Ek is iemand wat baie passievol oor die lewe is. Ek soek 'n challenge om elke hoek en draai. As jy dink jy kan vir my 'n challenge wees kom praat met my! Ek soek iemand wat daar sal wees vir my - ALTYD - en vir my sal omgee soos vir hulself. Goed gebeur met 'n mens wat baie seer maak, maar ALLES MET 'N DOEL. "If you fall face down on the ground, get up and go on walking with a smile"!!!
We’ve updated our privacy policy so that we are compliant with changing global privacy regulations and to provide you with insight into the limited ways in which we use your data.
You can read the details below. By accepting, you agree to the updated privacy policy.