際際滷

際際滷Share a Scribd company logo
Opleiding en voortgesette
          onderwys in Afrikaans




SBO en Afrikaans                     1
Wat die SBO aanbied:
  Die SBO is n beskeie projek om kort kursusse vir studente en
  volwassenes aan te bied oor n paar temas waarin ons dink
  Afrikaanse deelnemers belang sal stel. Dit gaan eerstens oor die
  inhoud van die kursusse en tweedens om ons weer in die gebruik
  van Afrikaans in te oefen wat opleiding en seminare betref.

  Verder wil ons die voordele van afstandonderrig maksimaal
  benut; die aanbiedings is dus via die internet.



SBO en Afrikaans _2012                                           2
Die romantiek van die onderwys
  Die SBO het n unieke filosofie wat toegepas word in die
  verskillende opeidingsmodules. Dit moet vir beide die
  aanbieders en die leerders n avontuur en plesier wees om die
  kursuswerk te voltooi. Dit word as n ontdekkingstog aangepak
  en onderlinge gesprek word aangemoedig. Dit is nie bedoel om
  net eenrigting instruksie te wees nie. Daarom word daar ook nie
  oorhaastig deur materiaal gestorm nie.

  Ons wil juis die groeiproses wat elkeen deurmaak ondersteun.


SBO en Afrikaans _2012                                              3
Word deel van die avontuur, en
  ontwikkel jou taalvaardighede in
  die leerproses.
  In die tweede semester van 2012 bied ons n drietal kort
  kursusse aan. Een module handel oor bestuurskonsepte, die
  tweede is iets meer filosofies, en die derde is vir mense wat in
  die wonderw棚reld van kuns belangstel.




SBO en Afrikaans _2012                                               4
Die kursusse wat in die tweede semester
           van 2012 aangebied word.
           Beroepsgroep _______________________

                   SBO 110 Basiese bestuurskonsepte
                   SBO 510 Christelike wysbegeerte


           Selfontwikkeling _____________________

                   SBO 710 Tekenkuns (inleiding)


SBO Bekendstelling _2012                              5
Jaar 2013. Nog meer

  In 2013 sal van hierdie kursusse herhaal word, en daar sal ook
  nuwe modules aangebied word.

  Kursusse wat vir 2013 beplan word handel oor leierskap, die
  toepassing van stelselfilosofie tydens probleemoplossing,
  organisasiegedrag, en die ontwikkeling van n persoonlike
  lewensmissie.



SBO en Afrikaans _2012                                             6
Kontak ons vir meer inligting:
    Stuur asseblief n e-pos boodskap na:

                meinhard.peters@gmail.com


    Kyk gerus ook na ons gespreksforum by die volgende adres:

                 www.sentrum.lefora.com



SBO en Afrikaans _2012                                          7
Erkenning vir studie en prestasie
         Die doel van evaluering is natuurlik in die eerste plek om terugvoer
           aan studente te verskaf oor hul eie prestasie. Dit vorm deel van die
           groeipad waardeur die student moet beweeg tydens elke kursus.
         Verder word evaluasie gebruik om te besluit oor die uitreiking van n
           sertfikaat van erkenning vir elke kursus. Sertifikate word gebaseer op
           die student se geweegde prestasie  en daar moet uiteraard aan n
           bepaalde standaard voldoen word.
         Uitnemende prestasie sal ook erken word in die sertifikaat.
         Die uitreiking van n sertifikaat van prestasie is nie gegrond op
          formele akkreditasie-vereistes nie; en het nie n spesifieke diploma
          of graadkwalifikasie tot gevolg nie.
         Die belangrikste doel van die kursusse bly steeds selfontwikkeling
           en die ontwikkeling van beroepsvaardighede.

SBO Bekendstelling _2012                                                        8
Kursusfooie vir 2012
        Die inskrywingsfooie vir die kursusse wat in die tweede semester van
        2012 aangebied word, word in die onderstaande tabel uiteengesit. Die
        kursusgelde is ten volle betaalbaar by registrasie  nadat die aansoek
        om inskrywing ontvang en goedgekeur is.


        Kode                 Kursusnaam           Registrasie     Kursusfooi
    SBO 110         Bestuurskonsepte               20- 31 Julie     R 2400
    SBO 510         Christelike wysbegeerte        20-31 Julie      R 2400
    SBO 710         Tekenkuns (inleiding)          20-31 Julie      R 2000




SBO Bekendstelling _2012                                                     9
Pak dit saam met ons aan: kies n kursusmodule en
              ontwikkel jou kennis en vaardighede verder. Bly
              betrokke en geniet die geleentheid om jouself te
                         ontwikkel in jou eie taal.




SBO Bekendstelling _2012                                         10

More Related Content

Featured (20)

PDF
2024 Trend Updates: What Really Works In SEO & Content Marketing
Search Engine Journal
PDF
Storytelling For The Web: Integrate Storytelling in your Design Process
Chiara Aliotta
PDF
Artificial Intelligence, Data and Competition SCHREPEL June 2024 OECD dis...
OECD Directorate for Financial and Enterprise Affairs
PDF
How to Leverage AI to Boost Employee Wellness - Lydia Di Francesco - SocialHR...
SocialHRCamp
PDF
2024 State of Marketing Report by Hubspot
Marius Sescu
PDF
Everything You Need To Know About ChatGPT
Expeed Software
PDF
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Pixeldarts
PDF
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
ThinkNow
PDF
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
marketingartwork
PDF
Skeleton Culture Code
Skeleton Technologies
PDF
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
Neil Kimberley
PDF
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
contently
PPTX
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
Albert Qian
PDF
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
PDF
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Search Engine Journal
PDF
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
SpeakerHub
PDF
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
Clark Boyd
PDF
Getting into the tech field. what next
Tessa Mero
PDF
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Lily Ray
PDF
How to have difficult conversations
Rajiv Jayarajah, MAppComm, ACC
2024 Trend Updates: What Really Works In SEO & Content Marketing
Search Engine Journal
Storytelling For The Web: Integrate Storytelling in your Design Process
Chiara Aliotta
Artificial Intelligence, Data and Competition SCHREPEL June 2024 OECD dis...
OECD Directorate for Financial and Enterprise Affairs
How to Leverage AI to Boost Employee Wellness - Lydia Di Francesco - SocialHR...
SocialHRCamp
2024 State of Marketing Report by Hubspot
Marius Sescu
Everything You Need To Know About ChatGPT
Expeed Software
Product Design Trends in 2024 | Teenage Engineerings
Pixeldarts
How Race, Age and Gender Shape Attitudes Towards Mental Health
ThinkNow
AI Trends in Creative Operations 2024 by Artwork Flow.pdf
marketingartwork
Skeleton Culture Code
Skeleton Technologies
PEPSICO Presentation to CAGNY Conference Feb 2024
Neil Kimberley
Content Methodology: A Best Practices Report (Webinar)
contently
How to Prepare For a Successful Job Search for 2024
Albert Qian
Social Media Marketing Trends 2024 // The Global Indie Insights
Kurio // The Social Media Age(ncy)
Trends In Paid Search: Navigating The Digital Landscape In 2024
Search Engine Journal
5 Public speaking tips from TED - Visualized summary
SpeakerHub
ChatGPT and the Future of Work - Clark Boyd
Clark Boyd
Getting into the tech field. what next
Tessa Mero
Google's Just Not That Into You: Understanding Core Updates & Search Intent
Lily Ray
How to have difficult conversations
Rajiv Jayarajah, MAppComm, ACC

Sbo opleiding en voortgesette onderwys (2012)

  • 1. Opleiding en voortgesette onderwys in Afrikaans SBO en Afrikaans 1
  • 2. Wat die SBO aanbied: Die SBO is n beskeie projek om kort kursusse vir studente en volwassenes aan te bied oor n paar temas waarin ons dink Afrikaanse deelnemers belang sal stel. Dit gaan eerstens oor die inhoud van die kursusse en tweedens om ons weer in die gebruik van Afrikaans in te oefen wat opleiding en seminare betref. Verder wil ons die voordele van afstandonderrig maksimaal benut; die aanbiedings is dus via die internet. SBO en Afrikaans _2012 2
  • 3. Die romantiek van die onderwys Die SBO het n unieke filosofie wat toegepas word in die verskillende opeidingsmodules. Dit moet vir beide die aanbieders en die leerders n avontuur en plesier wees om die kursuswerk te voltooi. Dit word as n ontdekkingstog aangepak en onderlinge gesprek word aangemoedig. Dit is nie bedoel om net eenrigting instruksie te wees nie. Daarom word daar ook nie oorhaastig deur materiaal gestorm nie. Ons wil juis die groeiproses wat elkeen deurmaak ondersteun. SBO en Afrikaans _2012 3
  • 4. Word deel van die avontuur, en ontwikkel jou taalvaardighede in die leerproses. In die tweede semester van 2012 bied ons n drietal kort kursusse aan. Een module handel oor bestuurskonsepte, die tweede is iets meer filosofies, en die derde is vir mense wat in die wonderw棚reld van kuns belangstel. SBO en Afrikaans _2012 4
  • 5. Die kursusse wat in die tweede semester van 2012 aangebied word. Beroepsgroep _______________________ SBO 110 Basiese bestuurskonsepte SBO 510 Christelike wysbegeerte Selfontwikkeling _____________________ SBO 710 Tekenkuns (inleiding) SBO Bekendstelling _2012 5
  • 6. Jaar 2013. Nog meer In 2013 sal van hierdie kursusse herhaal word, en daar sal ook nuwe modules aangebied word. Kursusse wat vir 2013 beplan word handel oor leierskap, die toepassing van stelselfilosofie tydens probleemoplossing, organisasiegedrag, en die ontwikkeling van n persoonlike lewensmissie. SBO en Afrikaans _2012 6
  • 7. Kontak ons vir meer inligting: Stuur asseblief n e-pos boodskap na: meinhard.peters@gmail.com Kyk gerus ook na ons gespreksforum by die volgende adres: www.sentrum.lefora.com SBO en Afrikaans _2012 7
  • 8. Erkenning vir studie en prestasie Die doel van evaluering is natuurlik in die eerste plek om terugvoer aan studente te verskaf oor hul eie prestasie. Dit vorm deel van die groeipad waardeur die student moet beweeg tydens elke kursus. Verder word evaluasie gebruik om te besluit oor die uitreiking van n sertfikaat van erkenning vir elke kursus. Sertifikate word gebaseer op die student se geweegde prestasie en daar moet uiteraard aan n bepaalde standaard voldoen word. Uitnemende prestasie sal ook erken word in die sertifikaat. Die uitreiking van n sertifikaat van prestasie is nie gegrond op formele akkreditasie-vereistes nie; en het nie n spesifieke diploma of graadkwalifikasie tot gevolg nie. Die belangrikste doel van die kursusse bly steeds selfontwikkeling en die ontwikkeling van beroepsvaardighede. SBO Bekendstelling _2012 8
  • 9. Kursusfooie vir 2012 Die inskrywingsfooie vir die kursusse wat in die tweede semester van 2012 aangebied word, word in die onderstaande tabel uiteengesit. Die kursusgelde is ten volle betaalbaar by registrasie nadat die aansoek om inskrywing ontvang en goedgekeur is. Kode Kursusnaam Registrasie Kursusfooi SBO 110 Bestuurskonsepte 20- 31 Julie R 2400 SBO 510 Christelike wysbegeerte 20-31 Julie R 2400 SBO 710 Tekenkuns (inleiding) 20-31 Julie R 2000 SBO Bekendstelling _2012 9
  • 10. Pak dit saam met ons aan: kies n kursusmodule en ontwikkel jou kennis en vaardighede verder. Bly betrokke en geniet die geleentheid om jouself te ontwikkel in jou eie taal. SBO Bekendstelling _2012 10