3. +BabaElizabeth Jordaan
Ek is n klein dogtertjie wat op 4 maande baie siek
geraak het. Niemand het geweet wat ek makeer
nie, maar die dokters het vermoed dat dit n spiersiekte
is.
Bloedtoetse is na Engeland gestuur wat nie deur my
mamma se medies gedek is nie.
Ek is gediagnoseer met n genetiese spier siekte
genaamd SMARD 1 (Spinal muscular atrophy with
respiratory distress)
My diafragma is eerste aangetas en my voetjies en
handjies kort daarna. Omdat jou diafragma die spier is
waarmee jy asem haal en myne verlam is, sal ek die res
van my lewe aan n ventilator gekoppel wees.
Daarvoor het ek n Trachestomie waaraan my ventilator
gekoppel is dit is nou die buise in my nek wat julle op
die fototjies kan sien.
Ek het ook n maagbuisie direk na my maag toe
waardeur mamma vir my voeding gee. Vanaf 1
Desember 2012 dek my medies nie meer my 24uur per
dag verpleeg versorging nie.
4. +
Dit is deur middel van jou hulp wat dit vir
my ouers moontlik maak om vir my
verpleging en mediese uitgawes te help
betaal
Alle hulp word opreg waardeer en sal n
groot verskil to my vordering bydra.
Vir enige navrae kan julle my mamma Sanet
kontak by: Tel: 0829008118
Of praat sommer vandag nog met een van
die vriendelike Vryburger Omies.
Krediet aan Joe Niemand A New Life
BabaElizabeth Jordaan
EJ