Ek is een mal persoon. Ek vat die lewe soos dit kom. Ek is baie saggeaard en kry mense baie gou jammer. Ek hou van sport en dun enige iets wat fun en aanvaarbaar is. Ek is my ouers se laaste en die bederfste een.Ek is baie lief vir my ou a.k.a Jaco. As jy my goed ken weet jy hy het my baie verander oor my siening oor die lewe. Hy het my gehelp om positief oor die lewe te dink en een dag op 'n slag te vat.. Hy is 'n engel van Bo.
We’ve updated our privacy policy so that we are compliant with changing global privacy regulations and to provide you with insight into the limited ways in which we use your data.
You can read the details below. By accepting, you agree to the updated privacy policy.