Wat s棚 die verhaal van die genesing van die man by die bad van Betesda vir ons? Dat geloof die gevolg is van n verhouding met God. God steek die vlam van geloof in ons harte aan. Dit is waarom gestremdheid of gesondheid nie die finale woord oor n mens se lewe spreek nie. Dit is waarom hoe beweeglik of onbeweeglik jy is nie die waarheid oor jou lewe is nie. Dit is met Wie jy in verhouding is, wat die waarheid oor jou lewe is.