Sangdiens vir Palmsondag: Matteus wys ons hoe fyn die lyn tussen spot en geloof is en dat spot uiteindelik uit ongeloof voortspruit. Jesus wys ons dat die keuse vir nie-gewelddadigheid God se mag in werking laat kom. Soos die Romeinse hoofman oor honderd en di辿 soldate wat Jesus se klere verdeel het, reeds voor die opstanding verklaar: "Hy was waarlik die Seun van God!"
Dit is voorwaar n pragtige gesig om ganse in n V-formasie te sien vlieg. Dit is egter nie om dowe neute dat hulle s坦 vlieg nie. Navorsing het getoon dat die geklap van hulle vlerke n opwaartse lugstroom, n spiraal draaikolk, veroorsaak wat die ganse opdruk wat in die V-formasie volg. Trouens, hierdie spanwerk kan n swerm ganse tot 71% verder laat vlieg as wat hulle dit alleen kan regkry, s棚 navorsers.
Dit is met di辿 voorbeeld van die ganse in gedagte wat ek wil h棚 dat julle moet kyk na die prentjie wat Lukas vir ons hier in Handelinge 2 skilder van die eerste gemeente. Dit is op n manier een van die kragtigste paradigmas vir ons van hoe n gemeente moet werk, van wat in n gemeente moet gebeur, van waarop dit regtig aankom. Baie gemeentes reg deur die eeue het telkens weer na di辿 paar verse teruggegaan om inspirasie te kry vir hoe hulle saam moet wees, hoe hulle die Here saam moet dien.

Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagChris van Wyk
油
Matteus wys ons hoe fyn die lyn tussen spot en geloof is en dat spot uiteindelik uit ongeloof voortspruit. Jesus wys ons dat die keuse vir nie-gewelddadigheid God se mag in werking laat kom. Soos die Romeinse hoofman oor honderd en di辿 soldate wat Jesus se klere verdeel het, reeds voor die opstanding verklaar: "Hy was waarlik die Seun van God!"
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
油
n Mens kan di辿 gedeelte uit die hoek van n nuwe beleggingstrategie lees. Jesus stel vir ons onverwagse opbrengste in die vooruitsig. Aan die basis daarvan l棚 n revolusion棚re waardestelsel. Vers 32-33 in die nuwe Afrikaanse vertaling wat di辿 week vrygestel word: Julle hemelse Vader weet tog wat julle alles nodig het; soek daarom bo alles na God se koninkryk en sy geregtigheid, en al die lewensmiddele sal vir julle bygevoeg word.
D鱈t is waaroor dit gaan in hierdie gedeelte beide in die wyse waarop ons ons besittings en welvaart gebruik aan die een kant, en die wyse waarop ons ons bekommernisse hanteer aan die ander kant.
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.docxChris van Wyk
油
Wat s棚 die verhaal van die genesing van die man by die bad van Betesda vir ons?
Dat geloof die gevolg is van n verhouding met God. God steek die vlam van geloof in ons harte aan. Dit is waarom gestremdheid of gesondheid nie die finale woord oor n mens se lewe spreek nie. Dit is waarom hoe beweeglik of onbeweeglik jy is nie die waarheid oor jou lewe is nie. Dit is met Wie jy in verhouding is, wat die waarheid oor jou lewe is.
Johannes 5:1-17 - Jesus se derde wonderteken.pptxChris van Wyk
油
Wat s棚 die verhaal van die genesing van die man by die bad van Betesda vir ons?
Dat geloof die gevolg is van n verhouding met God. God steek die vlam van geloof in ons harte aan. Dit is waarom gestremdheid of gesondheid nie die finale woord oor n mens se lewe spreek nie. Dit is waarom hoe beweeglik of onbeweeglik jy is nie die waarheid oor jou lewe is nie. Dit is met Wie jy in verhouding is, wat die waarheid oor jou lewe is.
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxChris van Wyk
油
Jesus gee in hierdie gedeelte twee metafore of simbole waarmee ons ingesteldheid teenoor die w棚reld uitgespel word:
Julle is die sout vir die aarde mense moet God kan proe in ons lewens.
Julle is die lig vir die w棚reld mense moet God kan sien in ons lewens.
'n Gese谷nde lewe is om soos sout en lig oral voetspore van se谷n agter te laat, s棚 Jesus. Dit is om die God-flavors en die God-colors in hierdie w棚reld te versprei, soos Peterson dit so raak beskryf. Dit is om die w棚reld met smaak, geur, reinheid en lig te vul, en so van die aarde 'n beter plek te maak. Natuurlik produseer ons dit nie self nie. God se谷n ons om sout en om lig te wees en ons leef dit reg oor die w棚reld uit.
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxChris van Wyk

Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docxChris van Wyk
油
Life is difficult.
Scott Peck begin sy boek The Road Less Travelled met di辿 diepsinnige opmerking. Dit bly een van die grootste waarhede wat ek al gelees het. Daar is min van ons, indien enige, wat nie op een of ander manier hiermee sal kan saamstem nie.
Maar min van ons het die volgende sin in Scott Peck se boek gelees. Hy skryf nie net dat die lewe swaar is nie. Hy s棚 ook die volgende daaroor: This is a great truth, one of the greatest truths. It is a great truth because once we truly see this truth, we transcend it. Once we truly know that life is difficult once we truly understand and accept it then life is no longer difficult. Because once it is accepted, the fact that life is difficult no longer matters.
Di辿 perspektief gee my 'n nuwe invalshoek vir die saligsprekinge in die Bergrede.
Ten diepste handel die Bergrede oor die vestiging van God se geregtigheid in elke aspek van die lewe godsdienstig, sosiaal, persoonlik. Dit kan as die etiek van die koninkryk beskryf word wat aansluit by die boodskap van die OT.
Maar, God wil h棚 dat di辿 geregtigheid geskep word nie deur mag en geweld nie, maar deur mense wat deur Sy Gees gelei word. Dit is waar die saligsprekinge inpas. Dit verduidelik hoe mense 鱈s wat deur die Gees gelei word. God vestig sy geregtigheid:
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxChris van Wyk

4. Hoe diep is sy lyding aan die kruis,
hoe wyd strek sy hande om te red.
Hoe hoog reik sy liefde wanneer Hy bid,
want Hy dink aan ons voordat Hy sterf.
5. Ons dink aan Jesus met brood en wyn,
dink aan sy lyding en aan sy pyn.
So is sy liggaam vir ons gebreek,
so het sy bloed vir ons gevloei.
Ons dink aan Jesus met brood en wyn,
ons dink aan Hom totdat Hy kom.
6. Ons kom na die tafel soos Hy beveel,
om saam in die nagmaalfees te deel.
Sy wens is dat elkeen wat in Hom glo
gevoed en versterk word in geloof.
7. Ons dink aan Jesus met brood en wyn,
dink aan sy lyding en aan sy pyn.
So is sy liggaam vir ons gebreek,
so het sy bloed vir ons gevloei.
Ons dink aan Jesus met brood en wyn,
ons dink aan Hom totdat Hy kom.
Ons dink aan Hom totdat Hy kom.
9. Jesus, o dink aan my
wanneer U, Heer, in u ryk kom.
Jesus, o dink aan my
wanneer U, Heer, in u ryk kom.
13. Is dit, is d鱈t my Koning
kyk daar, aanskou die Mens!
Is dit, is d鱈t sy kroning
wie het dit s坦 gewens?
Is dit sy konings-hulde
di辿 riet, di辿 kleed, di辿 kroon?
Boet Hy s坦 vir my skulde,
word s坦 Gods Seun vertoon!
14. Ja, ek kos Hom die slae,
die smarte en die hoon.
Vir my hang Hy, verlate
en naak, met doringkroon.
Vir my was daardie wonde,
vir my moes Hy daar staan;
Hy moes vir al my sonde
die bittre kruisweg gaan.
15. O Jesus, Man van smarte,
o Liefde onbegrens,
skryf diep in alle harte
die woord: "Aanskou die Mens!"
O laat my nooit vergeet nie
di辿 kroon, di辿 kleed, di辿 riet!
Geen groter troos in leed nie
dis ook vir my geskied!
16. Wie sal ons glo as ons vertel
wat God se Kneg moes ly.
Verag en deur sy volk verstoot
moes Hy die doodstryd stry.
17. Die Man van lyding ken die pyn,
deur God en mens verstoot.
Vir ons oortredings hang Hy daar -
ons straf kos H坦m die dood.
18. Deurboor, verbrysel en geslaan -
dra Hy ons sondeskuld.
Hy neem ons lyding op Homself
in stilte, met geduld.
19. Ja, Jesus Christus, Lam van God,
U is vir ons geslag.
U diepe lyding maak ons vry
van skuld- en sondemag.
21. Laat ons, Heer, u dood gedenk,
Lewe vind in u dood,
Wil ons lig en toegang skenk,
Laat ons, Heer, u dood gedenk.
AveVerum (Mozart)
Elsje Nelson sopraan
23. 27 Toe het die soldate van die prokurator vir Jesus na die
pretorium saamgeneem en die hele kohort by Hom
byeengebring. 28 Hulle het sy klere uitgetrek en 'n
helderrooi mantel om Hom gehang. 29 Nadat hulle 'n
kroon van doringtakkies gevleg het, het hulle dit op sy
kop gesit en 'n riet in sy regterhand. Hulle het voor Hom
gekniel en met Hom die spot gedryf: Gegroet, koning
van die Jode! 30 Hulle het op Hom gespoeg en die riet
geneem en Hom herhaaldelik op sy kop geslaan. 31
Nadat hulle met Hom gespot het, het hulle die mantel
afgehaal, sy boklere vir Hom aangetrek en Hom
weggelei om Hom te kruisig.
Bybel DirekteVertaling (BDV) 2014
26. Was jy daar toe die Heer gekruisig is?
Was jy daar toe Hy wreed mishandel is?
Daar aan die kruis het Hy betaal vir al ons
sonde.
Wat jy daar toe die Heer gekruisig is?
27. Kan jy sien hoe Hy daar vir jou moes ly?
Al die haat waardeur Hy geduldig bly?
Daar aan die kruis het Hy betaal vir al ons
sonde.
Kan jy sien hoe Hy daar vir jou moes ly?
28. Weet jy nou waarom het Hy daar gehang?
Weet jy nou waarom Hy so swaar moes ly?
Daar aan die kruis het Hy betaal vir al ons
sonde.
Weet jy nou Hyt dit als vir jou volbring?
30. Kom laat ons almal vrolik
voor God die Here sing!
Laat heel die aarde juigend
aan Jesus hulde bring!
31. Ons Heiland is oorwinnaar,
Christus is oorwinnaar,
Hyt waarlik opgestaan!
32. Die sonde met sy smarte
is aan die kruis verslaan.
Nou kan ons vol van vreugde
na God onsVader gaan.
33. Ons Heiland is oorwinnaar,
Christus is oorwinnaar,
Hyt waarlik opgestaan!
34. Laat alles wat hier lewe
die Heer se liefde prys,
want Christus het na lyding
weer uit die graf verrys!
35. Ons Heiland is oorwinnaar,
Christus is oorwinnaar,
Hyt waarlik opgestaan!
36. Christus het waarlik opgestaan,
Hy het uit die graf gegaan.
Daarom kan ons vrolik wees.
Hy oorwin aardse vrees.
Halleluja!
37. Christus se woord het ons verbly:
Hy gaan vir ons plek berei.
Daar sal ons in heerlikheid,
woon tot in alle ewigheid.
Halleluja!
Halleluja!
38. Prys Hom, die Hemelvors,
op sy verhewe troon,
loof Hom aanWie die hemelkoor
hul hulde steeds betoon.
Aan Hom, die Skepperheer,
kom toe die eer en mag.
SyWoord het alles voortgebring,
roem ewig sy gesag.
39. Loof Hom, die Lam van God,
want Hys vir ons geslag.
Hy het ons met sy bloed gekoop;
besing sy reddingsmag.
Uit elke stam en taal
het Hy ons vrygemaak;
sy koninkryk, sy priesterdom -
d鱈t het Hy ons gemaak.
40. Lof, eer en heerlikheid,
die wysheid en die krag
behoort aan God daar op die troon
en aan die Lam, geslag.
Tot in die ewigheid
sal ons die lied laat hoor;
die hele skepping oraloor roep
"Amen" in n koor.
41. Net soos die hemelkoor sy lof op aarde sing
die Seun van God wat mens kom word en vrede
bring
so klink ons lied vir Jesus Christus, God se Seun:
U is ons Heer!
42. Die koninkryk van God, sy liefde en sy trou
het Hy aan elke mens wat luister voorgehou.
So klink ons lied:
Die deernisvolleWonderdoener is die Heer!
43. Die sondes van die mens n mens moet dit
betaal.
En Jesus gee Homself aan daardie skandepaal.
So klink ons lied:
Die Seun van God sterf aan die kruis
Hy is die Heer!
44. Die graf is oopgebreek; Hy het die dood
oorwin.
Ons lewe tot in ewigheid het nou begin.
So klink ons lied vir Jesus Christus, die
Oorwinnaar: U is die Heer!
45. Ons glo dat Hy sal kom, dat ons by Hom sal
wees.
Ons glo dat ons aansit by sy bruilofsfees.
Dan klink ons lied die Bruidegom het ons kom
haal Hy is die Heer!
47. Ons Heiland is oorwinnaar,
Christus is oorwinnaar,
Hyt waarlik opgestaan!
48. AlbertTroskie (orrelis en liederekeuse)
Elsje Nelson (solis)
An辿l van Deemter (fluit)
Janneke Jacobs (viool)
Kerkkoor
Ensemble