3. 3
Inhoudsopgawe
Inleiding 4
Geografiese verspreiding 5
Die Oorsprong van Geronde Voorvokale 6
Die Internasionale Fonetiese Alfabet se geronde voorvokale 7
Geronde voorvokale in Afrikaans 9
Ingedeel volgens Eurasiaties, Den辿-Sino-Kaukasies en Amerindies 12
Bibliografie 13
4. 4
Inleiding
Duits en Frans is twee w棚reldtale wat bekend is vir hulle geronde voorvokale, soos [y] of
[端] en [旦] in woorde soos tu (jy) of M旦rsch of 端ber (oor) of B端cher (boeke). Afrikaans het
ook di辿 [y] of [端] soos byvoorbeeld in die formele tweedepersoon-voornaamwoord u, en
[旦] in woorde soos lug, dun en sug.
Volgens die World Atlas of Language Structures Online, is daar 37 tale met geronde voorvokale in
hulle klank-inventaris, wat maar 6.6% van w棚reldtale uitmaak. Geronde voorvokale verskyn in
vokaalstelsels met 'n bogemiddelde aantal klinkers. Die gemiddelde syfer vir die bovermelde 37
tale is 7.87, teenoor 5.85 vir tale sonder geronde voorvokale. Om daardie rede, en gegrond op
wat bekend is oor die ontwikkeling van heelwat van die betrokke tale, word die
teenwoordigheid van geronde voorvokale gewoonlik beskou as 'n leidraad dat sulke klank-
inventarisse gegroei het van 'n klinkerstelsel wat op 'n vroe谷re stadium uit minder elemente
bestaan het.
Rigiede eenvormigheid word nie universeel gehandhaaf nie, en opsies bestaan vir die fonetiese
simbole hieronder. Simbool [y] word byvoorbeeld in die gewone alfabet van sommige tale, en
die fonetiese alfabet van ander deur [端] vir die kort klank en [撤] vir die lang klank
verteenwoordig. Simbole soos 奪, 辰, 旦, 肘, , 脱, , , , , , , 膝, , 逼, 謬, 匹, 淡, , word
aangewend om fyner te onderskei, en dans daar nog n hele rits diakritiese tekens ook.
[y] [] [淡] [淡] [] [俵]
5. Geografiese verspreiding
29 uit die 37 tale met geronde voorvokale is in Eurasi gele, in Europa noord van die Alpe, met n swenk
na die suide om Albani谷, Turkye en die Stans van Sentraal-Asi in te sluit, en verder oos tot by die Stille
Oseaan. Net vier tale met geronde voorvokale word vir die Amerikas aangegee, en selfs minder elk vir
Afrika en Oseani. Die bronne blyk boonop skepties te wees oor sommige van voorgenoemde.
Die nasies van wes na oos sluit in Ysland, die Faro Eilande, die Skandinawiese lande, die Lae Lande,
Frankryk, Duitsland, Switzerland, die noordooste van Itali谷, Oostenryk, Hongarye, Anatoli谷, die
Kaukasus, Estland, die Russiese Federasie, Tibet, Mongoli谷 en China. Binne die Russiese Federasie, onder
meer die volgende: Bashkortostan, Tatarstan, Chuvashia, Kalmykia, Mari-El en Saka (Yakutia).
23 van die 37 tale het geronde voorvokale in beide die ho en middelposisie, agt het net ho geronde
voorvokale en ses van hulle het net geronde voorvokale onder middelhoogte klinkers.
Wat taal- makrofamilies betref, behoort almal van hulle tot die Eurasiatiese of Dene-Sino-Kaukasiese
families. Onder die Eurasiatiese familie is die Germaanse, Romaanse, Keltiese en Albaniese groepe.
In die Germaanse tale is geronde voorvokale n algemene
verskynsel; benewens Duits is dit deel van die fonologie van tale
soos Yslands, Noorweegs, Sweeds, Deens, Nederlands en
Alemannies.
In Europa, benewens Frans in Romaanse tale soos Gascon
(Langue doc) is daar die Italiaanse dialekte van die noordweste
soos Piedmontees en Lombardies wat ook in die Switzerse
kanton Ticino gepraat word.
Bretons is n Keltiese taal wat in die Bretagneprovinsie van
Frankryk gepraat word.
Fins, Nganasan, Hongaars en Selkup behoort tot die Oeraalse
familie, terwyl Alta誰es verteenwoordig word deur Kalmyk ,
Dagur en Oirat (lede van die Mongoliese familie), Turks, Kumyk,
Yakut (Turkiese familie) en Manchu (Manchu-Toengoes).
Die Den辿-sino-Kaukasiese makrofamilie het deur Baskies verteenwoordiging in die Communaut辿
d'Agglomeration du Pays Basque in Frankryk, en die Baskiese Outonome Gebied in Spanje. In die
Kaukasus is daar die Lesgiese tale van Dagestan en Chechnies van Chechnya (laasgenoemde twee
behoort tot die Noord00s-Kaukasiese taalfamilie). Dans daar Tibetaans, en standaard Chinees sowel as
Kantonees, wat tot die Sino-Tibetaanse of Trans-Himalaya-familie behoort.
6. 6
Die Oorsprong van Geronde Voorvokale
In die Germaanse tale het geronde voorvokale deur metafonie gestalte gekry: dis die Umlautproses
waardeur geronde agtervokale soos [o] of [u] deur ho voorvokale soos [i] of [e] gevolg is, en hulle
voorvokale geword het maar hulle ronding behou het. In Frans het dit op n soortgelyke manier
ontstaan, weens die teenwoordigheid van n voorvokaal. In Chinees was dit blykbaar die invloed van n
voorkonsonant soos [t] op n geronde agtervokaal soos [u] wat daartoe gelei het.
Taalkontak moes n beduidende rol gespeel het in westelike Europa, want tale met geronde voorvokale
vorm n soliede blok van Skandinawi谷 tot in die noorde van Itali谷, en van Hongarye deur Switzerland tot
in Bretagne en Souletin in Frankryk.
Taalkontak was waarskynlik ook n faktor onder die Oeraalse
en Alta誰ese families (Mongoolse, Turkse en Toengoesiese
groepe). Geronde voorvokale floreer onder hierdie drie
families, en mag selfs n genetiese kenmerk wees wat hulle
by n laatfase Eurasiatiese dialek gerf het.
Vokaalharmonie n vorm van metafonie is n eienskap van
heelwat van hierdie tale; dit beteken dat n woord uitsluitlik
voor- of agtervokale het, en dat die vokale van uitgange en
suffikse aanpas by die vokaaltipe van die stam.
Vokaalharmonie kan op hoogte, nasalering, posisie (voor- of
agtervokaal) en ander faktore gebou word.
In baie tale ressorteer verskillende vokale onder verskillende stelle, soos agtervokale of geronde vokale.
In sekere Alta誰ese tale is daar n rondingsharmonie wat bo-00r die agtervokaliteitsharmonie optree.
Harmonie behels een of meer harmoniese eienskappe waarvoor klinkers harmoniese pare vorm, sodat
elke klinker n harmoniese opponent in die ander stel het.
Vokaalharmonie is n assimilerende proses waarin die klinkers van n woord almal tot dieselfde klas
sinchroniseer. Vokaalharmonie werk langafstand, wat beteken dat die betrokke klinkers nie langs
mekaar hoef te verskyn nie, en dat daar segmente tussen die snellervokaal en die teikenvokale mag
wees. Gewoonlik is daar een klinker, die sneller, wat die ander klinkers in die woord be誰nvloed om by n
relevante fonologiese kenmerk van die sneller in te val.
7. 7
Die Internasionale Fonetiese Alfabet se geronde voorvokale
[y] Die nabygeronde voorvokaal, of ho谷geronde voorvokaal
Afrikaans u ~ Nederlands nu [ny]
In Baskies, Duits, Estnies en Turks word dit ortografies as 端 voorgestel; 撤 in Hongaars vir die
langer weergawe; die kort weergawe is die 端 van die Duitse, Turkse en Estniese ortografie.
[] Die nabygeslote geperste voorvokaal
Nederlands (standaard) nu [ny] ~ Quebec Frans lune [ln]
Die vokaalhoogte is naby geslote (naby-hoog) wat beteken die tong is nie heeltemal so vernou as
by n geslote (ho谷) vokaal nie. Die rondheid word saamgepers, wat beteken dat die rante van die
lippe gespanne en saamgetrek is op so n manier dat die binne-oppervlakke nie blootgestel word
nie.
[淡] Die naby-mid voorgeronde klinker, of ho谷-mid geronde klinker
Nederlands neus [n淡s] ~ English (Broad New Zealand) [b淡d] bird'
Die vokaalhoogte is naby middel, ook bekend as middelnaby, wat beteken die tong is halfpad
tussen n geslote vokaal (n ho谷 vokaal) en n mid-vokaal posisioneer. Die tong verskyn vorentoe in
die mond sonder om n samepersing te veroorsaak. Geronde voorvokale word dikwels
gesentraliseer, wat hulle dikwels naby aan die voorkant bring, sy rondheid word saamgepers sodat
die grense van die lippe gespanne is en saamgetrek is sodat die binneste oppervlakke nie
blootgestel word nie.
8. 8
[淡
] Middelvoor gerond tussen geslote-mid [淡] en oop-mid []
Nederlands m湛l [m
弼] 'put' ~ Turks g旦z [淡
z
蜜 ] 'oog'
Vokaalhoogte is mid, tong halfpad tussen geslote en oop vokaal; tong is voor in mond sonder om
konstriksie te veroorsaak. Geronde voorvokale word dikwels gesentraliseer, wat hulle dan naby-
voor maak.. Sy ronding is gepers, rand van lippe is gespanne.
[] Die oop naby-voor geronde klinker.
Frans jeune ~ Duits H旦lle
Vokaalhoogte is mid-oop, (laag-mid), tong is halfpad
geposisioneer tussen oop vokaal (lae vokaal) en n mid-vokaal.
Geronde voorvokale word dikwels gesentreer, wat beteken dat
hulle dikwels naby-voor is. Sy ronding is saamgepers, rande
van lippe is gespanne en op so n manier saamgetrek dat
binneste oppervlakke nie blootgestel word nie. Sy ronding
staan uit.
[俵] Die oop voorgeronde klinker
Sweeds k旦pa koop ~ Noorweegs n淡tt
Vokaalhoogte is oop-mid, ook bekend as laag-mid. Die tong is geposisioneer halfpad tussen n oop
(lae) vokaal en n mid-vokaal. Tong is vorentoe in die mond sonder om konstriksie te veroorsaak.
Geronde voorvokale word dikwels gesentreer, wat beteken hulle is naby aan die voorkant. Sy
ronding staan uit.
9. 9
Geronde voorvokale in Afrikaans
Gedekte Klinkers
Met die benaming gedekte klinkers word bedoel dat hierdie vokale gevolg (gedek) word deur 'n
konsonant in dieselfde lettergreep. Gedekte klinkers kom slegs in geslote lettergrepe voor; d.w.s. in
lettergrepe wat op 'n medeklinker eindig, soos kat, bed, dik, bom, hul en u (wat gevolg word deur die
stembandklapper glottale sluitklank wat nie in Afrikaans geskryf word nie).
Gedekte Geronde Voorvokale
[] of alternatiewe simbool [旦] soos in /bul/ en /dun/ en /spul/ en /lug/ en /vrug/
[y] of alternatiewe simbool [端] soos in /uniek/ en /sku/ [sky] ~ [sk端] en /ru/ [ry] ~ [r端]
Vrye Klinkers
Met die benaming vrye klinkers word bedoel dat hierdie vokale vryelik kan voorkom, nie net in geslote
lettergrepe nie maar ook in oop lettergrepe soos /bure/ [by:r]~[b撤r] en /vure/ [fy:r]~[f撤r].
Vrye Geronde Voorvokale
[y:] of [撤] wat lank is soos in /nuut/ en /tuur/ en /stuur/ en foneties as [ny:t] of [n撤t], [ty:r] of [t撤r], [sty:r]
of [st撤r] aangedui kan word
10. 10
Die Diftong [淡:] = [y]
[淡:] in /deur/ en /kleur/ en /steur/ is die diftong [y]
en is die geronde weergawe van /e:/ wat die diftong [i] is
en [y] is die hor weergawe van /o:/ wat die diftong [u] of [u] is
Die Diftonge [y] en [u]
soos in /muis/ en /mou/
12. 12
Bevinding
59% - 21 uit die 37 tale met geronde voorvokale uit WALS se monster van 562 tale, behoort tot die
Eurasiatiese makrofamilie.
20% - 6 uit die 37 tale met geronde voorvokale uit WALS se monster van 562 tale, behoort tot die Dene-
Sino-Kaukasiese makrofamilie.
5% - 2 uit die 37 tale met geronde voorvokale uit WALS se monster van 562 tale, behoort tot die
Amerindiese makrofamilie.
Binne Eurasiaties:
24% - 9 uit die 37 is Alta誰es
13% - 5 uit die 37 is Indo-Europees
13% - 5 uit die 37 is Oeraals
13. 13
Bibliografie
Ian Maddieson. 2013. Front Rounded Vowels.
In: Dryer, Matthew S. & Haspelmath, Martin (eds.)
The World Atlas of Language Structures Online.
Leipzig: Max Planck Institute for Evolutionary Anthropology.
(Available online at http://wals.info/chapter/11, Accessed on 2021-08-01.)
Ko, Seongyeon. (2011). Vowel Contrast and Vowel Harmony Shift in the
Mongolic Languages. Language Research 47.1, 23-43. ournal of Phonetics (1990) 18, 93-122
Ladefoged , Peter. Vowels of the world's languages, by Peter Ladefoged and Ian Maddieson. Journal of
Phonetics (1990) 18, 93-122
Stevens, K. N. 1972. The Quantal Nature of Speech: Evidence from Articulatory-Acoustic Data. In David, E. E. and
Denes, P. B. (eds.), Human Communication: A Unified View, 51-56. New York: McGraw-Hill.
Wikipedia
https://en.wikipedia.org/wiki/IPA_vowel_chart_with_audio
Historical linguistics Protolanguage - Language in prehistory Caucasian tale Uralic tale Altaic tale
Proto-Indo-European Semitic tale Language Families Areal linguistics Substrate Adstrate
Eurasiatic - Nostratic.