際際滷

際際滷Share a Scribd company logo
Romeinse Kuns
    Graad 10
Romeinse kuns
Romeinse kuns
Romeinse kuns
n Dag in antieke Rome
 Staat het die mag
 Wat noem n mens die Ideologiese
  sisteem?
 Neem Griekse gode en geloof oor.
 Gee nuwe name
 Verslaan verskeie beskawings
Godsdiens
 Keiser is die hoof
 Tempels nie die belangrikste
 Openbare geboue
Romeinse Boukuns
   Hoogtepunt
   Tussen 31 V.C. en 14 N.C.
   Vitruvius
   Tien boeke
   De Architectura
   Brei uit op Griekse teorie
Romeinse Boukuns
   Word Bybel vir argitektuur
   Renaissance argitekte
   Reflekteer mag en status
   Hou steeds Griekse pilare
   Kan julle onthou wat dit is?
   Nuwe strukturele oplossings
Bydrae van Romeinse Kuns
 Nuwe strukture ontwikkel
 Om aan behoeftes te voldoen
 Akwadukte moes water na die publieke
  baddens, latrines en geboue vervoer
 Insula wat 'n soort woonstelgebou
 Paaie ontwikkel
 Forum = hart van die stad
 Die koepelgewelf
Romeinse Argitektuur- Materiale
 Nuwe geboue = nuwe boutegnieke
 Itali谷 verskeidenheid van materiale
 Pozzolana
 n skoon, sanderige grond wat in dik
  gesteentelaag gevind is
 Meng met kalk
 As dit droog word= beton
 Bindlae gebruik
Materiale
   Noord Italie, die Etrutriers
   Leer boogkonstruksie
   Ontwikkel tot tonnelgewelf
   Die tipe konstruksie= groter spanwydtes
   Sonder baie pilare
   Kruisgewelf
Kruisgewelf
 Groter spanwydtes
 Stutte moet net sterk genoeg wees om
  drukkragte te weerstaan
 Beton is uitgevind= nuwe boumetodes
 Pozzola (vulkaniese stof)
Publieke Administrasie
 Grootste prestasies
 Baie strukture ontwikkel a.g.v hierdie
  behoefte
Forum
 Sentrale plein
 Mense het handel gedryf en vergader
 Daar was n Tempel, Biblioteek, 'n Basilika
  (hofgebou), publieke toilette, drinkfonteine,
  en beeldhouwerke.
Akwadukte
Akwadukte
   Waterleiding
   Water van die berg af na Rome
   Huishoudelike gebruike
   Kanaal met bo谷
   Elf akwadukte het daagliks ongeveer
    16 00 megaliters water aan Rome
    verskaf.
Baddens
 Ontspanning
 Versorging
 NB!
 Die baddens was eintlik 'n kombinasie
  stoei/oefen/swem/stoombad, waar allerlei
  vermaaklikhede en kulturele aktiwiteite
  beoefen was.
 Daar was selfs stoombaddens
Basilika van Maxentus
Romeinse kuns
Romeinse kuns
Die Basilikas (Basilika van
             Maxentus)
 Een van die belangrikste staatsgeboue
 Dit moes as hofsaal, sake kamer en
  vergaderplak vir staatsamptenare en politici dien
 Voltooi tydens Alexander die Grote
 Daar is drie vertrekke wat deur tonnelgewelwe
  bedek word aan weerskante van die sentrale
  skip (groot gang)wat deur drie reuse
  kruisgewelwe gespan was
Basilika
   Doel= funksioneel
   Kruisgewelwe- ho谷r as tonnelelgewelf
   Ruimte vir vensters aan die kante
   Vensters= meer lig
   Ingang=middel
   Apsis= westekant
Romeinse kuns
Amfiteaters
Amphi = rondom, theatron =
          teater
Die Colosseum
Romeinse kuns
Romeinse kuns
Die Colosseum
   Vermaak
   Nie ons idee van vermaak nie
   Sport en vermaaklikheidsbyeenkomste
   50 000 mense
   Diere geslag
   Onderkant is van sand
   Hoekom?
Die Colosseum
 Dak kon toetrek
 Was ook waterdig
BUITE AANSiG




               BINNE AANSIG
Buite-aansig:
   Bestaan uit 4 verdiepings.
   Onderste 3 verdiepings het arkades - 80 op elke vloer met seile
    tussenin.
   Steunpilare word ook as versiering gebruik (dra by tot die ritme van
    die gebou, verenig die boe tot 'n eenheid)
   By elke verdieping is 'n ander bou-orde gebruik:
      Iste Verdieping: Dories
      2e Verdieping: lonies
      3e Verdieping: Korintiese
   Die 4e verdieping is 'n muur sonder arkades en is versier met
    Korintiese
   Pilasters (halwe pilare) wat die boonste kroonlys ondersteun.
   Hierdie samestelling van bou-ordes word stapel-ordes genoem.
Binne-aansig:
 Ellipsvormige arena.
 Rondom die arena vind ons verskillende kamers/
  hokke waar die diere, gevangenis en
  swaardvegters moes wag totdat hulle deur was
  om tot die dood te veg.
 Sitplekke volgens klasse rangskik
 Aan die een kant kom die seil voor wat die
  colosseum beskerm teen die son.
 Die Keiser saam met all die belangrike mense
  het hulle eie boks waar hulle sit.

More Related Content

Romeinse kuns

  • 1. Romeinse Kuns Graad 10
  • 5. n Dag in antieke Rome Staat het die mag Wat noem n mens die Ideologiese sisteem? Neem Griekse gode en geloof oor. Gee nuwe name Verslaan verskeie beskawings
  • 6. Godsdiens Keiser is die hoof Tempels nie die belangrikste Openbare geboue
  • 7. Romeinse Boukuns Hoogtepunt Tussen 31 V.C. en 14 N.C. Vitruvius Tien boeke De Architectura Brei uit op Griekse teorie
  • 8. Romeinse Boukuns Word Bybel vir argitektuur Renaissance argitekte Reflekteer mag en status Hou steeds Griekse pilare Kan julle onthou wat dit is? Nuwe strukturele oplossings
  • 9. Bydrae van Romeinse Kuns Nuwe strukture ontwikkel Om aan behoeftes te voldoen Akwadukte moes water na die publieke baddens, latrines en geboue vervoer Insula wat 'n soort woonstelgebou Paaie ontwikkel Forum = hart van die stad Die koepelgewelf
  • 10. Romeinse Argitektuur- Materiale Nuwe geboue = nuwe boutegnieke Itali谷 verskeidenheid van materiale Pozzolana n skoon, sanderige grond wat in dik gesteentelaag gevind is Meng met kalk As dit droog word= beton Bindlae gebruik
  • 11. Materiale Noord Italie, die Etrutriers Leer boogkonstruksie Ontwikkel tot tonnelgewelf Die tipe konstruksie= groter spanwydtes Sonder baie pilare Kruisgewelf
  • 12. Kruisgewelf Groter spanwydtes Stutte moet net sterk genoeg wees om drukkragte te weerstaan Beton is uitgevind= nuwe boumetodes Pozzola (vulkaniese stof)
  • 13. Publieke Administrasie Grootste prestasies Baie strukture ontwikkel a.g.v hierdie behoefte
  • 14. Forum Sentrale plein Mense het handel gedryf en vergader Daar was n Tempel, Biblioteek, 'n Basilika (hofgebou), publieke toilette, drinkfonteine, en beeldhouwerke.
  • 16. Akwadukte Waterleiding Water van die berg af na Rome Huishoudelike gebruike Kanaal met bo谷 Elf akwadukte het daagliks ongeveer 16 00 megaliters water aan Rome verskaf.
  • 17. Baddens Ontspanning Versorging NB! Die baddens was eintlik 'n kombinasie stoei/oefen/swem/stoombad, waar allerlei vermaaklikhede en kulturele aktiwiteite beoefen was. Daar was selfs stoombaddens
  • 21. Die Basilikas (Basilika van Maxentus) Een van die belangrikste staatsgeboue Dit moes as hofsaal, sake kamer en vergaderplak vir staatsamptenare en politici dien Voltooi tydens Alexander die Grote Daar is drie vertrekke wat deur tonnelgewelwe bedek word aan weerskante van die sentrale skip (groot gang)wat deur drie reuse kruisgewelwe gespan was
  • 22. Basilika Doel= funksioneel Kruisgewelwe- ho谷r as tonnelelgewelf Ruimte vir vensters aan die kante Vensters= meer lig Ingang=middel Apsis= westekant
  • 24. Amfiteaters Amphi = rondom, theatron = teater
  • 28. Die Colosseum Vermaak Nie ons idee van vermaak nie Sport en vermaaklikheidsbyeenkomste 50 000 mense Diere geslag Onderkant is van sand Hoekom?
  • 29. Die Colosseum Dak kon toetrek Was ook waterdig
  • 30. BUITE AANSiG BINNE AANSIG
  • 31. Buite-aansig: Bestaan uit 4 verdiepings. Onderste 3 verdiepings het arkades - 80 op elke vloer met seile tussenin. Steunpilare word ook as versiering gebruik (dra by tot die ritme van die gebou, verenig die boe tot 'n eenheid) By elke verdieping is 'n ander bou-orde gebruik: Iste Verdieping: Dories 2e Verdieping: lonies 3e Verdieping: Korintiese Die 4e verdieping is 'n muur sonder arkades en is versier met Korintiese Pilasters (halwe pilare) wat die boonste kroonlys ondersteun. Hierdie samestelling van bou-ordes word stapel-ordes genoem.
  • 32. Binne-aansig: Ellipsvormige arena. Rondom die arena vind ons verskillende kamers/ hokke waar die diere, gevangenis en swaardvegters moes wag totdat hulle deur was om tot die dood te veg. Sitplekke volgens klasse rangskik Aan die een kant kom die seil voor wat die colosseum beskerm teen die son. Die Keiser saam met all die belangrike mense het hulle eie boks waar hulle sit.