Personal Information
Organization / Workplace
Pretoria, South Africa South Africa
Occupation
Lecturer
Industry
Education
About
Neem kennis sommige name, feite, stories, persepsies, prentjies, advies op my gesigbundel(facebook) is bloot fiksioneel, verbeelding, ontsnapping, outeursvryheid of soms meer noukeurig, akkuraat, objektief…
EK hou van
Ek hou van boeke
EK is versot op die skrywer Paolo Coelho se boeke soos the Alchemist (dit het hard gepraat en saggies gefluister met die kind in my wat ek eers onlangs weer vrygelaat het en hoe die heelal ons antwoord wanneer ons gereed is)
Nog een van sy boek Veronica decides to die, gaan oor wat en wie is normaal, ons almal is normal wanaangepas (soos Anre le Toit alias Koos Kombuis se ).
Tyd van die dag?... Skemer met yskou sjampane op gras onder die sterre of
Contact Details
Users following Therese Du Plooy