際際滷

際際滷Share a Scribd company logo
Theunis Pretorius
Voorlegging
 Alvorens ons die gebruik van tegnologie ter
voorbereiding van naskoolse studies kan bespreek,
moet ons grense vir die gesprek stel.
 Opvoedkundige Tegnologie het ontwikkel uit drie
dissipline:
 Sistematiese instruktuele ontwerp
 Opvoedkundige media
 Opvoedkundige Rekenaar Tegniek
 Edward L. Thorndike :
 het een van die eerste Wetenskaplike Teori谷
in Onderwys ontwikkel.
 Stimulus Response Teorie is 'n konsep in
sielkunde wat verwys na die oortuiging dat
gedrag manifesteer as gevolg van die
wisselwerking tussen stimulus en respons. In
die besonder, die oortuiging dat 'n
onderwerp aangebied word met 'n stimulus,
en dan reageer op wat prikkel, die
vervaardiging van 'gedrag'.
 John Dewey :
 Alhoewel gedrag-studies eerste daar was, word
John Dewey dikwels as die stigter van
Konstruktivistiese denke in die onderwys
genoem.
 Konstruktivisme in sielkunde is 'n metode van
terapie wat fokus op beide die interne en
eksterne stelsels van betekenis-maak.
 Konstruktivisme is 'n benadering wat ook
ander vorme van psigoterapie kombineer,
insluitend:
 Sielkunde
 Sosiologie
 Onderwys
 Die Geskiedenis van die Wetenskap
 Film, en later radio, TV, en Rekenaars het
baie opgewondenheid veroorsaak omdat
daar geglo was dat dit studies baie kon
bevorder.
 Tot onlangs was Media egter afsonderlik
gebruik.
 Die gedrags-beskouing van leer oorheers Vasgestelde
Ontwerp deur die 1940's en 1950's(B. F. Skinner.)
 In die 1960's kom die kognitiewe beskouing van leer na
vore (Robert Gagne.)
 In die 1980's het 'n konstruktivistiese perspektief van
leer n beduidende invloed op die veld uit ge-oefen.
 Daarna het meer student-gesentreerde benaderings
soos: ontdekkings leer, probleem gebaseerde leer,
gesitueerde kognisie en sosiale leer toenemend na vore
gekom.
 Wat het intussen verander?
 DIGITALE VERBINDING!
 Nou word daar by baie skole gepoog om
Tablette vir Onderwysers en Leerlinge in
gebruik te neem. Die beheer oor nie-
opvoedkundige toepassings en gebruik van
die Tablette is egter moeilik.
Voorlegging
 Volgens n studie wat deur prof. Jonathan Jansen en
Molly Blank gedoen is, is daar geweldige leemtes in die
Suid-Afrikaanse Onderwys stelsel:
 Die huidige Onderwys Stelsel werk slegs vir 20% van
ons skole; 80% van die skole word gekenmerk deur
swak slaagsyfers.
 Wiskunde en Fisiese Wetenskap lewer die swakste
punte.
 20% van die graad twaalf leerders kwalifiseer vir graad
studies maar 50% van die leerders wat inskryf val
gedurende hul eerste jaar uit, gedeeltlik weens swak
voorbereiding vir Universiteit studies.
 Slegs 40% van onderrig tyd word effektief gebruik.
 Vroe谷 intervensie is skaars.
 Goeie onderwys beginsels word ook nie gevolg nie.
 Kragonderbrekings is n realiteit in Suid-Afrika.
 Alhoewel baie leerlinge slimfone het, het hulle nie
Tablette wat geskik is vir die gebruik van Tablet stelsels
nie.
 In Mei 2015 kondig Gauteng Onderwys aan dat hulle
88 000 Tablette gaan terugtrek as gevolg van inbrake,
diefstal en aanrandings.
 3 544 Skole sonder elektrisiteit, 804 met onbetroubare
elektrisiteit.
 22 938 Skole sonder biblioteke en 19 541 sonder spasie
vir biblioteke.
 21 021 Sonder Laboratoriums.
 19 037 Skole sonder Rekenaarsentrums en 3 267 met
Sentrums sonder rekenaars.
 Studente moet doeltreffende studiemetodes ken.
 Studente moet weet hoe om navorsing te doen.
 Hulle moet ook weet hoe om voorleggings te doen.
 n Student moet oor skryf vaardighede beskik.
 Rekenaar geletterdheid is belangrik.
 Die vermoe谷 om in groepe te werk is belangrik.
 Dan is daar ook pligsbesef.
 In die proses word metodes gebruik wat leerlinge
benadeel, soos die terughou van leerlinge in Graad 11
(wanneer hulle net-net slaag) en konsentrasie op
Eksamen voorbereiding wat op herhaling staatmaak
maar insig verwaarloos.
 Ek was vir twee jaar lank die hoof van n privaat skool in
Malelane.
 In 2012 het ons n graad 12 slaagsyfer van 95% met 26
leerders en in 2013 n slaagsyfer van 100% met 46 leerders
behaal.
 Dit was egter nie n prestasie nie, want hierdie leerders was
nie gereed vir na-skool se studies nie.
 Die leerders het nie handboeke ontvang nie, die
onderwysers was swak betaal en ons het geen tegnologie
tot ons beskikking gehad nie.
 Van al daardie leerlinge het is daar minder as 7 besig met
naskoolse studies.
 Die eienaars was nie tevrede met 2012 se 95% nie. Ons
moes n 100% slaagsyfer in 2013 behaal.
 Ons was gedwing om klas tyd en voltydse ekstra klasse te
gebruik om leerders eksamen voorbereiding te gee.
 Die leerders was geen geleentheid gegun om self te studeer
nie, selfs nie gedurende eksamens nie.
 Hulle het dus ook nie geweet hoe om te studeer nie.
 Ons het ook met verdeelde steun van die eienaars die
leerders laat begin klasse wissel (Dit was n positiewe
verandering.)
 Hierdie stelsel word gebruik om n goeie graad 12 voorkoms
te skep.
 n Tabletstelsel - glad nie.
 Rekenaar fasiliteite vir die onderwysers - moontlik.
 Truprojektors - ja.
 Meer klaskamers en handboeke sou egter n baie groter
verskil gemaak het.
 Tegnologie:
 kan nie swak onderwys praktyke en bestuur regmaak of
vervang nie
 kan ook nie n fasiliteerder vervang nie.
 is afhanklik van infrastruktuur.
 moet beheerbaar wees
 ondersteun studiemetodes en vervang dit nie.
 Personeel en Leerders kan tegnologie slegs effektief
gebruik as hulle die tegnologie ken
 Onderwys praktyke en bestuur stelsels moet hersien
word.
 Die gehalte van fasilitering moet goed wees.
 Infrastruktuur moet bestaan.
 Beheer prosedures en stelsels moet in plek wees.
 Opleiding moet gedoen word.
 Leerlinge moet doeltreffende leermetodes aanleer.
 Vroe谷 intervensie moet plaasvind.
 Goed ingerigte mediasentrums waar fasiliteerders leerders kan leer
navorsing doen, verslae opstel en voorleggings doen moet vir leerders
tot beskikking gestel word.
 Leerlinge behoort ook toegang tot laboratoriums te h棚. Praktiese take
wat tegnologie, soos byvoorbeeld LEGO insluit kan baie goed in
tegnologie, fisika, probleemoplossing en nog meer gebruik word.
 Deur middel van n rekenaarsentrum kan rekenaargeletterdheid
aangespreek word. Rekenaargeletterdheid behoort verpligtend vir alle
leerders in graad 12 te wees.
 Fasiliteerders moet leerders reeds van vroeg af studiemetodes leer en
studie aanmoedig. Interaktiewe Witborde is n onmisbare
gereedskapstuk in die opleiding van senior leerders. Lewens
Ori谷ntering moet meer op studiemetodes en self dissipline
konsentreer. LO moet ook slegs tot in graad 11 aangebied word.
 Internet toegang
 Toegang tot Skootrekenaars
 Drukkers
 Boeke
 Koerante
 Projektor
 Klankstelsel
 Virus proteksie
 Digitale kamera
 Chemie toerusting
 Fisika toerusting
 Tegnologie hulpmiddels (Lego ens.)
 Rekenaars met simulasie sagteware (Yenka)
 Virus proteksie
 Digitale kamera
 Rekenaars en drukkers
 Toegang tot Woordverwerker, Spreiblad, Voorlegging
en Databasis programme
 Projektor
 Virus proteksie
 Klankstelsel
 MOO Fasiliteite
 MOO staan vir "Multi-gebruiker domein, objek geori谷nteerd". Dit is
'n aanlyn sosiale gemeenskap waar jy kan kommunikeer met ander
gebruikers in 'n teks-gebaseerde virtuele realiteit. Jy kan nuwe
mense ontmoet, gesels en kwessies bespreek in 'n MOO. n MOO is
gebou op 'n sekere tema. n Opvoedkundige MOO is dus gebou op
'n opvoedkundige tema.
 Netwerk toegang vir Skootrekenaars
 Interaktiewe witbord
 n Konferensie tipe klaskamer
 Internet toegang
 Virus proteksie
 n Skootrekenaar beweeg sentraal saam met die leerder
tussen die verskillende lokale.
Voorlegging
 JANSEN, J. & BLANK, M. 2014. How to Fix South African Schools. Johannesburg: Bookstorm
(Pty) Limited
 Equal Education. 2013. School Infrastructure [Online]. Available from:
www.equaleducation.org.za/.../2014-06-02-Annual-Report-Digital [Accessed: 22/03/2016]
 ALDRIDGE, P., et al. 2004. Laptops, Handhelds, or Tablet PCs? Which mobile computing
device is best for data collection? [Online]. Education World. Available from:
http://www.educationworld.com/a_tech/tech/tech198.shtml [Accessed on: 24/03/2016]
 LEHMAN, J.,Educational Technology,
Yesterday, Today, and Tomorrow [Online]. 際際滷Share. Available from:
http://www.slideshare.net/john20gabrillo/education-tec [Accessed on: 24/03/2016]
 RDM News Wire. 14/05/2015. Government withdraws 88000 tablets from schools due to
theft [Online]. Available from: http://www.timeslive.co.za/scitech/2015/05/14/government-
withdraws-88000-tablets-from-schools-due-to-theft [Accessed on: 23/03/2016]
 WestWon Partners in Education. The Pros And Cons Of Using Tablets In The Classroom
[Online]. Available from: http://westwoneducation.co.uk/pros-cons-using-tablets-
classroom/ [Accessed on 26/02/2016]
 Psycologist World. Stimulus-Response Theory. [Online]. Available from:
https://www.psychologistworld.com/behavior/stimulus-response-theory.php [Accessed on
21/03/2016]
 TeAchnology; What's an Educational MOO? [Online]. Available from: http://www.teach-
nology.com/teachers/distance_learning/moos/ [Accessed on 26/03/2016]
 YouTube. 2014. Circuit Scribe Kit Unboxing [Online]. Available from:
https://youtu.be/qS0pGW37U7k?t=276 [Accessed on 30/03/2016]
 LEHMAN, J.,Educational Technology,
Yesterday, Today, and Tomorrow [Online]. 際際滷Share. Available
from: http://www.slideshare.net/john20gabrillo/education-tec
[Accessed on: 24/03/2016]

More Related Content

Voorlegging

  • 3. Alvorens ons die gebruik van tegnologie ter voorbereiding van naskoolse studies kan bespreek, moet ons grense vir die gesprek stel.
  • 4. Opvoedkundige Tegnologie het ontwikkel uit drie dissipline: Sistematiese instruktuele ontwerp Opvoedkundige media Opvoedkundige Rekenaar Tegniek
  • 5. Edward L. Thorndike : het een van die eerste Wetenskaplike Teori谷 in Onderwys ontwikkel. Stimulus Response Teorie is 'n konsep in sielkunde wat verwys na die oortuiging dat gedrag manifesteer as gevolg van die wisselwerking tussen stimulus en respons. In die besonder, die oortuiging dat 'n onderwerp aangebied word met 'n stimulus, en dan reageer op wat prikkel, die vervaardiging van 'gedrag'.
  • 6. John Dewey : Alhoewel gedrag-studies eerste daar was, word John Dewey dikwels as die stigter van Konstruktivistiese denke in die onderwys genoem. Konstruktivisme in sielkunde is 'n metode van terapie wat fokus op beide die interne en eksterne stelsels van betekenis-maak. Konstruktivisme is 'n benadering wat ook ander vorme van psigoterapie kombineer, insluitend: Sielkunde Sosiologie Onderwys Die Geskiedenis van die Wetenskap
  • 7. Film, en later radio, TV, en Rekenaars het baie opgewondenheid veroorsaak omdat daar geglo was dat dit studies baie kon bevorder. Tot onlangs was Media egter afsonderlik gebruik.
  • 8. Die gedrags-beskouing van leer oorheers Vasgestelde Ontwerp deur die 1940's en 1950's(B. F. Skinner.) In die 1960's kom die kognitiewe beskouing van leer na vore (Robert Gagne.) In die 1980's het 'n konstruktivistiese perspektief van leer n beduidende invloed op die veld uit ge-oefen. Daarna het meer student-gesentreerde benaderings soos: ontdekkings leer, probleem gebaseerde leer, gesitueerde kognisie en sosiale leer toenemend na vore gekom.
  • 9. Wat het intussen verander? DIGITALE VERBINDING! Nou word daar by baie skole gepoog om Tablette vir Onderwysers en Leerlinge in gebruik te neem. Die beheer oor nie- opvoedkundige toepassings en gebruik van die Tablette is egter moeilik.
  • 11. Volgens n studie wat deur prof. Jonathan Jansen en Molly Blank gedoen is, is daar geweldige leemtes in die Suid-Afrikaanse Onderwys stelsel:
  • 12. Die huidige Onderwys Stelsel werk slegs vir 20% van ons skole; 80% van die skole word gekenmerk deur swak slaagsyfers. Wiskunde en Fisiese Wetenskap lewer die swakste punte. 20% van die graad twaalf leerders kwalifiseer vir graad studies maar 50% van die leerders wat inskryf val gedurende hul eerste jaar uit, gedeeltlik weens swak voorbereiding vir Universiteit studies.
  • 13. Slegs 40% van onderrig tyd word effektief gebruik. Vroe谷 intervensie is skaars. Goeie onderwys beginsels word ook nie gevolg nie.
  • 14. Kragonderbrekings is n realiteit in Suid-Afrika. Alhoewel baie leerlinge slimfone het, het hulle nie Tablette wat geskik is vir die gebruik van Tablet stelsels nie. In Mei 2015 kondig Gauteng Onderwys aan dat hulle 88 000 Tablette gaan terugtrek as gevolg van inbrake, diefstal en aanrandings.
  • 15. 3 544 Skole sonder elektrisiteit, 804 met onbetroubare elektrisiteit. 22 938 Skole sonder biblioteke en 19 541 sonder spasie vir biblioteke. 21 021 Sonder Laboratoriums. 19 037 Skole sonder Rekenaarsentrums en 3 267 met Sentrums sonder rekenaars.
  • 16. Studente moet doeltreffende studiemetodes ken. Studente moet weet hoe om navorsing te doen. Hulle moet ook weet hoe om voorleggings te doen. n Student moet oor skryf vaardighede beskik. Rekenaar geletterdheid is belangrik. Die vermoe谷 om in groepe te werk is belangrik. Dan is daar ook pligsbesef.
  • 17. In die proses word metodes gebruik wat leerlinge benadeel, soos die terughou van leerlinge in Graad 11 (wanneer hulle net-net slaag) en konsentrasie op Eksamen voorbereiding wat op herhaling staatmaak maar insig verwaarloos.
  • 18. Ek was vir twee jaar lank die hoof van n privaat skool in Malelane. In 2012 het ons n graad 12 slaagsyfer van 95% met 26 leerders en in 2013 n slaagsyfer van 100% met 46 leerders behaal. Dit was egter nie n prestasie nie, want hierdie leerders was nie gereed vir na-skool se studies nie. Die leerders het nie handboeke ontvang nie, die onderwysers was swak betaal en ons het geen tegnologie tot ons beskikking gehad nie. Van al daardie leerlinge het is daar minder as 7 besig met naskoolse studies.
  • 19. Die eienaars was nie tevrede met 2012 se 95% nie. Ons moes n 100% slaagsyfer in 2013 behaal. Ons was gedwing om klas tyd en voltydse ekstra klasse te gebruik om leerders eksamen voorbereiding te gee. Die leerders was geen geleentheid gegun om self te studeer nie, selfs nie gedurende eksamens nie. Hulle het dus ook nie geweet hoe om te studeer nie. Ons het ook met verdeelde steun van die eienaars die leerders laat begin klasse wissel (Dit was n positiewe verandering.) Hierdie stelsel word gebruik om n goeie graad 12 voorkoms te skep.
  • 20. n Tabletstelsel - glad nie. Rekenaar fasiliteite vir die onderwysers - moontlik. Truprojektors - ja. Meer klaskamers en handboeke sou egter n baie groter verskil gemaak het.
  • 21. Tegnologie: kan nie swak onderwys praktyke en bestuur regmaak of vervang nie kan ook nie n fasiliteerder vervang nie. is afhanklik van infrastruktuur. moet beheerbaar wees ondersteun studiemetodes en vervang dit nie. Personeel en Leerders kan tegnologie slegs effektief gebruik as hulle die tegnologie ken
  • 22. Onderwys praktyke en bestuur stelsels moet hersien word. Die gehalte van fasilitering moet goed wees. Infrastruktuur moet bestaan. Beheer prosedures en stelsels moet in plek wees. Opleiding moet gedoen word. Leerlinge moet doeltreffende leermetodes aanleer. Vroe谷 intervensie moet plaasvind.
  • 23. Goed ingerigte mediasentrums waar fasiliteerders leerders kan leer navorsing doen, verslae opstel en voorleggings doen moet vir leerders tot beskikking gestel word. Leerlinge behoort ook toegang tot laboratoriums te h棚. Praktiese take wat tegnologie, soos byvoorbeeld LEGO insluit kan baie goed in tegnologie, fisika, probleemoplossing en nog meer gebruik word. Deur middel van n rekenaarsentrum kan rekenaargeletterdheid aangespreek word. Rekenaargeletterdheid behoort verpligtend vir alle leerders in graad 12 te wees. Fasiliteerders moet leerders reeds van vroeg af studiemetodes leer en studie aanmoedig. Interaktiewe Witborde is n onmisbare gereedskapstuk in die opleiding van senior leerders. Lewens Ori谷ntering moet meer op studiemetodes en self dissipline konsentreer. LO moet ook slegs tot in graad 11 aangebied word.
  • 24. Internet toegang Toegang tot Skootrekenaars Drukkers Boeke Koerante Projektor Klankstelsel Virus proteksie Digitale kamera
  • 25. Chemie toerusting Fisika toerusting Tegnologie hulpmiddels (Lego ens.) Rekenaars met simulasie sagteware (Yenka) Virus proteksie Digitale kamera
  • 26. Rekenaars en drukkers Toegang tot Woordverwerker, Spreiblad, Voorlegging en Databasis programme Projektor Virus proteksie Klankstelsel
  • 27. MOO Fasiliteite MOO staan vir "Multi-gebruiker domein, objek geori谷nteerd". Dit is 'n aanlyn sosiale gemeenskap waar jy kan kommunikeer met ander gebruikers in 'n teks-gebaseerde virtuele realiteit. Jy kan nuwe mense ontmoet, gesels en kwessies bespreek in 'n MOO. n MOO is gebou op 'n sekere tema. n Opvoedkundige MOO is dus gebou op 'n opvoedkundige tema. Netwerk toegang vir Skootrekenaars Interaktiewe witbord n Konferensie tipe klaskamer Internet toegang Virus proteksie
  • 28. n Skootrekenaar beweeg sentraal saam met die leerder tussen die verskillende lokale.
  • 30. JANSEN, J. & BLANK, M. 2014. How to Fix South African Schools. Johannesburg: Bookstorm (Pty) Limited Equal Education. 2013. School Infrastructure [Online]. Available from: www.equaleducation.org.za/.../2014-06-02-Annual-Report-Digital [Accessed: 22/03/2016] ALDRIDGE, P., et al. 2004. Laptops, Handhelds, or Tablet PCs? Which mobile computing device is best for data collection? [Online]. Education World. Available from: http://www.educationworld.com/a_tech/tech/tech198.shtml [Accessed on: 24/03/2016] LEHMAN, J.,Educational Technology, Yesterday, Today, and Tomorrow [Online]. 際際滷Share. Available from: http://www.slideshare.net/john20gabrillo/education-tec [Accessed on: 24/03/2016] RDM News Wire. 14/05/2015. Government withdraws 88000 tablets from schools due to theft [Online]. Available from: http://www.timeslive.co.za/scitech/2015/05/14/government- withdraws-88000-tablets-from-schools-due-to-theft [Accessed on: 23/03/2016] WestWon Partners in Education. The Pros And Cons Of Using Tablets In The Classroom [Online]. Available from: http://westwoneducation.co.uk/pros-cons-using-tablets- classroom/ [Accessed on 26/02/2016] Psycologist World. Stimulus-Response Theory. [Online]. Available from: https://www.psychologistworld.com/behavior/stimulus-response-theory.php [Accessed on 21/03/2016] TeAchnology; What's an Educational MOO? [Online]. Available from: http://www.teach- nology.com/teachers/distance_learning/moos/ [Accessed on 26/03/2016] YouTube. 2014. Circuit Scribe Kit Unboxing [Online]. Available from: https://youtu.be/qS0pGW37U7k?t=276 [Accessed on 30/03/2016]
  • 31. LEHMAN, J.,Educational Technology, Yesterday, Today, and Tomorrow [Online]. 際際滷Share. Available from: http://www.slideshare.net/john20gabrillo/education-tec [Accessed on: 24/03/2016]