiting en verwaarlosing, uitgevee word.
#9: Dit is baie goed dat die probleem geidentifiseer is maar dit kan net reg gestel word deur die gebruik van die toekomstige nasionale strategiese doelwitte. Die raamwerk moet die verstaanbaarheid uiteensit van die interverwantskap tussen die verskillende komponente van onderwyserontwikkeling om onderwysers, bestuurders,beleismakers en diensverskaffers by te staan.
#10: Volgens die Guidelines for teacher training and professional development in ICT dokument, beklemtoon die nasionale strategiese doelwit die belangrikheid dat onderwysers moet besef watse groot rol hulle speel deur betyds in klas te wees en deur gebruik te maak van handboeke. Dit is ook belangrik dat die geleentheid vir onderwyserontwikkeling daar gestel word deur onderwysers alle opleiding te bied wat hulle mag nodig kry.
#11: Die nasionale strategiese doelwit beklemtoon die belangrik dat onderwysers die verskillende hulpbronne gebruik wat daar tot hulle beskikking is, in hulle onderrig van leerders. Die hoof doelwit is om onderswysers se vaardighede ten opsigte van tegnologie te verbeter maar ongelukkig kan die ICT integrasie nie te vinnig gebeur nie omrede daar n verandering by die onderwyser moet plaas vind en verandering in die klaskamer. Die White Paper op die e education gee n uiteensitting van die informasie en kommunikasie tegnologie se ontwikkelende vlakke wat in die raamwerk ingesluit moet word
#12: Die ontwikkelingsvlakke begin onder met die Intree vlak:Die onderwyser is rekenaargeletterd en kan gemaklik n rekenaar gebruik, maar frestrasies en onsekerhede kom algemeen voor in die inleiding van die ICT. Dit is duidelik dat baie onderwyser net n tekort het aan selfvertroue
#13: Aannemings vlak:Onderwyser is in staat om die ICT te gebruik, insluitend rekenaars, om die tradisionele bestuur, administrasie en die onderrig en leerproses te ondersteun. Die onderwyser is ook instaat om die leerders te leer hoe om die ICT te gebruik
#14: Aanpassings vlak:Die onderwyser is in staat om die ICT program in daaglikse klaskamer aktiwiteite te gebruik op n aanvaarbare NCS vlak en om toegang tot die leerproses te h棚 terwyl die onderwyser progressie verseker. Die onderwyser is ook in staat om krities te reflekteer oor hoe die ICT die onderrig en leerproses verander en hoe om die ICS program te gebruik vir bestuur en administrasie. Produktiwiteit verbeter op die vlak.
#15: bewilliging vlak: Die onderwyser het n holistiese verstaanbaarheid van die verskillende maniere wat die ICT bydra tot die leerproses en onderrig. Die onderwyser het ook n verstaanbaarheid van die natuur van ontwikkeling van ICT en is bewus die belangrikheid van dit op die NCS vlak. Die onderwyser het die ondervinding en selfvertroue om te reflekteer op hoe die ICT die leerproses en onderrig kan beinvloed en hoe om die nuwe strategie谷 te gebruik.
#16: Innovasie vlak:Die onderwyser is in staat om n totale nuwe leeromgewing te ontwikkel deur die ICT te gebruik as hulpmiddel sodat die leerproses samewerkend en interaktief is.
#17: Nasionale ontwikkelende planOnderwys, opleiding en innovasie is die middelpunt van Suid Afrika se langtermyn ontwikkeling. Die drie elemente is die basis van die eliminasie van armoede, vermindering van ongelykhede en die resep vir die gelykheid van n sosiale samelewing. Onderwys bemag mense om hulle individualiteit te ontwikkel, beheer te vat van hulle lewens, gelukkige gesonde families groot te maak ens. Die Nasionale ontwikkelende plan dokument is gedateer 2030 wat n duidelike aanduiding vir ons gee van die huidige toekomstige strategiese doelwitte wat beoog word.
#18: Vroe谷 kinderjare is baie belangrik omdat kinders hulle volle potensiaal kan bereik sodoende gemotiveer is en harder kan werk. Dit is baie belangrik dat onderwysers goeie kennis het van hulle vak om die leerproses te verbeter. Onderwyser is baie belangrik in skole want as daar nie onderwysers is nie, kan die kind nie geleer word nie en daarom is dit belangrik om te weet dat onderwys n hoogs gewaardeerde beroep is.
#19: Volgens die leesstuk moet daar bel棚 word in onderwysers van die toekoms deur die nodige befondsing vir opleiding te verskaf vir huidige en toekomstige onderwysers. Onderwys en opleiding mag dalk nie die oplossing vir al die probleme in skole wees nie maar die gemeentskap se vermo谷 om probleme op te los is,is die weg tot die ontwikkeling van die skoolstruktuur. Skoling word gesien as die boublokkies van leer en sosialisering tussen leerders.
#20: Universiteite het die vermo谷 om n sterk nasie te ontwikkel deur drie elemente van die funksionering van die samelewing te affekteer1. Hulle lei mense op met die nodige hoe standaard vaardighede for die indiensneming behoeftes van publieke en private sektors.2. Universiteite is die dominante verskaffers van nuwe kennis, hulle kritiseer informasie en ontdek nuwe plaaslike en internasionale applikasies virbestaande kennis.
#21: 3. As ons kyk na die apartheid geskiedenis, verdere onderwys bied geleenthede vir sosiale mobiliteit, versterking van ekwiteit gelyktydig en sosiale geregtigheid en domokrasie.
#22: Die regering moet saam werk om n wye raamwerk en beleid te ontwikkel wat w棚reldklas navorsing en innovasie bevorder. n Sterk onderwysstelsel wat die vroe谷 kinderontwikkeling, prim棚re, sekond棚re en tersi棚re onderwys bevorder is noodsaaklik vir die vermindering en aanspreek van armoede en ongelykhede.
#23: Die toekomstige plan word gebasseer op vyf strategiese doelwitte om die huidige en toekomstige onderwys te verbeter:1. L棚 n sterk basis vir lang en gesonde lewensstyl, naskoolse opleiding en wetenskaplike prestasie2. Bou n ordentlike gekwalifiseerde, professionele, bekwame en toegewyde onderwys, akademie, navorsing en publieke dienste kern. 3. Bou n sterk en samehangende stel van institusies vir die lewering van kwaliteit onderwys, wetenskap en tegnologiese innovasie, opleiding en vaardighede ontwikkeling.
#24: 3. Brei die ontwikkeling van hoogs geskoolde professionele individue uit en vebeter die innoverende kapasiteit van die nasie. 4. Skep n opvoedkundige en nasionele wetenskaplike stelsels wat die behoefte van die gemeentskap bevredig. Vermeerder die deelname koers in ho谷r onderwys na meer as 30 persent, verdubbel die aantal wetenskaplikes en vermeerder die aantal mense wat grade ontvang in Afrika om die navorsing en innovasie kapisiteit te verbeter.
#25: Belangrike aspekte van opvoedkundige opleiding en innovasie vir 2030 Vroe谷 kinderontwikkeling Skoling Verdere onderrig en opleiding en vaardigheid ontwikkeling Ho谷r onderrig Vordering van 1994 Nasionale sisteem van innovasie
#26: ISTE.NETS.T Advancing digital age teachingOm n onderwyser te word moet daar n sekere standaarde wees waaraan n onderwyser voldoen: Fasiliteer en inspireer die leerproses en kreatiwiteit. Die onderwyser moet die leerder help of inspireer om deel te neem in werklike w棚reld ervarings terselfde tyd gekombineer met die vakkennis van die onderwyser. Ontwikkel en ontwerp ontwerp digitale ouderdom leer. Hier is waar n outentieke taak in kom. Die onderwyser gee die leerders n opdrag om te doen op digitale media maar dit is die leerder se verantwoordelikheid om die onderwerp te gaan navors. Deur die aksie leer die leerders deur r werklike ontdekking. Digitale ouderdom werk en leer. Die onderwysers kan kommunikeer met n leerder op n elektroniese webwerf byvoorbeeld TES met die doel om die leerders se tegnologiese vaardighede te verbeter.
#27: Digitale burgerskap en verantwoordelikheid. Onderwysers verstaan en respekteer plaaslike en globale kwessies wat in die klaskamer ingebring kan word. Onderwysers moet ook die digitale kultuur respekteer. Persoontlike groei en leierskap. Onderwysers moet konstant daaraan werk om hulle professionele praktyk te verbeter, wat n lewenslange leerervaring verseker, maar die onderwyser moet die belangrikheid van die gebruik van digitale gereedskap en hoe om dit te gebruik beklemtoon.
#28: Strategiese plan 2011-2014Beleide word tans gefinaliseer wat sal sorg dat die nasionale departement nuwe opleiding pakkette ontwikkel sodat hulle meer studente kan oplei om onderwysers te word. n Voorbeeld van n pakket is die Funza Lushaka bursary.
#29: Daar was strategiese doelwitte gestel wat die program moet bereik1. Verbeter die kwaliteit van onderrig en die leerproses.2. Voordurende assessering moet plaasvind om die vordering te evalueer. 3. Verbeter vroe谷 kinderontwikkeling4. Verseker n geloofwaardige beplanning van uitkomste en aanspreeklikheid stelsels om die onderwysers te help. 5. Verbeter die kapasiteit van die basiese onderwys
#30: Indien n onderwyser e education moet gebruik, moet die onderwyser die nodige hulpbronne h棚 om die tipe werk te doen maar dit is n feit dat daar huidiglik n beperking is van die hulpbronne. Hierdie verbeterings van die onderwyser sal lei dat onderwysers betyds is vir hulle klas en om nogsteeds produktief die leerproses te gebruik al is die kapasiteit van die praktyk beperk. Die belangrikheid van die onderwyserverbeterings is die ontwikkeling van kwaliteit onderrig en die leerproses vind die uitdrukking in die ses aanwysers in die aksieplan om onderwyser kapasiteit en die praktyk te monitor.In die onderwysdepartement is daar n program wat onderwysers moet volg sodat hulle geleer kan word hoe om die die ICT te integreer in die onderwysberoep. Die mees belangrikste faktor van die ICT em e education in die leestuk, is om alle onderwysers rekenaarvaardig te maak sodat hulle leerders kan bemag om n rekenaar te gebruik omrede ons in n digitale era is.
#31: UNESCO ICT Bevoegdheid raamwerk vir onderwysers. Daar is drie faktore wat dien as die basis wat die ekonomie en die benadering tot die onderrigbeleid konnekteer: wat deur studente gebruik word en inkorporeer die tegnologiese vaardighede in die skool kurrikulum. Vermeerder die vermo谷 van studente of leerders om werklike probleme op te los deur kennis. Dit word geken as die verdieping benadering. Vermeerder die vermo谷 van leerders om nuwe kennis te produseer en dan baat vind deur die nuwe kennis wat geproduseer was.
#32: Die tegnologiese geletterdheid benadering stel leerders in staat om hulle sosiale ontwikkeling te bevorder sodat hulle in ho谷 klas hulpbronne kan werk. Hier is n paar voorbeelde waar onderwysers ICT gebruik. N Onderwyser gebruik n woord prosessering applikasie op die witbord terwyl daar n gesprek gevoer word met die klaskamer.Tegnologie is orals om ons en deur tegnologie te gebruik in die leerproses kan ons leerders aanmoedig om deel te neem en nie net die informasie te aanvaar nie. Joseph Weizenbaum, n professor het ges棚 dat Omvattende tegnologie soos globale verwarming is. Niemand het dit beplan nie, daar was nie n konferensie waar iemand besluit het daaroor nie, niemand kan besluit ons doen dit nie.
#33: Tegnologie verbeter reg rond ons byvoorbeeld verkeersligte, telefone,ipads, rekenaars ens en daarom kan ons nie die leerproses laat stagneer nie. Baie leerders geniet glad nie skool nie omrede die leerders nie enige iets interessant vind nie en die belangstelling word nie geprikkel nie. Leerders leer net omdat hulle verplig word en nie omdat hulle die werk hulle eie wil maak nie. Tegnologie kan gebruik word om die siening te verander deur die les interessant te maak vir die leerders. In die volgende les, gebruik elke leerder n rekenaar. Die rekenaars en die onderwyser se rekenaar is gekonnekteer tot n internet webwerf waar die onderwyser interessante voorbeelde te aan die leerders kan verskaf en dan gevolg met n vinnige 5 minute assesering.
#35: Onderwys vir almalSuid afrika het deur n moeilike tyd in die apartheid era en het n ver pad gestap om te kom by die demokratiese land wat hulle vandag is. Deel van die demokratiese regering is dat almal die reg het tot onderwys of tot basiese onderrig. Geen persoon kan onderrig geweier word nie. Daar word ook privaatskole en staatskole gevind om dit vir almal maklik te maak om onderrig te ontvang ongeag of jy finansieel sukkel. Dit is noodsaaklik dat almal onderrig ontvang. Hier is n paar punte hoekom onderwys belangrik is:1. Onderwys is n basiese reg2. Onderwys is n goeie belegging vir die land.
#36: Basiese onderwyser kan n verskil maak deur die volgende faktore aan te raak: Ekonomies groei Lewens verdienste Gesondheid Gemeentskap Broosheid en konflik
#37: 3. Globale mededingendheid vereis nuwe kennis en vaardighede wat afhanklik is van n soliede fondasie van basiese onderwys4. Onderwys sal die sleutel aspek wees in die verstaanbaarheid en aanspreek van klimaatsverander5. In state wat konflik ervaar, kan onderwys gebruik word om die spanning te verminder, vrede te bevorder en lewens te herbou
#38: Dit is noodsaaklik dat onderrig ontvang word deur kinders van n vroe谷 ouderdom sodat die fondasie reg gel棚 word. Baie mense glo dat dit is genoeg as hulle kinders net Prim棚re fase skool hardloop maar dit is glad nie genoeg nie. Die probleem van kwaliteit word ook erken.
#39: Daar is drie uitdagings voorentoe:1. Leeruitkomste moet gemonitor word. Assesserings kan nie alleenlik gebruik word om te evalueer of die leeruitkomste bereik word nie. Leeromgewings moet verbeter word. Ons lewe in n era waar armoede n groot rol speel in die leerproses. Baie leerders het nie eers die nodige tafels en stoele in hulle skole om die kwaliteit onderrig te ontvang wat hulle verdien nie. 3. Dit is belangrik om beter kwaliteit onderrig te soek. Die tekort aan onderwysers is n groot probleem in die ontwikkelende w棚reld. Volgens die Education for all by 2015 is die skaal van leerlinge tot onderwysers maar slegs 40:1.
#40: Informasiekangedefineer word as feite, kommentaar, opinies, uitgedruk word deurwoorde, prentjies, klanke ens. Ditkangestoor word en gesirkuleer wordKenniskangedefineer word as die uitsette van rekonstruksie van informasie van n anderpersoonvolgenshulleagtergrondkennis en inhoud. Alles hang van die persoonaf.
#41: Kennissamelewing : n Menslikesamelewingwaarkennis die regverdigheid, demokrasie, vredemoet bring. Kenniskangebruik word om n samelewingteverplig tot verander. n samelewingwat n universiele en billiketoegang tot inligtingvoorsien (UNESCO).Kennis is n baiebelangrikeaspek en sonderkenniskan die w棚reldtegrondegaan. Daarom is dit so belangrikom die ICT tegebruikomnuwemoontlikhedeooptemaakvir die leerders van die toekoms. Om die ICT teintegreerbouons n sterkerkennisvir die samelewing:Leer omteweet-ICT en kennis, toegang tot kennis..Learning to do - nuwekapasiteit,doendeur ICTLeer omsaamtelewe- nuwekommunikasieLeer om in die kennissamelewingaktiefdeelteneemwatsal lei tot persoonlikeontwikkeling
#42: ICT Veranderkennis selfDiesamelewing van kennis, benodignuwetipekenniswatnie die tradisioneledissiplinekanvermindernie. Edgar Morin het die boekgeskryf Seven complex lessons in education for the futureTegnologie is n goeiemanieromonskennisteverbeteromdatdaarkonstantverandering is. Die ware revolusie van die internet is nie die revolusiemasjiennie maar liewer die kommunikasietussen twee mense. Internet verhoog ons vermo谷 om gesamentlike leer en ons intelligensie te verbeter.
#43: Leerders en die lewenslangeleerprosesIn die kennis van die samelewing is elkeleerder n lewenslangeleerder. Die inhoud en die metode van die oorspronklikeonderwysmoet in gedagtegehou word in voorbereidingvir die lewenslangeleerproses. ICT is die resep to lewenslange leer. Die ontwikkeling van lewenslange leer benodig n integrasie van onderrig in die werklikesitusasies. ICT moetgebruik word vir die proses. Lewenslange leer moetbevorder word deurelke land, as n hulpbronomdigitalegedeeltheidteverminder.