Dit is voorwaar n pragtige gesig om ganse in n V-formasie te sien vlieg. Dit is egter nie om dowe neute dat hulle s坦 vlieg nie. Navorsing het getoon dat die geklap van hulle vlerke n opwaartse lugstroom, n spiraal draaikolk, veroorsaak wat die ganse opdruk wat in die V-formasie volg. Trouens, hierdie spanwerk kan n swerm ganse tot 71% verder laat vlieg as wat hulle dit alleen kan regkry, s棚 navorsers.
Dit is met di辿 voorbeeld van die ganse in gedagte wat ek wil h棚 dat julle moet kyk na die prentjie wat Lukas vir ons hier in Handelinge 2 skilder van die eerste gemeente. Dit is op n manier een van die kragtigste paradigmas vir ons van hoe n gemeente moet werk, van wat in n gemeente moet gebeur, van waarop dit regtig aankom. Baie gemeentes reg deur die eeue het telkens weer na di辿 paar verse teruggegaan om inspirasie te kry vir hoe hulle saam moet wees, hoe hulle die Here saam moet dien.
This document discusses the importance of commitment to God and the local church. It uses the example of a mythical church member named John who frequently changes churches without truly committing to any one. It argues that many church members have made a decision for Christ but have not committed their lives to following him. True commitment requires presenting one's body as a living sacrifice and not conforming to the world. The document calls Christians to commit to personal growth, the local church body, and serving God's mission.
The document discusses the power of the tongue and how it can be used to both bless and destroy. It makes three key points:
1) Our tongue has immense power to control and influence others for better or worse, like a small rudder steering a large ship. If we can control our tongue, we can control our whole life.
2) Left unchecked, the tongue can spread evil and corruption like a small spark igniting a massive wildfire. It reveals the inner state of our heart and can commit many sins through harmful words.
3) For the tongue to bless rather than curse, our inner person must first be under God's control. Only then can our words give thanks, encourage, and
Dit is voorwaar n pragtige gesig om ganse in n V-formasie te sien vlieg. Dit is egter nie om dowe neute dat hulle s坦 vlieg nie. Navorsing het getoon dat die geklap van hulle vlerke n opwaartse lugstroom, n spiraal draaikolk, veroorsaak wat die ganse opdruk wat in die V-formasie volg. Trouens, hierdie spanwerk kan n swerm ganse tot 71% verder laat vlieg as wat hulle dit alleen kan regkry, s棚 navorsers.
Dit is met di辿 voorbeeld van die ganse in gedagte wat ek wil h棚 dat julle moet kyk na die prentjie wat Lukas vir ons hier in Handelinge 2 skilder van die eerste gemeente. Dit is op n manier een van die kragtigste paradigmas vir ons van hoe n gemeente moet werk, van wat in n gemeente moet gebeur, van waarop dit regtig aankom. Baie gemeentes reg deur die eeue het telkens weer na di辿 paar verse teruggegaan om inspirasie te kry vir hoe hulle saam moet wees, hoe hulle die Here saam moet dien.
This document discusses the importance of commitment to God and the local church. It uses the example of a mythical church member named John who frequently changes churches without truly committing to any one. It argues that many church members have made a decision for Christ but have not committed their lives to following him. True commitment requires presenting one's body as a living sacrifice and not conforming to the world. The document calls Christians to commit to personal growth, the local church body, and serving God's mission.
The document discusses the power of the tongue and how it can be used to both bless and destroy. It makes three key points:
1) Our tongue has immense power to control and influence others for better or worse, like a small rudder steering a large ship. If we can control our tongue, we can control our whole life.
2) Left unchecked, the tongue can spread evil and corruption like a small spark igniting a massive wildfire. It reveals the inner state of our heart and can commit many sins through harmful words.
3) For the tongue to bless rather than curse, our inner person must first be under God's control. Only then can our words give thanks, encourage, and
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
1. ONS ALMAL HET BEKERING
NODIG EN GOD VRA WARE
BEROU OOR SONDE
2. GOD DIE VADER
Ek glo in God die Vader, die
Almagtige, die Skepper van die
hemel en die aarde.
3. GOD DIE SEUN
Ek glo in Jesus Christus, God se eniggebore Seun, ons
Here;
wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die
maagd Maria;
wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf
het en begrawe is en neergedaal het na die hel;
wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dood;
opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van
God, die almagtige Vader,
waarvandaan Hy sal kom om die lewendes en die
dooies te oordeel.
4. GOD DIE HEILIGE GEES
Ek glo in die Heilige Gees wat
ons oortuig van sonde, wat
mense wederbaar en vervul!
5. GOD SE KINDERS
Ek glo aan 'n heilige, algemene,
Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;
6. VERGEWING EN WARE LEWE
Ek glo aan die vergewing van
sondes;
Ek glo aan die opstanding van
die liggaam
en ek glo aan 'n ewige lewe.
7. ROEPING
Ek is geroep om 'n dissipel te wees
Ek is geroep om dissipels te maak
Ek is geroep om Hemel op Aarde te
verseker
Ek is geroep om al hierdie dinge in
onvoorwaardelike liefde te doen
8. VERHEERLIKING
Jesus Christus is Koning! Jesus
Christus is Koning!
Laat Sy wil geskiet, Sy Koninkryk
kom, Sy wil, deur my aan ander
bekend gemaak word.
Alle eer en mag en heelikheid
behoort aan die Koning van alle
konings
Ek behoort aan Hom en Hy aan my
9. VERKLARING
En ek sal die boodskap van die
lewende God met trots aan almal
rondom my verkondig.
Ek verklaar dit met trots in die
wonderlike naam van Jesus, my
Verlosser.
AMEN.
10. LUKAS 13:1-5
1 Juis in daardie tyd het mense vir Jesus kom
vertel van die Galile谷rs vir wie Pilatus laat
doodmaak het waar hulle besig was om hulle
offerdiere te slag.
2 Toe antwoord Jesus hulle: Dink julle dat
hierdie Galile谷rs groter sondaars was as al die
ander Galile谷rs omdat dit met hulle gebeur
het?
3 Nee, s棚 Ek vir julle, maar as julle julle nie
bekeer nie, sal julle net soos hulle ook almal
omkom!
11. LUKAS 13:1-5
4 Of daardie agtien wat dood is toe die toring van
Siloam op hulle ineengestort het, dink julle dat
hulle skuldiger was as al die ander inwoners
van Jerusalem?
5 Nee, s棚 Ek vir julle, maar as julle julle nie
bekeer nie, sal julle net soos hulle ook almal
omkom.
12. LUKAS 23:26-43
26
Terwyl hulle Hom weglei, gryp hulle 'n
sekere Simon van Sirene, wat toe net van
buite die stad af gekom het, en sit die kruis
op hom om dit agter Jesus aan te dra.
27
'n Groot menigte van die volk het agter
Jesus aan geloop, onder wie ook vroue wat
oor Hom getreur en gehuil het.
28
Maar Jesus het na hulle toe omgedraai en
ges棚: Vroue van Jerusalem, moenie oor My
huil nie, huil oor julleself en julle kinders,
13. LUKAS 23:26-43
29 want daar kom dae waarin hulle sal s棚: Hoe
gelukkig is die onvrugbare vroue en di辿 wat
nooit 'n kind in die w棚reld gebring het of
gevoed het nie.
30 Dan sal hulle vir die berge s棚: Val op ons!
en vir die heuwels: Bedek ons!
31 As hulle dit met die groen hout doen, wat sal
dan met die dro谷 hout gebeur?
14. LUKAS 23:26-43
32 Daar is ook twee ander, albei misdadigers,
weggelei om saam met Jesus tereggestel te
word.
33 Toe hulle by die plek kom wat Kopbeen
genoem word, het hulle Hom daar saam met
die misdadigers gekruisig, die een aan sy
regter- en die ander een aan sy linkerkant.
34 Toe s棚 Jesus: Vader, vergeef hulle, want
hulle weet nie wat hulle doen nie! Hulle het
sy klere verdeel deur te loot.
15. LUKAS 23:26-43
35 Die volk het daar gestaan en kyk. Hulle
raadslede het Hom ook uitgelag en ges棚:
Ander het hy gered. Laat hy homself red as
hy die Christus is wat deur God uitverkies is.
36 Ook die soldate het vorentoe gekom en Hom
bespot. Hulle het vir Hom suur wyn
aangebied
37 en ges棚: As jy die koning van die Jode is,
red jouself.
16. LUKAS 23:26-43
38 Daar was ook 'n opskrif bokant Hom: Dit is
die koning van die Jode.
39 Een van die misdadigers wat daar gehang
het, het Hom gelaster deur te s棚: Is jy dan
nie die Christus nie? Red jouself en ons ook!
40 Maar die ander een het hom tereggewys en
ges棚: Is jy nie bang vir God nie? Jy
ondergaan tog dieselfde straf as hierdie man!
17. LUKAS 23:26-43
41 In ons geval is dit regverdig, want ons
ontvang die verdiende straf vir ons dade.
Maar hierdie man het niks verkeerds gedoen
nie.
42 Verder s棚 hy: Jesus, dink aan my wanneer U
in u koninkryk kom.
43 Jesus antwoord hom: Ek verseker jou:
Vandag sal jy saam met My in die paradys
wees.
18. ONS ALMAL HET BEKERING
NODIG EN GOD VRA WARE
BEROU OOR SONDE
19. Dat lyding n vorm van straf op sonde is, is nou
maar een maal n diep gewortelde idee by ons.
Die Jode, in elk geval, was oortuig daarvan dat
ongeluk of teenspoed straf op gedane sonde
was.
Die val van die toring by Siloam het hierdie
verstaan van straf en sonde net verder versterk.
20. Mense gaan vertel die storie vir Jesus
Hoekom
Om te bepaal waar Jesus se lojaliteite gel棚 het.
Een rede hiervoor was die samestelling van die dissipels van
Jesus.
Simon Petrus - Selote party was sterk nasionalisties geori谷nteer
en wou die Romeine met geweld oorwin.
Levi - n tollenaar, en dus n Romeinse amptenaar.
Judas Iskariot - vroe谷r lid van die Iskaris. Hulle was mense wat
teen vergoeding enige persoon sou vermoor (gewoonlik met n
kort dolk).
21. Jesus se reaksie op Pilatus se gruweldaad sou dus,
volgens hulle, duidelik laat blyk waar Hy staan.
As Hy vir Pilatus oordeel, sou Hy aan hulle kant wees,
en as Hy Pilatus nie sou veroordeel nie, sou hulle
presies weet waar sy simpatie l棚.
Jesus se antwoord op hulle vraag is egter verrassend:
Dink julle dat hierdie Galile谷rs (of dan, toringbouers)
groter sondaars was as al die ander ... omdat dit met
hulle gebeur het? Nee, Ek s棚 vir julle, as julle julle nie
bekeer nie, sal julle ook soos hulle almal omkom.
22. Wat impliseer Jesus met hierdie antwoord?
Dat vir Hom nie iets bestaan soos groot sonde en klein sonde nie.
Jesus nie bereid om net die sonde van een groep raak te sien en
die sonde van n andergroep mis te kyk nie.
Hy sien die sonde raak van Pilatus wat verdruk en steel, maar Hy
sien ook die sonde raak van diegene wat on ware stories versprei,
asook die sonde van diegene wat sulke stories maar te graag
opsluk en verder versprei.
Jesus sien egter ook dieper. Hy sien dat al die optredes van
hierdie mense eintlik maar net die vrug is van hulle totale
verdorwenheid voor God.
23. Hierdie oproep tot bekering, moet ons raaksien, is nie
gerig tot ander mense omdat ons ons reeds tot die Here
bekeer het nie. Dit is n oproep wat telkens weer na ons
toe kom, juis omdat ons maar telkens weer vasval in die
groewe van hierdie lewe.
Is dit waar, dat ons telkens sien, weer en weer, keerop
keer en soms met n groot skok dat ons
huweliksmaats,ons kinders, ons kollegas, ons vriende,
ons opponente, ja selfs ons vyande, nie noodwendig
groter sondaars as ons is nie? Voor God staan ons
almal veroordeel. En daarom, s棚 Jesus, verdien
niemand eintlik iets beters as dit wat met die
toringbouers gebeur het nie.
24. Ons is dikwels so negatief teenoor die woordjie bekering. Dit is
nou nie eintlik n woordjie wat werklik deel is van die Afrikaanse
gemeenskap se tradisie en teologie nie. Daar word nie werklik
baie daaroor gepreek nie. Veral nie in terme van n oproep dat
mense hulle moet bekeer nie.
Nee. Dit hoort by ander gemeenskappe, want hulle sonde is mos
groter as ons s'n.
Ons moet weer hieroor gaan dink. Want in wese is bekering n
vreugdevolle ontdekking.
Dit is om raak te sien dat alle mense voor God as veroordeeldes
staan, maar as verloste sondaar
Daarom is bekering nie n las nie, dit is nie moeite nie, nee, dit is
en begin by vreugde.
25. Wanneer n mens so verras staan voor die liefde van
God, wie telkens weer en weer ontdek dat God werklik
vryspreek, kyk met ander o谷 na die swakhede en tekorte
van die mense rondom hulle. En praat sagter oor die
foute en tekorte van ander.
Hoe staan u en ek voor God en ander en mekaar? Met
n beskuldigde vinger na ander? Of met die hand op die
bors? Glo ons net ander het sonde, en ons wel, maar
darem so n bietjie minder?
26. Dit kan nie! Ons almal het bekering nodig.
Bekering wat nie alleen vir ons almal elke dag,
noodsaaklik is nie, maar wat in wese n stuk
vreugde behoort te wees.
Vreugde omdat bekering eintlik dit is om weer en
weer te ontdek dat God my in liefde aansien. En
ek daarom behoort te gaan lewe waar ek vrugte
dra wat by bekering pas.
27. Dit bring ons by 'n ander verhaal
Ons lees in Lukas 23:26-43 van 'n droewige
begrafnisstoet
Stadig maar seker beweeg hierdie begrafnisstoet
na die terrein van teregstelling
Vooraan die stoet stap die Romeinse soldate wat die Here Jesus aan die kruis
moet gaan vasspyker
Agter hierdie soldate stap n tweede groep. Hierdie groep bestaan uit die
Joodse leiers en die volk wat die Here Jesus aangekla het.
Dit is die derde groep van hierdie stoet wat vir ons belangrik is. Ja, want dit is
tot hierdie groep dat die Here Jesus n reaksie toon. Hierdie laaste groep van
die begrafnisstoet bestaan uit Jesus se vriende en familie ...
28. In hierdie groepie is die Here Jesus se moeder.
Ja, daar is selfs van Sy dissipels, by name Johannes en Jakobus,
wat skielik die Here Jesus se profetiese woorde oor Sy eie dood
so goed onthou
Moontlik sluip Petrus, wat so selfvoldaan was dat hy nooit sy
Meester sal verlo谷n nie, ook in hierdie laaste groepie rond.
Anders as die ander twee groepe wat hard en ongevoelig teenoor
die Here Jesus se lyding gestaan het, is hierdie groepie volgelinge
in trane en verdriet.
Dit is tot hierdie derde groepie wat die Here Jesus Hom rig met
die volgende woorde:
Vroue van Jerusalem, moenie oor My huil nie, huil oor julleself en
julle kinders ... Waarom sou Jesus tog so iets s棚? Het Hy dan nie
hierdie vrouens se trane en verdriet waardeer nie?
29. Vroue van Jerusalem, moenie oor My
huil nie, huil oor julleself en julle kinders
...
30. Saam met die ganse Christelike kerk staan ook ons vandag voor hierdie
werklikheid:
Dit is maklik om weer eens trane in die o谷 te kry as ons aan die Here Jesus se
lyding dink ... trane van meegevoel ... trane van jammerte!
Maar dit is nie die soort trane wat die Here Jesus soek nie!
O nee, Hy soek trane van berou!
Dit is waarom ons nie vandag net aangedaan en huilerig kan wees oor die
Here Jesus se lyding en kruisiging nie.
Nee, as ons so na die kruis opkyk en Hom daaraan sien hang, dan word daar
van ons gevra om te huil oor ons sonde.
Dit is waarom ons ook in die volgende woorde kan bely: Ja, ek kos Hom die
slae, die smarte en die hoon. Hy dra na Gods behae, die kleed, die doringkroon
... En die Here Jesus het nie aan die kruis gehang omdat H箪 n sondaar was
nie, maar Hy het daar gehang vir m箪 en vir j炭lle!
Hoekom?
31. God vra nie van ons om soos die vrouens te huil en treur
oor die Here Jesus se lyding en kruisiging nie.
Nee, as ons dan wel trane moet h棚, moet dit wees as
gevolg van die besef dat ons eintlik verlore is.
Daarom kan ons die woorde van Jesaja 53 vers 5 op die
Here Jesus van toepassing maak: Oor 坦ns oortredings
is Hy deurboor, oor 坦ns sondes is Hy verbrysel; die straf
wat vir ons vrede moes bring, was op Hom, deur S箪
wonde het daar vir ons genesing gekom.
32. Daarom, ons moet eerder die gesindheid van die
ander moordenaar aan die kruis langs die Here
Jesus h棚.
Ja, ons moet soos hy ook die Here Jesus smeek:
Jesus, dink aan my wanneer U in U koninkryk
kom (vers 42).
En dan sal elkeen van ons ook die Here se
versekering kry: Elkeen wat hom voor die mense
openlik vir My uitspreek, vir hom sal Ek My ook
openlik uitspreek voor My Vader wat in die hemel
is (vergelyk Mat 10:32).