Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxChris van Wyk
油
Wat s棚 die verhaal van die genesing van die man by die bad van Betesda vir ons?
Dat geloof die gevolg is van n verhouding met God. God steek die vlam van geloof in ons harte aan. Dit is waarom gestremdheid of gesondheid nie die finale woord oor n mens se lewe spreek nie. Dit is waarom hoe beweeglik of onbeweeglik jy is nie die waarheid oor jou lewe is nie. Dit is met Wie jy in verhouding is, wat die waarheid oor jou lewe is.
Dit is voorwaar n pragtige gesig om ganse in n V-formasie te sien vlieg. Dit is egter nie om dowe neute dat hulle s坦 vlieg nie. Navorsing het getoon dat die geklap van hulle vlerke n opwaartse lugstroom, n spiraal draaikolk, veroorsaak wat die ganse opdruk wat in die V-formasie volg. Trouens, hierdie spanwerk kan n swerm ganse tot 71% verder laat vlieg as wat hulle dit alleen kan regkry, s棚 navorsers.
Dit is met di辿 voorbeeld van die ganse in gedagte wat ek wil h棚 dat julle moet kyk na die prentjie wat Lukas vir ons hier in Handelinge 2 skilder van die eerste gemeente. Dit is op n manier een van die kragtigste paradigmas vir ons van hoe n gemeente moet werk, van wat in n gemeente moet gebeur, van waarop dit regtig aankom. Baie gemeentes reg deur die eeue het telkens weer na di辿 paar verse teruggegaan om inspirasie te kry vir hoe hulle saam moet wees, hoe hulle die Here saam moet dien.

Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagChris van Wyk
油
Sangdiens vir Palmsondag: Matteus wys ons hoe fyn die lyn tussen spot en geloof is en dat spot uiteindelik uit ongeloof voortspruit. Jesus wys ons dat die keuse vir nie-gewelddadigheid God se mag in werking laat kom. Soos die Romeinse hoofman oor honderd en di辿 soldate wat Jesus se klere verdeel het, reeds voor die opstanding verklaar: "Hy was waarlik die Seun van God!"

Matteus wys ons hoe fyn die lyn tussen spot en geloof is en dat spot uiteindelik uit ongeloof voortspruit. Jesus wys ons dat die keuse vir nie-gewelddadigheid God se mag in werking laat kom. Soos die Romeinse hoofman oor honderd en di辿 soldate wat Jesus se klere verdeel het, reeds voor die opstanding verklaar: "Hy was waarlik die Seun van God!"
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
油
n Mens kan di辿 gedeelte uit die hoek van n nuwe beleggingstrategie lees. Jesus stel vir ons onverwagse opbrengste in die vooruitsig. Aan die basis daarvan l棚 n revolusion棚re waardestelsel. Vers 32-33 in die nuwe Afrikaanse vertaling wat di辿 week vrygestel word: Julle hemelse Vader weet tog wat julle alles nodig het; soek daarom bo alles na God se koninkryk en sy geregtigheid, en al die lewensmiddele sal vir julle bygevoeg word.
D鱈t is waaroor dit gaan in hierdie gedeelte beide in die wyse waarop ons ons besittings en welvaart gebruik aan die een kant, en die wyse waarop ons ons bekommernisse hanteer aan die ander kant.
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptxChris van Wyk
油
Wat s棚 die verhaal van die genesing van die man by die bad van Betesda vir ons?
Dat geloof die gevolg is van n verhouding met God. God steek die vlam van geloof in ons harte aan. Dit is waarom gestremdheid of gesondheid nie die finale woord oor n mens se lewe spreek nie. Dit is waarom hoe beweeglik of onbeweeglik jy is nie die waarheid oor jou lewe is nie. Dit is met Wie jy in verhouding is, wat die waarheid oor jou lewe is.
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxChris van Wyk
油
Jesus gee in hierdie gedeelte twee metafore of simbole waarmee ons ingesteldheid teenoor die w棚reld uitgespel word:
Julle is die sout vir die aarde mense moet God kan proe in ons lewens.
Julle is die lig vir die w棚reld mense moet God kan sien in ons lewens.
'n Gese谷nde lewe is om soos sout en lig oral voetspore van se谷n agter te laat, s棚 Jesus. Dit is om die God-flavors en die God-colors in hierdie w棚reld te versprei, soos Peterson dit so raak beskryf. Dit is om die w棚reld met smaak, geur, reinheid en lig te vul, en so van die aarde 'n beter plek te maak. Natuurlik produseer ons dit nie self nie. God se谷n ons om sout en om lig te wees en ons leef dit reg oor die w棚reld uit.
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxChris van Wyk

Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docxChris van Wyk
油
Life is difficult.
Scott Peck begin sy boek The Road Less Travelled met di辿 diepsinnige opmerking. Dit bly een van die grootste waarhede wat ek al gelees het. Daar is min van ons, indien enige, wat nie op een of ander manier hiermee sal kan saamstem nie.
Maar min van ons het die volgende sin in Scott Peck se boek gelees. Hy skryf nie net dat die lewe swaar is nie. Hy s棚 ook die volgende daaroor: This is a great truth, one of the greatest truths. It is a great truth because once we truly see this truth, we transcend it. Once we truly know that life is difficult once we truly understand and accept it then life is no longer difficult. Because once it is accepted, the fact that life is difficult no longer matters.
Di辿 perspektief gee my 'n nuwe invalshoek vir die saligsprekinge in die Bergrede.
Ten diepste handel die Bergrede oor die vestiging van God se geregtigheid in elke aspek van die lewe godsdienstig, sosiaal, persoonlik. Dit kan as die etiek van die koninkryk beskryf word wat aansluit by die boodskap van die OT.
Maar, God wil h棚 dat di辿 geregtigheid geskep word nie deur mag en geweld nie, maar deur mense wat deur Sy Gees gelei word. Dit is waar die saligsprekinge inpas. Dit verduidelik hoe mense 鱈s wat deur die Gees gelei word. God vestig sy geregtigheid:
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxChris van Wyk

1. Jesaja 50:4-9 5 April 2009 SomerstrandSkriflesingDie boek Jesaja kan volgens geleerdes in drie dele verdeel word. Hoofstuk 1 tot 39 is voor die ballingskap geskrywe in die 8ste eeu, toe Juda bedreig was deur Siri谷 en Assiri谷 as gevolg van veral hulle sosiale sondes en die Here se straf daarop. Hoofstuk 40 tot 55 is heel moontlik geskrywe gedurende die ballingskap in Babilon. Dit is vol hoop dat God binnekort die ballingskap sal ophef. Die laaste deel in hoofstuk 56 tot 66 is heel moontlik geskrywe n叩 die terugkeer na die beloofde land, met n mengsel van hoop en wanhoop, hoop op God se trou om sy volk te herstel, wanhoop omdat die volk s坦 traag is om op sy ingrype te reageer.Hoofstuk 40-55 het vier dienskneg liedere, dele wat eintlik die vloei van die boek onderbreek, maar tog n onderlinge eenheid het. In die eerste lied (42:1-7) gaan dit oor die keuse van God se dienskneg, wat God se Gees ontvang en God se wil bekend maak en 'n lig vir die nasies word.in die tweede lied (49:1-7) gaan dit oor die worsteling van die dienskneg of sy arbeid die moeite werd sou wees, en wat verseker word dat dit nie net Israel is wat baat daarby sal vind nie, maar al die nasies. In die derde lied, die lied wat ons gaan lees (50:4-9), gaan dit oor die dienskneg wat getrou bly aan sy opdrag, presies s棚 wat hy hoor, ten spyte van die lyding wat hy ervaar. In die vierde lied, (52:13-53:12) gaan dit oor die ontsag vir die lydende en verworpe dienskneg, selfs onder die heidene, juis omdat hy goed gedoen het terwyl hy ly, vir ander die straf gedra het, en deur dit alles geduldig gewag het op God se verlossing. Di辿 dienskneg is die volmaakte Israeliet, een van onoortreflike heiligheid, die Messias, di辿 een waarmee Jesus Homself identifiseer het, en di辿 een met wie die evangelieskrywers Hom ook identifiseer het.Jesaja 50:4-9WoordverkondigingEk is gefassineer met die laaste week van Jesus se lewe.Die Saterdagaand na die Sabbat het Jesus nog in Betani谷, naby die Olyfberg (Mark. 11), gekuier by Lasarus, Marta en Maria, in die huis van Simon, waar Maria sy voete gesalf het met nardusolie. En het Hy ges棚 dat sy dit gedoen het vir sy begrafnis (Joh. 12).Die volgende oggend, Sondag, wat ooreenkom met vandag, het hy Jerusalem binne gery op die rug van n donkie met die skare wat geskree het, Prys Hom! Hosanna vir Hom wat kom in die Naam van die Here (Joh. 12).Die eerste ding wat Hy in Jerusalem gedoen het, was om die tempel in te gaan en die handelaars uit te jaag. My Vader se huis is n huis van gebed en Ek sal nie toelaat dat dit n rowersnes gemaak word nie (Luk. 20 al 4 evangelies vertel hiervan), het Hy ges棚.Dan begin Hy om die mense in die tempel te leer en die volk het gretig na Hom geluister (Luk. 20).Die komende LydingVan die dinge wat Hy die mense leer, het te make met die komende lyding:Hy vertel bv. die gelykenis van die boere en die wingerd wat die eienaar se seun doodmaak en hulle blootstel aan vergelding (Luk. 20). Daarmee sit Hy die komende stryd met die Joodse establishment vierkantig op die tafel (Luk. 22).
2. In dieselfde lyn weier Hy om na die pype te dans van die priesterhoofde en skrifgeleerdes en familiehoofde wat Hom uitvra na sy gesag omdat die vraag volgens Hom uit skynheiligheid gebore is (Luk. 20). En Hy troef hulle vrae oor belasting en die opstanding uit die dood (as jy nou meer as een vrou hier het, wie is jou vrou aan die ander kant?) en sy afkoms van Dawid (Luk. 20).
3. Daarom berispe Hy ook sy dissipels oor hulle sug na mag (Luk 22) en praat oor die ware grootheid, die grootheid van een wat dien, ten spyte van lyding wat jou deel kan wees, soos Hy met die voete was episode illustreer op die laaste aand by die nagmaal se instelling (Joh. 13). Die komende koninkrykVan die dinge wat Hy die mense leer, het te make met die komende koninkryk:Hy praat eintlik die hele tyd oor wat in die koninkryk belangrik is: die gawe van die arm weduwee (Luk. 21) en die volharding in tye van swaarkry (profetiese rede Luk. 21 en die ander evangelies) en die groot gebod (Mark. 12 en Matt 22) en wie nou eintlik in die koninkryk sal ingaan sondaars wat glo (Matt. 21 en ander).
4. Hy skets die koms van die koninkryk met die wonderlike verhaal van n bruilofsfees, wanneer die ongenooide gaste sal aansit by die koning se bruilofsfees (Matt. 22). En brei daarop uit met die gelykenisse van die getroue en ongetroue slaaf (Matt. 24), die vyf onverstandige en vyf verstandige meisies (Matt. 25), die gawe van die muntstukke en die pragtige gelykenis van die laaste oordeel, met die metafoor van die skape en die bokke.Hy vertoef elke nag op die OlyfbergMaar wat my die meeste tref, is dat Hy elke aand, na Hy die mense deur die dag in die tempel geleer het, regdeur Sondag, Maandag, Dinsdag en Woensdag, uit die stad uitgaan en buite op die Olyfberg vertoef om die volgende dag maar weer in die tempel die mense te leer. Soos Lukas s棚: In die m担re vroeg het die hele volk dan weer in die tempel na Hom kom luister (21:38).En dan die laaste aand, Donderdagaand, na die nagmaal, s棚 Lukas, dat Jesus weer die stad verlaat en volgens gewoonte Olyfberg toe gegaan het (22:39). D.w.s. Jesus gaan na die plek waar Hy al van Sondagnag af vertoef het, uiteindelik na die tuin Gets辿man辿 op die Olyfberg, waar Hy sou worstel in gebed en uiteindelik deur Judas verraai sou word. Judas het natuurlik saam met Hom die week daar vertoef, en het dus goed geweet waar Jesus di辿 nag sou wees.Hoekom tref dit my so?Wel, ek dink, dit het te make met my eie blootstelling aan die verhaal van Jesus in die Bybelskool die afgelope kwartaal. Ons het Lukas en Handelinge deurgelees en dit het n groot effek op my gehad.Die evangelie en die uitbreiding van die evangelie het met Jesus te make.Selfs al is Handelinge die verhaal van die Gees en die kerk, sentreer dit steeds om die boodskap van die Goeie Nuus in Jesus.Maar, daar is nog n dieper rede. In my kyk na Jesaja 50, en onthou, Jesus haal gereeld uit Jesaja aan reg deur sy bediening (bv. in Luk. 4 met die begin van sy bediening), is dit asof ek nie anders kan as om Jesus in elke woord daarvan te herken nie.Ek herken Jesus in elke woord van Jesaja 50.Die dienskneg word in Jesaja 50 as volg geteken:Die dienskneg is n dissipel/leerling van God God het sy oor geopen, geleer om te luister, en geleer om die regte woorde te gebruik. Dit gebeur daagliks, en dit gebeur sonder te谷stribbeling, en dit gebeur ten spyte van die aanslae en teenstand teen sy bediening.En ek sien Jesus op die berg besig met God, met oop ore, besig om te luister vir die volgende dag, vir die regte woorde, vir die moed om nie terug te deins vir die skerp kante daarvan nie, maar ook die deernis daarin raak te sien, om mense te bemoedig. Die dienskneg is n prediker-profeet Hy praat di辿 wat moeg is moed in, selfs di辿 wat in rebellie is teen God. Ten spyte van selfs die fisiese leed wat Hom aangedoen word, gaan Hy aan met bemoediging, maar nie net in die algemeen nie, woorde vir spesifieke situasies. Hy is 'n profeet-prediker.Lees juis di辿 week iets van Gordon MacDonald, waar hy 'n onderskeid tref tussen predikers en profete predikers verkondig die meer tydlose waarheid van God, profete die spesifieke woord van God vir die spesifieke situasie waarin mense en die volk hulle bevind hulle onderskei die kairos van God, die tyd van beslissing, die tyd wat jy nie kan vermy nie. En dit is hoe ek Jesus ook daar op die berg en dan weer in die tempel sien: besig met die indringendste dialoog van sy lewe, besig om nie net te antwoord op vrae nie, maar ook die werklikheid te skep, die sonde van die leiers aan die kaak te stel, en nie terug te deins vir die onvermydelike reaksie, om die boodskapper te kruisig. Hy kies wel sy tyd, moes eers die hele volk aan die boodskap bloot stel, maar Hy het geweet, aan die einde wag die kruis, en Hy is onwrikbaar in sy oortuiging.Die dienskneg is volledig getrou aan God Hy rebelleer nie teen sy opdrag nie; Hy draai nie weg van bespotting en veragting en fisiese marteling nie; Hy ontstel Hom nie oor enigiets wat met Hom gebeur in die uitvoering van sy opdrag nie. Hoekom nie? Omdat Hy weet 1) die woorde kom van die Here af, Hy hoor dit immers elke dag 2) die Here help Hom in die uitvoering van sy opdrag, 3) God is naby, en di辿 sal Hom onskuldig verklaar tot die verleentheid van di辿 wat Hom aankla.Weereens, di辿 woorde kan op baie mense van toepassing gemaak word, maar dit pas Jesus doodgewoon die beste, veral in hierdie laaste week van sy lewe Hy hoor God se woorde vir elke dag en lewer dit onverdund. Hy maak nie staat op sy eie krag nie, maar op d鱈t wat God Hom gee, ontstel Hom nie oor die teenstand nie, deins nie terug daarvoor nie, rebelleer nie teen sy opdraggewer, God, nie, en verlaat Hom in die laaste instansie op di辿 Een wat sy onskuld ken. Hy is tot in die laaste instansie getrou aan God.En d鱈t is die Woord van God aan elkeen van ons.Ons is geroep om radikaal anders as die w棚reld te lewe.Ek het al die storie vertel van die vriende wat besluit het om n speelhok vir n vriendin te gee wat so pas geboorte gegee het aan haar vierde kind. Sy het hierdie dankie-s棚 briefie vir hulle geskrywe: Baie dankie vir die speelhok. Dit is wonderlik. Ek sit elke middag daarin en lees. Die kinders kan nie naby my kom nie! As n mens dink dat Christenskap d鱈t vir jou sal doen, die lewe net vir so rukkie van jou af kan weghou ... dan gaan jy teleurgestel word, want Jesaja 50 vertel ons van die teendeel die lewe is in jou gesig en op jou rug ... You can't have an omelet without breaking eggs. The same is true in confronting evil. (Utah Phillips) Dit is die ervaring van almal wat regtig getrou wou wees in hulle dissipelskap, dat daar ongelooflike risikos in die navolging van die Here Jesus is, dat dit n pad van groot lyding en ontbering is, maar dat daar geen ander manier is nie.Ons is geroep om radikaal anders as die w棚reld te lewe. En nie op te hou daarmee as dit groot eise aan ons stel nie.Handdoek ingooi, is nie waarvoor handdoeke gemaak is. Opgee is nie waarvoor gelowiges gemaak is.Daar is n groot stuk wysheid en tot-rus-kom as n mens aanvaar dat jou pad jou pad is en dat daar niks meer verskrikliks is as dat jy nie meer jou pad die pad wat die Here vir jou uitgestippel het sal loop nie. Uiteraard moet n mens daagliks luister na die leiding van die Here en dit is presies wat God doen Hy lei ons daagliks, nie net weekliks of maandeliks of jaarliks nie daagliks. Soos n leerling laat God ons elke oggend opnuut luister en d鱈t is jou pad, die pad wat jy moet loop.Daar is n groot stuk berusting wat kom as n mens dit aanvaar en jou fokus plaas op die doen van God se wil vir jou lewe en jy nie daarteen teenstribbel nie.Ons is geroep om nie direkte vergoeding vir ons lyding te verwag nieEen van die moeilikste uitdagings vir diens, is hierdie stryd teen selfsug. Ons egos roep uit na erkenning en die kollig! Ons wil graag n klop op die skouer ontvang ... maar Jesaja 50 vertel n ander storie - luister neem jou uit die kollig, dit plaas die kollig op die persoon wat gedien word en uiteindelik op die Persoon wat jou inspireer om te dien ... Dis so anders as wat die geval is in die w棚reld.Die beloning vir die goeie wat jy doen, l棚 baie keer, eintlik meesal, in die toekoms. Die beste beloning is eintlik in die blote gehoorsaamheid van die Here se wil, nie in die dankie-s棚 van mense en/of die Here nie. Wanneer dit kom, geniet dit. As dit uitbly, soos dit gewoonlik gebeur, neem verlief daarmee.Ons is geroep om ons diens te verrig met grasie en elegansieDit is een van die dinge wat ek die moeilikste leer, om met grasie en elegansie, n tweede en derde en vierde myl te stap, ten spyte van onkunde en/of onbekwaamheid en/of kwaadwilligheid. Jesus het Judas, sy verraaier, verdra selfs hier saam met Hom op die berg ... sou ek nie ook my verraaiers verdra nie?
5. Hy het Petrus, sy verlo谷ner, verdra sou ek nie ook di辿 wat my verlo谷n verdra nie?
6. Hy het Paulus verdra, sy vyand en van hom een van sy getrouste diensknegte gemaak sou ek nie ook dieselfde doen om van my opponente my vennote te maak nie?Ons is geroep om met alles in ons lief te h棚Daar is nie kortpaaie na die vervulling van ons lewensroeping nie. Dit loop deur die seer van omgee. Dit kom tot stand deur die pyn van misverstand en te谷stand. Dit vra van ons dat ons die kruis sal opneem en enduit sal dra.Maar, as ons bereid is om die risikos te neem, as ons bereid is om lief te h棚 ten spyte van die koste daarvan, dan kan ons uitsien na wat God kan doen met ons lewens, soos wat Jesus illustreer met sy verhale van die komende koninkryk, veral na die bruilofsfees wat wag vir di辿 wat getrou was aan hierdie Jesus.