際際滷

際際滷Share a Scribd company logo
Tema: Heilige ontevredenheid
Het jy ook al net behoefte gehad om net
te wees, stil te wees, versadig te wees?
Matt 14: 10-14
10Hy stuur toe soldate en laat Johannes
in die tronk onthoof. 11Sy kop is op n
skinkbord ingebring en aan die meisie
gegee wat dit weer na haar ma toe
gevat het.
12Johannes se dissipels het sy liggaam
kom haal en hom begrawe. Daarna het
hulle vir Jesus kom vertel wat gebeur
het.
13Toe Jesus dit hoor, het Hy in n skuit
daarvandaan weggegaan na n afgele谷
plek om alleen te wees. Maar die skare
het dit uitgevind en vanuit hulle dorpe
oorland agter Hom aan gekom. 14Toe
Jesus uit die skuit klim, sien Hy dat daar
reeds n massa mense bymekaar was.
Hy het n diepe deernis vir hulle gevoel
en hulle siekes gesond gemaak.
20Hulle het almal ge谷et totdat hulle
versadig was. Van die oorskiet van die
brood het hulle nog twaalf mandjies vol
opgetel! 21Omtrent 5 000 mans het van
hierdie kos ge谷et  afgesien van al die
vroue en kinders.
22Dadelik hierna het Jesus sy dissipels
gedwing om weer in die skuit te klim en
na die oorkant van die see te vaar
terwyl Hy die mense intussen huis toe
stuur.
23Daarna het Hy teen die berg uitgeklim
om eenkant te gaan bid. Laataand was
Hy alleen daar.
Besigwees het egter dikwels meer met
n innerlike rusteloosheid as n vol
dagboek te doen. Baie maal is ek net te
besig omdat ek bang is om myself te
konfronteer.
Daar is 2 elemente:
- n eensame, stil plek
- Alleentyd
As Jesus afsonderings tyd nodig gehad
het, hoeveel te meer het ons dit nie
nodig nie?
Daar is 2 moontlike redes:
- Voorbereiding
- Herstel
Lukas 6: 12-13
12EN Hy het in daardie dae uitgegaan na
die berg om te bid en die nag in die
gebed tot God deurgebring.
13En toe dit dag geword het, het Hy sy
dissipels na Hom geroep en twaalf van
hulle uitgekies, wat Hy apostels genoem
het:
Joh 5:19
19Jesus het daarop reageer: Ek
verseker julle, die Seun kan niks uit sy
eie doen nie. Hy doen slegs wat Hy die
Vader sien doen. Wat die Vader ook al
doen, dit doen die Seun net so.
Sy alleentyd met God was die
voedingsaar van alles wat Hy/Jesus
gedoen het, maar ook die sleutel van
hoe ons moet leef.
Matt. 11:28-30
28Kom na My toe, julle almal wat
moeg is en swaar laste moet dra, en Ek
sal julle lewens verkwik. 29Neem my juk
op julle skouers. Kom leer van My, want
Ek is sag en nederig van hart, en julle sal
rus en nuwe moed vir julle lewe kry.
30Want my juk sal sag op julle skouers
rus en my las is lig om te dra.
Eksodus 33:18
Laat ek tog net U magtige verskyning
sien!
Heb 10:19-20
19) Broers en susters, ons het dus nou
deur die bloed van Jesus volle
vrymoedigheid om in die hemelse
heiligdom in te gaan. 20) Hy het hierdie
nuwe, lewegewende pad wat deur die
binneste voorhangsel tot by God gaan,
vir ons oopgemaak deur vir ons te sterf.
Jesus staan en wink vir jou en wil jou
aan die hand lei tot in die troonkamer
van die Vader. Kom, kom sommer nou.

More Related Content

What's hot (20)

S棚 wat god s棚
S棚 wat god s棚S棚 wat god s棚
S棚 wat god s棚
webateljee
8 nov 2015, Ek het dit ges棚!!
8 nov 2015, Ek het dit ges棚!!8 nov 2015, Ek het dit ges棚!!
8 nov 2015, Ek het dit ges棚!!
Susanna De Waal
Jesaja 50.docx
Jesaja 50.docxJesaja 50.docx
Jesaja 50.docx
Chris van Wyk
Tema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoenTema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoen
AGS Lofoord Upington
Gaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present weesGaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present wees
Ernest Potgieter
4 mei 2014 waar is die wonderwerke
4 mei 2014 waar is die wonderwerke4 mei 2014 waar is die wonderwerke
4 mei 2014 waar is die wonderwerke
Ernest Potgieter
13 Nov Volg 1
13 Nov Volg 113 Nov Volg 1
13 Nov Volg 1
AGS Lofoord Upington
'n Krip of n Loflied
'n Krip of n Loflied'n Krip of n Loflied
'n Krip of n Loflied
Susanna De Waal
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
Ernest Potgieter
Handelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docxHandelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docx
Chris van Wyk
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Chris van Wyk
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
AGS Lofoord Upington
Tema : Meesterplan 3.2
Tema : Meesterplan 3.2Tema : Meesterplan 3.2
Tema : Meesterplan 3.2
AGS Lofoord Upington
31 des 2013 totale verandering
31 des 2013 totale verandering31 des 2013 totale verandering
31 des 2013 totale verandering
Ernest Potgieter
3 aug 2014 daars n verlamde man op n draagbaar
3 aug 2014 daars n verlamde man op n draagbaar3 aug 2014 daars n verlamde man op n draagbaar
3 aug 2014 daars n verlamde man op n draagbaar
Ernest Potgieter
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
Ernest Potgieter
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
agsupington
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
Ernest Potgieter
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
Ernest Potgieter
Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3
AGS Lofoord Upington
S棚 wat god s棚
S棚 wat god s棚S棚 wat god s棚
S棚 wat god s棚
webateljee
8 nov 2015, Ek het dit ges棚!!
8 nov 2015, Ek het dit ges棚!!8 nov 2015, Ek het dit ges棚!!
8 nov 2015, Ek het dit ges棚!!
Susanna De Waal
Gaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present weesGaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present wees
Ernest Potgieter
4 mei 2014 waar is die wonderwerke
4 mei 2014 waar is die wonderwerke4 mei 2014 waar is die wonderwerke
4 mei 2014 waar is die wonderwerke
Ernest Potgieter
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
Ernest Potgieter
Handelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docxHandelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docx
Chris van Wyk
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxJohannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docx
Chris van Wyk
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
AGS Lofoord Upington
31 des 2013 totale verandering
31 des 2013 totale verandering31 des 2013 totale verandering
31 des 2013 totale verandering
Ernest Potgieter
3 aug 2014 daars n verlamde man op n draagbaar
3 aug 2014 daars n verlamde man op n draagbaar3 aug 2014 daars n verlamde man op n draagbaar
3 aug 2014 daars n verlamde man op n draagbaar
Ernest Potgieter
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
8 febr 2015 nou dat ons afgedraai het (1)
Ernest Potgieter
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
17 aug 2014 hoop in hopeloosheid
agsupington
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
Ernest Potgieter
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
18 mei 2014 verkiesing(2) (1)
Ernest Potgieter

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
AGS Lofoord Upington
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
AGS Lofoord Upington
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
AGS Lofoord Upington
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
AGS Lofoord Upington
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
AGS Lofoord Upington
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
AGS Lofoord Upington
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
AGS Lofoord Upington
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
AGS Lofoord Upington
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
AGS Lofoord Upington
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
AGS Lofoord Upington
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
AGS Lofoord Upington
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
AGS Lofoord Upington
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
AGS Lofoord Upington
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
AGS Lofoord Upington
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
AGS Lofoord Upington
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
AGS Lofoord Upington
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
AGS Lofoord Upington
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
AGS Lofoord Upington
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
AGS Lofoord Upington
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
AGS Lofoord Upington
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
AGS Lofoord Upington
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
AGS Lofoord Upington
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
AGS Lofoord Upington
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
AGS Lofoord Upington
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
AGS Lofoord Upington
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
AGS Lofoord Upington
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
AGS Lofoord Upington
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
AGS Lofoord Upington
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
AGS Lofoord Upington
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
AGS Lofoord Upington

Tema: Heilige ontevredenheid

  • 2. Het jy ook al net behoefte gehad om net te wees, stil te wees, versadig te wees?
  • 3. Matt 14: 10-14 10Hy stuur toe soldate en laat Johannes in die tronk onthoof. 11Sy kop is op n skinkbord ingebring en aan die meisie gegee wat dit weer na haar ma toe gevat het. 12Johannes se dissipels het sy liggaam kom haal en hom begrawe. Daarna het hulle vir Jesus kom vertel wat gebeur het.
  • 4. 13Toe Jesus dit hoor, het Hy in n skuit daarvandaan weggegaan na n afgele谷 plek om alleen te wees. Maar die skare het dit uitgevind en vanuit hulle dorpe oorland agter Hom aan gekom. 14Toe Jesus uit die skuit klim, sien Hy dat daar reeds n massa mense bymekaar was. Hy het n diepe deernis vir hulle gevoel en hulle siekes gesond gemaak.
  • 5. 20Hulle het almal ge谷et totdat hulle versadig was. Van die oorskiet van die brood het hulle nog twaalf mandjies vol opgetel! 21Omtrent 5 000 mans het van hierdie kos ge谷et afgesien van al die vroue en kinders. 22Dadelik hierna het Jesus sy dissipels gedwing om weer in die skuit te klim en na die oorkant van die see te vaar terwyl Hy die mense intussen huis toe stuur.
  • 6. 23Daarna het Hy teen die berg uitgeklim om eenkant te gaan bid. Laataand was Hy alleen daar.
  • 7. Besigwees het egter dikwels meer met n innerlike rusteloosheid as n vol dagboek te doen. Baie maal is ek net te besig omdat ek bang is om myself te konfronteer.
  • 8. Daar is 2 elemente: - n eensame, stil plek - Alleentyd
  • 9. As Jesus afsonderings tyd nodig gehad het, hoeveel te meer het ons dit nie nodig nie?
  • 10. Daar is 2 moontlike redes: - Voorbereiding - Herstel
  • 11. Lukas 6: 12-13 12EN Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid en die nag in die gebed tot God deurgebring. 13En toe dit dag geword het, het Hy sy dissipels na Hom geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat Hy apostels genoem het:
  • 12. Joh 5:19 19Jesus het daarop reageer: Ek verseker julle, die Seun kan niks uit sy eie doen nie. Hy doen slegs wat Hy die Vader sien doen. Wat die Vader ook al doen, dit doen die Seun net so.
  • 13. Sy alleentyd met God was die voedingsaar van alles wat Hy/Jesus gedoen het, maar ook die sleutel van hoe ons moet leef.
  • 14. Matt. 11:28-30 28Kom na My toe, julle almal wat moeg is en swaar laste moet dra, en Ek sal julle lewens verkwik. 29Neem my juk op julle skouers. Kom leer van My, want Ek is sag en nederig van hart, en julle sal rus en nuwe moed vir julle lewe kry. 30Want my juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra.
  • 15. Eksodus 33:18 Laat ek tog net U magtige verskyning sien!
  • 16. Heb 10:19-20 19) Broers en susters, ons het dus nou deur die bloed van Jesus volle vrymoedigheid om in die hemelse heiligdom in te gaan. 20) Hy het hierdie nuwe, lewegewende pad wat deur die binneste voorhangsel tot by God gaan, vir ons oopgemaak deur vir ons te sterf.
  • 17. Jesus staan en wink vir jou en wil jou aan die hand lei tot in die troonkamer van die Vader. Kom, kom sommer nou.